Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Noodtoestande

Daar was toe ook noodtoestande, huidig vir drie maande, wat’s die bet dit gaan verleng word?Die Belge sweet bloed, al drie dae in hul huise vasgekeer. En jy hoor niks van polisiestaat nie.Dis tog wat...

View Article


Veredeling

Die mens kan dalk begin dink dat sy of hy beskaafd is wanneer predikers nie meer moord en kannibalisme as liefde en verlossingsdade voorhou nie.   CM The post Veredeling appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moet-sien-foto's: kykNET-Rapport Boekpryse 2015

Die wenners van vanjaar se kykNET-Rapport Boekpryse sowel as die Jan Rabie-Rapportpys is aangekondig tydens ’n middagete by die Atlantic Imbizo Studio in Kaapstad op Donderdag 19 November 2015. Hierdie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Niq Mhlongo on the writer as an agent of change

Photo: http://laurenbeukes.com/sparkniqmhlongo/ About three months ago, in August, my German publisher Wunderhorn sent me an itinerary regarding my book tour in three German-speaking countries;...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

A Babalela for Christmas

Lees ook: • Hoe jou Babalela hierdie Kersfees 'n verskil kan maak • 'n Babalela vir Kersfees Most South African children will never own a book of their own. That could change. The Friends of Afrikaans...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vanuit Pole – rondom Stellenbosch

Lees ook: • Universiteit Stellenbosch: Vrydag die 13de • Geagte professor De Villiers • #NtuliMustRepresentAll Op 20 November tree Wim de Villiers persoonlik tot die gesprek toe met onderstaande...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kersfees 2015 saam met Leserskring

Leserskring-weggee Leserskring gee graag hierdie Kersfees 'n heerlike boekpakkie weg - in die boekpakkie is een eksemplaar van Split deur Debbie Loots en een eksemplaar van Silence of the Seas deur...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaans aan die US

"The fundamental choice the US made in sacrificing its unique cultural heritage was in order to take in white English-speakers fleeing from transformation at the traditionally liberal universities. It...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Review: Career of evil by Robert Galbraith

Title: Career of evil Author: Robert Galbraith Publisher: Little, Brown Book Group ISBN: 9780751563603-029 Date of publication: 20 October 2015 Whenever I pick up one of Robert Galbraith’s crime...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaans as onderrigtaal in skole

Lees ook: • Die taalgesprek omtrent die Universiteit Stellenbosch • Draf wiskunde slyp-slyp kaf Koebaai Afrikaans? Afrikaans as onderrigtaal is onder beleg. Afrikaanse onderwysers aan tradisioneel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Parys-aanvalle, Daesh en die compassion gap in rapportering

In 2012 het ek begin met die rowwe beplanning van ʼn misdaadroman oor mensehandel. Ek het geweet dat minstens een van die karakters ʼn vrou sou wees wat die politieke situasie en potensiële verkragting...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Liela Groenewald vra: teken hierdie petisie

November 2015 P/a Mnr Johann Aspeling Die Registrateur Universiteit Stellenbosch Lees ook: • Vrydag die 13de • Johann Rossouw: Geagte professor De Villiers • Fanie Olivier: Vanuit Pole – rondom...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Tikkun Ha’olam – Herstel die wêreld deur Marzanne Leroux-Van...

Titel: Tikkun Ha'olam - Herstel die wêreld Skrywer: Marzanne Leroux-Van der Boon  Uitgewer: Lux Verbi ISBN: 9780796318664 Tyd van herkenning deur Marzanne Leroux (destyds nog sonder die “-Van der...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Jan H Marais-prys bevorder Afrikaans as wetenskaptaal

Almal praat oor die vrae rondom Afrikaans as wetenskaptaal. Dioné Prinsloo gesels in hierdie onderhoud met Naomi Meyer oor die ruim Jan H Marais-prys wat erkenning gee aan 'n uitstaande bydrae tot...

View Article

Seep

Lees ook: • Nuwe poësie • knipoog kollektief ek onthou daardie oggende vroeg wat ek so gestaan en wag het vir jou in my onderbroeklose kniebroek met die sigaret in die sak wat op vier plekke geknak...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Die ewigheid in my hart deur Barend Vos

Die ewigheid in my hart - 'n gebed vir elke dag uit die Psalms Barend Vos Lux Verbi ISBN: 9780796318930 Lees ook: • Barend Vos se ’n Dorp soos Silwer Streams vat die platteland aan • Boekresensies...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LAPA se nuwe boeke vir November 2015

LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende November 2015! Offerlam Chanette Paul ISBN: 9780799377118 Chanette Paul se internasionale deurbraak het gebeur. Sy vertrek eersdaags om die Nederlandse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

His Master's Voice

Dear Mr Duke I am hoping they get LitNet up in heaven. For if you are hearing this it means that your story has made it on to the webpages of LitNet! And I am not sure if dogs can see photographs, or...

View Article

Die Duitsers

As jy nou kyk na die woelinge in Europa, aanslagte in Parys (Frankryk, vir duidelikheid), neerskiet van Putin se afgeleefde SU 24 (en die moord op die neerdalende vlieënier), bloedswetende Belge wat...

View Article

Wrekende geregtigheid

Dit is nou so eenvoudig om te bepaal wat waar is dat die student die verstokte professor met hubris en al kan lei na die werklikheid en sy nemesis.   CM The post Wrekende geregtigheid appeared first on...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>