Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 21582

Die spieëlkas, verslag een deur Heilna du Plooy

$
0
0

Enkele plekkies waar daar na die taal of formulering gekyk kan word, is op die teks in geel gemerk. Onder meer: Liewer lat as laat in hierdie geval? Lisbet of Liesbet? Een plek Piet in plaas van Patrys. Die redupliserende woorde in die eerste paragraaf kan ook dalk weer bekyk word.

Die slot kan dalk aandag kry. Gee dalk ’n duideliker aanduiding dat dit Lisbet is wat praat waar sy aan die woord kom. Dis ’n skarnier in die storie en moet beklemtoon word.

Om aan die struktuur van die storie te timmer, kan dalk die strak spanningslyn versteur of verbreek. Wat dalk gedoen kan word, is om Lisbet se karakter vroeër in die verhaal effens meer uitvoerig uit te beeld. Nogtans hou ek eintlik van die subtiele manier waarop haar gedrag en aard op ’n indirekte manier na vore kom, via opmerkings en die optrede van ander karakters.

Lees gerus die stuk van Flannery O’Connor (10-41 in Om te skryf) oor die skryf van kortverhale. Die skrywer is op ’n vlak waar hierdie stuk op vrugbare grond sal val.

*

(Nota aan die leser: Du Plooy het ook aan elke skrywer ’n gemerkte weergawe van hulle verhaal gelewer. Dit is die weergawe wat nie geproeflees is nie. Loer oor haar skouer en laai die gemerkte weergawe hier af.)

Terug na die invalsblad van die LitNet-slypskool Om te skryf. >>
Lees ook:

Die spieëlkas

The post Die spieëlkas, verslag een deur Heilna du Plooy appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 21582

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>