Reguit met Robinson: Is daar nog ’n plek vir die Britse koningshuis in 2022?
Het die Statebond nog ’n bestaansreg? Freek Robinson gesels met Jo-Ansie van Wyk, ’n hoogleraar in internasionale politiek verbonde aan die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa). The post...
View ArticleLitNet-slypskool Om te skryf: Ontmoet die deelnemers en lees die verhale
Daar was 55 voorleggings, maar slegs 5 plekke in die LitNet-slypskool Om te skryf. Almal kan egter uit hierdie slypskool leer. Op die agterblad van Om te skryf staan: “Hoe leer jy skryf? Kom loer oor...
View ArticleKaap: ’n onderhoud met Hans Pienaar
Kaap Hans Pienaar Protea Boekhuis SKU: 9781485313311 Hans Pienaar praat met Naomi Meyer oor sy boek, Kaap, wat onlangs by Protea verskyn het. Hans, jou boek Kaap het vroeër vanjaar by Protea verskyn....
View ArticleHou moed
Hou moed Foto: Canva Jy gaan verlore Mense praat, druk toe jou ore Ons loop verskillende draaie Kry jou rigting, daar is verskillende paaie Die wiel draai Kyk wat jy saai Die aarde is rond, Elkeen het...
View ArticleSkrikkelwraak
Skrikkelwraak Foto: Canva Die koerante het my die “skrikkeljaar-reeksmoordenaar” gedoop. Dit is seker gepas, al het ek tot dusver oor ’n tydperk van twintig jaar nog net drie mense doodgemaak en is...
View ArticleDrie (on)tug vrae
Foto: Canva word pastorieë vol gesinsgeweld met verloop van tyd voorstedelike kleuterskole wat die illusie van vrolikheid probeer skep ten spyte van verbleikte verf? word chauvinistiese taalbulle...
View ArticleSkaakmat
Skaakmat Foto: Canva Langs ’n kernkragsentrale in niemandsland is ’n skaakbord staangemaak en ondersteun deur die obelisk van die tye. Ek sit aan die wit kant soos iemand aan die bibber-buitekant en...
View ArticleNuut by Litera Publikasies: Wieg deur Joan Kruger
Dié is ’n biografie in konteks en lees soos ’n roman. Die jaar is 1700, die plek Amsterdam. Die bruid is 21 jaar oud en inderhaas getroud met ’n wewenaar wat oud genoeg is om haar pa te wees. Wie is...
View ArticleNuut by Protea: Franz Marx: Uit die perd se bek deur Chris Vorster
Dis die biografie wat nie ’n biografie is nie. Daar is geen geraamtes uit kaste of skandes oor seks, dwelms en/of ruk-en-rol nie; geen verhoudingsintriges nie; vergeet ook van enige sensasionele...
View ArticleNuut by Protea Boekhuis: Zeus van Wyngaardt en die skrikgodin deur Julio Agrella
Dit is die tweede boek in die Zeus van Wyngaardt-reeks. Die eerste boek, Zeus van Wyngaardt en die godin van die jag, is besonder goed ontvang: Volgens Emile Joubert (Rapport, 24 Oktober 2021) kan ’n...
View ArticleNuut by Kwela: Buit deur Dibi Breytenbach
Markus Gerlach en Domingos Magadzi vlug oor die grens van Suid-Afrika na die noorde van Mosambiek omdat hulle vrees dat hulle van moord aangekla sal word. Die joernalis Phoebe Maritz sit hulle agterna...
View ArticleNew from Penguin: The quality of mercy by Siphiwe Gloria Ndlovu
This is indeed a story of mercy – and the redemption it offers. On the eve of his retirement, Spokes Moloi, a police officer of spotless integrity, investigates one final crime: the possible murder of...
View ArticleNew from Penguin: Black Beach by Daniel Janse van Rensburg and Tracey Pharoah
What was supposed to be a short business trip to Equatorial Guinea turned into a journey to the depths of hell. Black Beach, located on Bioko Island off the mainland of Equatorial Guinea, is one of...
View ArticlePersverklaring: ATKV-Woordveertjies – Poësie-, Drama- en Woordwystoekennings
Prent: https://atkv.org.za/nuus/categories/toekennings/woordveertjies/ Die ATKV-Woordveertjies, bekroon reeds vir meer as ’n dekade uitmuntende skrywers, digters en dramaturge. Poësie is ’n treffende...
View ArticleGraad 11: Wiskundige geletterdheidsvraestel en memo, derde kwartaal
Prent: https://pixabay.com/photos/number-advertisement-yellow-colour-437929/ As jy na die getal kyk, voel dit jy sien al dubbel van al die spanning gedurende jou toetsreeks? Jy hoef nie jou oë te laat...
View ArticleDie koningin is dood: lank lewe ouma Kerliena
.......... Waaroor ouma Kerliena dalk eerder vanuit ’n moederhart sou praat, is die tragedie van 25 jaar gelede toe die koningin se skoondogter, prinses Diana, dood is en hoedat haar twee seuns,...
View ArticleSeksrobotte: Hoekom, en hoekom nie?
Hierdie artikel is vir ons hardebaard lesers. Dit bevat sensitiewe inligting. 1. Inleiding In die 1973 distopiese riller Westworld bevind ryk toeriste hulle by ’n pretpark wat deur robotte beman word...
View ArticleOnderhoud: Kirky van Kirkwood sing dat ’n mens moet spring
Kirky van Kirkwood se tweede enkelsnit “Spring” is pas uitgereik. Luister op Spotify. Luister op Apple Music. Die lied handel oor iemand wat ’n loopbaankeuse moet maak. Izak de Vries het by Kirky...
View ArticlePersverklaring: Universiteit Stellenbosch is verbind tot meertaligheid
Foto: https://www.sun.ac.za/Home.aspx Die DA en Studenteplein se hofaansoek teen die Universiteit Stellenbosch (US), die US Raad en die US Senaat ("die respondente") is op Maandag 15 Augustus 2022 in...
View ArticleLitNet: Jou skrywersgalery
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou skrywersgalery appeared first on LitNet.
View Article