Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21593 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by LAPA: Murasie deur Chanette Paul

Moles is nie ongekend op Verlatenfontein nie. Moord ook nie. Inteendeel. Die Strandveld loop dik van die stories. Veral stories oor Verlatenfontein en die tyd toe die Brewisse daar gebly het. Oor Bert...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

New from Tracey McDonald Publishers: Pleasures of the harbour by Adam Kethro

Adam Askew, a young man in a hurry, always wanted to be financially independent. Armed with guts, determination and a cocky self-assurance, he sets up a shipping company with a view to take on the...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

New from Penguin: No retreat, no surrender by Oscar Chalupsky, with Graham Spenc

Few athletes hold a record comparable to that of Oscar Chalupsky. He made history at the age of 15 as the first person to win both the Junior and Senior Ironman titles on the same day at the South...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die inspirerende onnie agter Kakamas se tienertoneelprestasies

Barnie Mans van Hoërskool Martin Oosthuizen in Kakamas Baie goeie dinge kom uit Kakamas. Die “groot geraas” van die Augrabies-waterval naby dié Noord-Kaapse dorp weerklink in die opslae wat landwyd...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2022

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lewensredder

Lewensredder Foto: Canva Ek het gesterf in myself lank voor ek Paternoster gesien het. In die kom van die klein baai kyk ek na die kierang-see: bloubleek water lyk warm en knus bloubleek water het ys...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kom

Kom vir Sime Foto: Canva kom ons huil die kussings nat kom ons luister oor en oor na stromae se fils de joie kom ons eet skuldgevoelens op kom ons boikot die nagmerries en huil onsself binne mooi drome...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boemelaar

boemelaar Foto: Canva sit onder die boom en praat met jouself – enigste maat wilde oë so leeg soos jy sien die lewe wat jou haat of so glo jy in jou kop bitter kant na bo gedop onreg is jou aangedoen...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Languages and South African schools: a web seminar

Photo credit: https://pixabay.com/photos/hot-air-balloon-lake-balloon-sunset-2411851/ Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, het onlangs gesê dat landswette en nie beheerliggame nie, die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sê nou maar-SA skoleseminaar: Danie van Wyk reageer

Foto van Danie van Wyk: verskaf (en agtergrond: https://pixabay.com/photos/hot-air-balloon-lake-balloon-sunset-2411851/) Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, het onlangs gesê dat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Just imagine SA schools seminar: Bassey Antia responds

Picture of Bassey Antia: provided Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, het onlangs gesê dat landswette en nie beheerliggame nie, die taal- en toelatingsbeleid en gedragskodes by ’n skool...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sê nou maar-SA skoleseminaar: Chareldine van der Merwe reageer

Foto van Chareldine van der Merwe: verskaf (en agtergrond: https://pixabay.com/photos/hot-air-balloon-lake-balloon-sunset-2411851/) Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, het onlangs gesê...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Khawufane ucinge SA schools seminar: Mphuthumi Ntabeni responds

Picture of Mphuthumi Ntabeni: Izak de Vries (background photo: https://pixabay.com/photos/hot-air-balloon-lake-balloon-sunset-2411851/) "Study after study show that children learn quicker in their...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Merkwaardige vrou – Elizabeth II

Rudi Swanepoel skryf op Facebook: Dié merkwaardige vrou – Elizabeth II – sal onthou word. In ’n wêreld wat smag na stabiliteit (van byna enige aard) en smeek om leierskap, was sy ’n konstante. Of mens...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Spookradio 302 FM

Lourens wag geduldig vir die rooi lig teen die muur van die ateljee om aan te gaan voordat hy begin praat. Hy hoor sy eie stem in die oorfone op sy kop. “Goeienaand, dis so skuins na middernag op Klok...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lara se pienk mandjie

“Wat is in daai pienk mandjie wat sy dra?” “Seker ’n bom om die skool op te blaas,” sê Marié laggend. Josua glimlag en kyk net weg. Josua is ’n sestienjarige seun in Hoërskool Luiperdsrant en spandeer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geld kan nie als koop nie

“Ek gaan ontsnap,” sê Mister Cool. ’n Bankier, 38 jaar oud. “Notafok,” sê Fazel. Hy swaai sy bene vanaf die bankbed. “Is jy fokken mal?” “Nee, donner, Fazel,” sê Willemse. “Moenie jou vuil pote in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die spieëlkas

Skuifel-skuifel dat die stofwolkies blom, kom Jaco en Patrys eendag met die ding in die grondpad af. Man-man twee pote in die hand van onder, versigtig, of hulle ’n swaar, gekweste dier dra....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die delivery man

Nadat ons die oproep gekry het, het ons met die Tata van PE Joburg toe gery. Gerrie het al die pad gepraat oor die geld wat ons by “Rose se ou”, soos hy hom genoem het, sou kry. R5 000 elk. Ek weet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet-slypskool Om te skryf: Ontmoet die deelnemers en lees die verhale

Daar was 55 voorleggings, maar slegs vyf plekke vir die LitNet-slypskool Om te skryf. LitNet kondig graag die name van die deelnemers aan. Die eerste weergawe van hulle verhale is geplaas. Hierdie...

View Article
Browsing all 21593 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>