Eseltjiesrus se Reuse Boekefees 2017
Eseltjiesrus Reuse Boekefees 19 tot 21 Mei 2017, Gemeenskapsaal, Voortrekkerstraat, McGregor Hier is nou ’n buitengewone boekestorie! Die tiende jaarlikse Reuse Boekefees word Vrydag 19 Mei tot Sondag...
View ArticleATKV-Onderwyskonferensie: 3 Mei 2017, Spier
Jayson George lyk soos ’n prokureur in sy netjiese donker pak. Hy praat soos ’n prokureur; sy woorde is goed gemoduleer en hy straal selfvertroue uit. ’n Tipiese UK-student? Ja, hy is. Tog, albei sy...
View ArticleGlobale resessie
Interresant dat sommige slimjanne nog aanhou dat daar nie globale ressesie is nie ... Win-Win vs Zero-Sum Game: How China Managed to Overcome Global Economic Slowdown...
View ArticleYesterday's dream: an interview with Mxolisi James Majola
Yesterday's dream Mxolisi Majola Publisher: Paper chefs ISBN: 9780620486859 Together with the Kayamandi Readers and Writers Society, Mxolisi James Majola is on a mission to motivate and to build a...
View ArticleAntwoord op Jan Rap se brief van 3 Mei
Beste Jan, Ek is verheug om te sien dat jy nou uiteindelik besef dat Linguistiek die studie van Taal is. Nou kan ek dit ʼn stappie verder voer: Linguistiek is die wetenskaplike ondersoek van Taal. In...
View ArticleZuid-Afrikahuis: Programma, Juni 2017
Programma Juni 2017 Donderdag 1 juni 2017, 19.30 uur, lezing Korte lezing door Dan Sleigh over zijn nieuwe boek 1795. Gesprek met Dan Sleigh en Duncan Bull, conservator buitenlandse schilderkunst...
View ArticleUiteindelijk gaat alles voorbij
Foto van Karel Schoeman: NALN Heel erg bekend was hij bij ons in Vlaanderen niet. En van zijn indrukwekkende oeuvre zijn maar enkele werken in het Nederlands vertaald. Riet de Jong-Goossens was...
View ArticleAfrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2017
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van resensies van Afrikaanse boeke wat in April 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op...
View ArticleA handful of earth by Simon Bruinders: book launch
The post A handful of earth by Simon Bruinders: book launch appeared first on LitNet.
View ArticleDie Poort: Helers deur Nelia Engelbrecht: ’n resensie
Die Poort: Helers Nelia Engelbrecht Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624077534 As skrywer wat vanaf 1994 haar hand aan fiksie slaan, het dit Nelia Engelbrecht ’n wyle geneem om nog groter sukses te behaal...
View ArticleWeb deur Naomi Meyer: ’n FMR-resensie
Web Naomi Meyer Uitgewer: Queillerie ISBN: 9780795801204 Web is Naomi Meyer se debuutwerk in volwassene-fiksie. ’n Jeugroman, Ruik jy die filmster?, het in 2006 by Tafelberg verskyn. Web speel af in...
View ArticleKyk "KOOS KOMBUIS - Die Fokkol Song"
Jaco Fourie Net vir jou, hierdie spesiale versoekie vir Moedersdag ... The post Kyk "KOOS KOMBUIS - Die Fokkol Song" appeared first on LitNet.
View ArticleNolle prosequi sertifikaat in Art 7?
Slegs as die Nolle prosequi sertifikaat uitgereik is, kan slagoffer of direkte wetlike gedefinieerde familielede voortgaan met privaatvervolging. So, asb Jaco Fourie, moet nie misleiding oor "privaat...
View ArticleKarel Schoeman: elegie
Karel Schoeman: elegie What fresh hell is this? So vertrek die grotes en gespreksgenote een na die ander: my moeder, my mentor, ’n kennis in selfdood en die gewikste beoefenaar van stilte. In die...
View ArticleSkryf jou gedig vir ATKV/Kuier-gedigtekompetisie in
Trek jou pen en papier nader, want dit is weer tyd vir ATKV en Kuier se gedigtekompetisie. Alle aspirantdigters, jonk en oud word aangemoedig om deel te neem en om hul kreatiwiteit in Afrikaans met ons...
View ArticleRiglyne vir die bevordering van die welstand van Suid-Afrikaanse sielkundiges
Riglyne vir die bevordering van die welstand van Suid-Afrikaanse sielkundiges Erika Hitge en Izanette van Schalkwyk, Departement Gesondheidswetenskappe: Sentrum vir Kinder-, Jeug- en Familiestudies,...
View ArticleDie eksklusiwiteit van kontemporêre evangelikaalse spiritualiteit in Suid-Afrika
Niks is nuut nie, aldus die Prediker. Inderdaad. In dieselfde dae dat ek die artikel van Vincent Brümmer1 oor “Uitverkiesing en evangelikaalse spiritualiteit: die neocalvinisme in Suid-Afrika” lees,...
View Article’n Wens vir winter
Olivia M Coetzee Dis al wee die vyfde maand vannie jaar. Kan julle dit gloe? Dit lyk soes tyd met elke sekonde net ’n bietjie vinniger haloep. En dis wee daai tyd, tyd virrie Kaap se koue om ’n draai...
View Article“Jol”, “antie”, “pelle”: omgangstaal in poniekoerante
Die navorser Elvis Saal het bevind dat wit en bruin werkersklaslesers van Sondag en Son sterk identifiseer met die skriftelike voorstelling van Afrikaanse omgangsvorme “as tipies hoe hulle Afrikaans...
View ArticleDe schrijver tussen verleden en heden
Op donderdag 4 mei mochten we Etienne van Heerden verwelkomen aan de Universiteit Gent. Op initiatief van het Gents centrum voor het Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika ging de schrijver in gesprek...
View Article