Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21592 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Akademies Weerdink: Om ’n transnasionale grootouer te word (waar...

"Jou skeefkrom reënboogprentjie Is al wat agterbly Verkreukel op my yskas" - uit https://www.facebook.com/watch/?v=3147078225557545&ref=sharing (met toestemming gebruik) Die LitNet Akademies...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: 25 287 bladsye Afrikaanse navorsing

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: 25 287 bladsye Afrikaanse navorsing appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fraksie op kykNET: ’n onderhoud met Louis Pretorius

Louis Pretorius, een van die skrywers van Fraksie, praat met Naomi Meyer oor die reeks wat eersdaags op kykNET begin. Louis, jy en Albert Snyman is nou al bekend vir julle TV-reekse wat mense voor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Program/Programme: Etienne van Heerden Veldsoirée 23–25 September 2022

Etienne van Heerden Veldsoirée 23–25 September 2022 in Cradock Program | Programme Navrae: izak@litnet.co.za Enquiries: izak@litnet.co.za Vrydag | Friday 23 September Venue: Victoria Manor 10:30–11:00...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Hierdie inhoud mag nie verkoop of elders gepubliseer word nie. Klik op die onderstaande blokkies om na die betrokke afdeling te spring./ Click on the blocks below to jump to the relevant section....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sowat van ’n wolk!

Prent: https://pixabay.com/photos/camera-old-antique-voigtlander-711040/ In hierdie teks kom pejoratiewe terme voor wat deur lesers as aanstootlik en beledigend ervaar mag word. Hierdie terme word in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ha wa lebona

Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, written by established and upcoming playwrights, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. In Jane...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV|LitNet-Skrywersalbum: Lys van Afrikaanse skrywers

Hier is ’n lys van die biografiese artikels oor Afrikaanse skrywers wat gratis op LitNet beskikbaar is. Die ATKV|LitNet-Skrywersalbums word saamgestel deur Erika Terblanche, met die ondersteuning van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Miniseminaar: Moenie kanselleer nie, publiseer net meer

Die onderwerp vir hierdie bydrae het my dadelik laat dink aan die bundel opstelle deur die Amerikaanse opvoedkundige Herbert Kohl: Should we burn Babar? Essays on children’s literature and the power...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kleurvolle karakters, deurdinkte storielyne, kitsduiwels: The way I die deur...

Titel: The way I die Skrywer: Derek Haas Uitgewer: Pegasus Crime ISBN: 978-1-68177-662-0 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Die eerste keer wat ek die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: Climate Story Lab ZA offers Southern African creatives an...

Art and Activism: In December last year, activists began a successful campaign against Shell's attempt to prospect for gas off the Eastern Cape Wild Coast, amplifying it with short films, street art...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Suid-Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer Jodi Jantjies palm...

SAMA-genomineerde sanger-liedjieskrywer Jodi Jantjies is weereens genomineer vir haar uitstaande musikale talent, hierdie keer deur Pretoria FM-radiostasie se Aitsa-toekennings vir Afrikaanse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kinderboeke, karakter en selfbeeld

Prent: https://pixabay.com/photos/karate-sunset-fight-sports-2578819/ Toe ek onlangs in boekwinkels rondsoek na kinderboeke vir die kleinkinders uit Londen, het ek afgekom op Dr Seuss se “Oh, the...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Internasionale seëltentoonstelling by KIKS2 in Kaapstad.

Die eerste in Afrika! ’n Internasionale seëltentoonstelling by KIKS2 in Kaapstad 8 tot 12 November 2022 Die internasionale filateliese tentoonstelling, sal aangebied word by die Kaapstad...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vergadering Taal

Ek moet een ding confess, daa is baie tye wanner ek heeltemal ve’loo raak in meetings. For some reason or other kan meeting tables baie intimidating wees, en al hoe het djy ’n paa milion-dollar idees...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Kinderboektoekennings 2022-persverklaring: Jong lesers kies hul gunstelinge

Dit is weer daardie tyd van die jaar wat die ATKV skrywers se uitsonderlike pennevrug, toewyding en kreatiwiteit vier. Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasie rondom die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Van wanne af is dignity net ’n paper right, Uncle?

Prent: https://pixabay.com/photos/paper-texture-wrapping-paper-3155438/ Awê, Uncle Cyril Hoe vaar ie siel? Nie lat ek wil wiet ie, is mos polite om te vra. My eie siel is diep beswaard, Uncle. Is mos...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

The doomed Warsaw airlift: South Africa’s finest hour

Picture credits: https://pixabay.com/photos/auschwitz-poland-war-camp-memorial-971907/ (left); https://pixabay.com/photos/churchill-winston-churchill-2808167/ (right) We are born with the dead: See,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Begrawe, maa moenie vegiet

Begrawe, maa moenie vegiet – My broe, waavanaf kô jy? Erfenisdag is ommie draai. Die dag staan wyd bekend as braaidag in Suid-Afrika, ‘cause let’s be honest, daa is niks bieter asse dop en choppie, maa...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Top-tien-opvoeders in die Wes-Kaap: ’n onderhoud met Robyn van der Rheede

Foto van Robyn van der Rheede: verskaf Robyn van de Rhede, wat op LitNet se #opdielug te hore is, is onlangs as een van die Wes-Kaap se top-tien-opvoeders aangewys. Sy praat met Naomi Meyer oor haar...

View Article
Browsing all 21592 articles
Browse latest View live