Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21552 articles
Browse latest View live

Persverklaring: StudentePlein oorweeg appèlopsies ná hofuitspraak in US-taalsaak

StudentePlein oorweeg verdere regstappe, insluitend appèl, na ’n uitspraak vandag in die Wes-Kaapse Hooggeregshof waarin die hof bevind het dat die Universiteit Stellenbosch (US) nie onregmatig...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ellen Botha (1941–)

Foto: verskaf Sêgoed van Ellen Botha Het sy al lus gehad om haar hand aan ernstige poësie te waag? “Ek is bitter lief vir liefdesverse en ernstige gedigte, maar as ek dit probeer skryf, klink dit soos...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 8: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, derde kwartaal

Prent: https://pixabay.com/photos/skateboard-skater-teen-style-6518594/ Is jy in graad 8 en kan jy nie meer wag vir die blaaskans voor die vierde kwartaal nie? Hierdie Afrikaans Huistaal-vraestel deur...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wen kaartjies na die Stellenbosch Craft Drinks Festival!

LitNet, in samewerking met LK Mediabook en die Stellenbosch Craft Drinks Festival (SCDF), gee 3x2 kaartjies weg. Dit sal drie paartjies die geleentheid gee om die SCDF by te woon. Hoe om in te skryf...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gesondheidswaarskuwings en alkoholiese produkte

Prent: https://pixabay.com/photos/alcohol-bottle-champagne-cork-1238646/ Consumers have a right to know about any serious health harms associated with products they might buy. They can then do their...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pasverskyn: Elf dae in Amsterdam deur Elizabeth Wasserman

Elf dae in Amsterdam Elizabeth Wasserman Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624093329 Millie is die middelste van vyf kinders, en wanneer sy die kans kry om vir ’n “week of wat” na Amsterdam te gaan om na...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: ATKV-Woordveertjies 2022 – tekste wat "insuig" bekroon

Prent: https://atkv.org.za/nuus/categories/toekennings/woordveertjies/ Dit is weer daardie tyd van die jaar wat die ATKV skrywers, digters en dramaturge se uitsonderlike pennevrug, toewyding en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mkhuseli

Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, written by established and upcoming playwrights, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. In...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rassisme in die fantasie-genre

Fotobron: https://pixabay.com/illustrations/mermaid-underwater-sea-ocean-dark-4761358/ The little mermaid en The rings of power is veronderstel om bitter min gemeen te hê. Die een is immers gemik op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by LAPA: Uit die donker deur Santie van der Merwe

Die ding lyk geheel en al anders noudat dit in die ope is, noudat dit in die lig is. Ian Strydom het twee gesinne: Madelein en driejarige Liam, vir wie hy soveel tyd moontlik steel, en Henriette en sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by Human & Rousseau: Moederland deur Madelein Rust

In Junie 2070 skenk die 27-jarige Jenesis Baron geboorte aan ’n tweeling in haar woonstel in Xin Xianggang. Maar swangerskap sonder ’n toestemmingspermit van die owerhede is taboe, en die pasgeborenes...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

New from Delta Books: The guerrilla and the journalist by Fred Bridgland

As a young Reuters correspondent, Fred Bridgland revealed the secret invasion in 1975 of post-independence Angola by apartheid South Africa’s armed forces in support of UNITA rebel leader, Jonas...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

A sterile vow: Die gelofte and the transformation of myth

Picture credit: https://pixabay.com/photos/ox-wagon-relief-wagon-depiction-438110/ Back in May, I made plans to see Die gelofte: ’n Musiekblyspel at the AfriForum Teater. This was before mask rules and...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees 2022: ’n onderhoud oor onder woorde

https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1518132650 Willem de Swyger praat met Naomi Meyer oor “onder woorde”, vanjaar op die Woordfeesprogram. Willem, jy is aan LitNet-lesers bekend as Willem...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hupstoot of remskoen: kykNET se Storiefilms

Die Afrikaanse TV-kanaal het 90 “storiefilms”, ’n narratiewe vorm tussen ’n kortprent en ’n vollengte-fliek, laat vervaardig. Kwantiteit, maar wat is die kwaliteit? Schalk Schoombie het ’n steekproef...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jong musici bekoor in die Baai

Dit het begin met ’n droom. Bridget Harrison van Pietermaritzburg, wat vir die Associated Board of the Royal Schools of Music (ABRSM) in Suid-Afrika werk, wou dat haar top studente toegelaat moet word...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: The Mandela Bay Arts Festival brings creativity home this...

The inaugural Mandela Bay Arts Festival kicks off this month (23 September-2 October) in a ten-day celebration of local and regional talent happening live in the Nelson Mandela Bay area. The Festival...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Hierdie inhoud mag nie verkoop of elders gepubliseer word nie. Klik op die onderstaande blokkies om na die betrokke afdeling te spring./ Click on the blocks below to jump to the relevant section....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Miniseminaar: Hoe maak ons kinder- en jeuglesers van ouers en onderwysers se...

Debatte woed tans oor die omstrede aard van kinder- en jeugboekkarakters. Daar heers polemiek rondom die onlangse diskoers rakende randfigure in Afrikaanse kinder- en jeugverhale wat deur Hennie van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lansdowne dearest: My family’s story of forced removals by Bronwyn Davids – a...

Book cover: https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780795709807; Bronwyn Davids: https://jgf.org.za/wp-content/uploads/2020/12/Bronwyn-Davids-skrywer-van-Lansdowne-Dearest.jpg Lansdowne dearest: My...

View Article
Browsing all 21552 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>