Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 21597

LitNet-slypskool Om te skryf: Ontmoet die deelnemers en lees die verhale

$
0
0

Daar was 55 voorleggings, maar slegs vyf plekke vir die LitNet-slypskool Om te skryf.

LitNet kondig graag die name van die deelnemers aan. Die eerste weergawe van hulle verhale is geplaas.

Hierdie verhale is almal professioneel geproeflees, maar die drie raadgewende skrywers is besig om hulle kommentaar op die ongeproefleeste weergawes te skryf. Oor ’n aantal dae sal hulle kommentare verskyn. Daarna sal die deelnemers hul verhale herskryf.

En vir die publiek? Op die agterblad van Om te skryf staan: “Hoe leer jy skryf? Kom loer oor die skouers van ambagsmense. Dit is die maklikste en lekkerste manier.”

Ditto met die LitNet-slypskool Om te skryf: Lees die verhale en kom kyk wat sê die kenners oor elke verhaal. Pas dit dan op jou eie skryfwerk toe.

Ontmoet LitNet-slypskool Om te skryf se raadgewende skrywers

Anzil Kulsen

Lees haar biografie.

Eben Venter

Lees sy biografie.

Heilna du Plooy

Lees haar biografie.

Ontmoet LitNet-slypskool Om te skryf se deelnemers

Annemarie van Wyk

Barend Wessels

Bernice Saulse

Eugene Pienaar

Stefaans Coetzee

The post LitNet-slypskool <i>Om te skryf</i>: Ontmoet die deelnemers en lees die verhale appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 21597

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>