Program/Programme: Etienne van Heerden Veldsoirée 23–25 September 2022
Etienne van Heerden Veldsoirée 23–25 September 2022 in Cradock Program | Programme Besprekings | Bookings Besprekings kan gemaak word by reservations@tuishuise.co.za of 048 881 1650. Bookings can be...
View ArticlePress release: Etienne van Heerden Veldsoirée in Cradock, bookings have opened
Take storytellers, authors, academics, historians and activists; mix in the smell of a Karoo fire, the tinkling of silver on dining tables dressed in white, and a few dogs, and you have summarised the...
View ArticlePersverklaring: Etienne van Heerden Veldsoirée in Cradock, besprekings kan...
Die reuk van ’n Karoovuur, die geklingel van silwer eetgerei op wit tafeldoeke, draadwindpompies … Meng dit met storievertellers, skrywers, akademici, historici, aktiviste en ’n hele klomp honde, dan...
View ArticlePromotion: 20% discount on any South African authors book for Heritage Day
Bargain Books will be giving an extra 20% discount on any South African authors book for Heritage Day. ONE DAY ONLY on 24 September 2022! The post Promotion: 20% discount on any South African authors...
View ArticleLara se pienk mandjie, verslag een deur Anzil Kulsen
Hierdie storie het die potensiaal om ’n lekkerlees-wetenskapfiksieverhaal te word, ook met ’n blik op die komplikasies wat dikwels in vriendskap opduik. Die storie kom tans nie tot sy volle reg nie –...
View ArticleLara se pienk mandjie, verslag een deur Heilna du Plooy
Algemene opmerkings: Die taalgebruik in hierdie verhaal kort baie aandag. Ek gee enkele voorbeelde. Daar is spelfoute (bv sestien-jarige, drys ipv druis), iets waaraan mens moet aandag gee al lyk dit...
View ArticleLara se pienk mandjie, verslag een deur Eben Venter
Hierdie is ’n doodgewone, byna banale storie wat op skoolgronde afspeel, maar van meet af is daar iets dreigends teenwoordig. Algaande word die doodgewone skooldag verpletter, en goddank opgekikker,...
View ArticleGeld kan nie als koop nie, verslag een deur Anzil Kulsen
Om te skryf, 5-33: Voor jy begin skryf, skep: ’n Lysie van jou karakters en opsomming van die storie se knoop. ’n Raamwerk vir die tonele waaruit die knoop sal ontwikkel. Dui kortliks aan wat jy met...
View ArticleGeld kan nie als koop nie, verslag een deur Eben Venter
Die storie sit diep in die korrektiewediens- of gevangenis-genre. A slice of prison life. Die skrywer skyn eerstehandse kennis van die binnekant en binnelewe van so ’n gevangenis te hê (geen...
View ArticleGeld kan nie als koop nie, verslag een deur Heilna du Plooy
Hierdie verhaal is goed geskryf, die tempo is vinnig en die uitbeelding van die atmosfeer van geweld en vrees en mag in die tronk is oortuigend gedoen. Enkele taalfoute en leestekenfoutjies is in geel...
View ArticleDie delivery man, verslag een deur Eben Venter
“Die delivery man” val binne die genre van rowwe, “straatlewestories”, vertel deur ’n kragtige, idiomatiese stem. Die openingsin, kort en evokatief, betrek die leser onmiddellik. Daar is heelwat taal-...
View ArticleDie delivery man, verslag een deur Anzil Kulsen
Hierdie storie begin met verwysing na die verlede tyd, asof die perspektiefverteller ’n informele gesprek met die leser voer. Indien die skrywer die verhaal wil herskryf, sou ek voorstel dat daar...
View ArticleDie delivery man, verslag een deur Heilna du Plooy
Dit is moeilik as ’n verhaal gedagtestroomtegniek gebruik om te weet wat mens met taal-/skryffoute moet maak. Die styl van praat en vertel pas presies by die karakter en daarom gaan ek dit tersyde...
View ArticleSpookradio 302 FM, verslag een deur Heilna du Plooy
Die verhaal is grootliks geslaagd as ’n gotiese verhaal of spookstorie. Ek dink egter wel dat die verhaal verbeter kan word. Dit kan dalk die verhaal sterker maak as daar ’n meer spokerige atmosfeer...
View ArticleSpookradio 302 FM, verslag een deur Eben Venter
“Spookradio 302 FM” is ’n lokaal-realistiese verhaal wat ’n plattelandse sfeer na vore bring. Die vertellerstem is gemoedelik, bekend en op daardie laat uur (in die storie) gerusstellend. Die...
View ArticleSpookradio 302 FM, verslag een deur Anzil Kulsen
Om te skryf, ble 5–28: “Die verteller van ’n verhaal kan die gesigspunt verskuif en so aandui watter uitwerking die gebeure op hom sowel as op ’n groep gehad het.” Hierdie verhaal neem die leser saam...
View ArticleDie spieëlkas, verslag een deur Heilna du Plooy
Enkele plekkies waar daar na die taal of formulering gekyk kan word, is op die teks in geel gemerk. Onder meer: Liewer lat as laat in hierdie geval? Lisbet of Liesbet? Een plek Piet in plaas van...
View ArticleDie spieëlkas, verslag een deur Anzil Kulsen
Die verhaal vertel van huweliksontrou en kinders wat deur haar werkgewer, meneer Simon Venter, by Lisbet verwek is. Die storie begin in die verlede tyd met die gestoei om die oorgroot meubelstuk na sy...
View ArticleDie spieëlkas, verslag een deur Eben Venter
’n Aangrypende, menslik, al te menslike storie met die voorwerp van ’n spieëlkas as hoofkarakter. Fasette van die spieëlkas wat algaande genoem word in kreatiewe taal, reeds in die storie aanwesig,...
View ArticlePasverskyn: Die verkeerde vrou deur Irma Venter
Die verkeerde vrou Irma Venter Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624093213 Liela Oloffson het alles wat die meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en ’n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy een...
View Article