Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Die mentaliteit van monokultuur

Die “trots Afrikaanses” van Stellenbosch, die laaste generasie wat in Afrikaans daar verder kon studeer, voel klaarblyklik nou vere vir die volgende geslagte wat nie hierdie voorreg sal hê nie. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laat die kinders hoor

Lees ook: • Koebaai, Afrikaans? Afrikaans as onderrigtaal in skole • Draf wiskunde slyp-slyp kaf • Kuns, die stiefkind van skoolvakke Gehoorverlies by kinders is een van die redes waarom duisende...

View Article


LêNet: Verslind

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit...

View Article

Die reaksies van PEN Afrikaans-lede op Vrydag die 13de

Hieronder is reaksies van PEN Afrikaans-lede op Vrydag die 13de   Lees ook: • Universiteit Stellenbosch: Vrydag die 13de • Bydraes in PEN Afrikaans se portaal Van Marié Heese:   Ek stem hartroerend...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bloemfonteinse Skrywersvereniging: Bestuur vir 2016

Voor: Lelani Fourie (tesourier/sekretaresse), Douwlina du Plessis (ondervoorsitter) en Corlietha Swart (voorsitter: BSV – Nov 2008 - 2016). Agter: Karen van Vuuren, Joe Mynhardt en Ronelle Meyer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015

  'n Woord kan 'n tydsgees vasvang. In 2013, toe LitNet die eerste keer LitNet se Suid-Afrikaanse woord van die jaar-kompetisie aangebied het, was die woord op almal se lippe "e-tol". Een van 2014 se...

View Article

Antwoord op Dirk Rigter se kommentaar onderaan my brief van 17 deser

Dirk Rigter Dankie vir jou lesing oor NUSAS en die ASB se geskiedenis; baie interessant en nuut vir my. Ek het maar net eendag met misnoeë gehoor die Maties het nou by NUSAS aangesluit (en ek glo nie...

View Article

Te empiries

Vir die oermens was feite te ingewikkeld om te bestudeer. Dit is nog steeds bo die meeste geleerdes se vuurmaakplek.   CM The post Te empiries appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou woord van die jaar 2015

Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter.     The post LitNet: Jou woord van die jaar 2015 appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koos Kombuis se woord van die jaar 2015

Koos Kombuis se Afrikaanse woord van die jaar is "glanspaartjie". Wat is jou #litnetwoord2015?Neem hier aan die kompetisie deel.       The post Koos Kombuis se woord van die jaar 2015 appeared first...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joan Hambidge se woord van die jaar 2015

Joan Hambidge se Afrikaanse woord van die jaar is "SlimWim". Wat is jou #litnetwoord2015? Neem hier aan die kompetisie deel.     Wat is Koos Kombuis se #litnetwoord2015? The post Joan Hambidge se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ricardo: die sanger, en die tyd waarin hy geleef het

Joernalis en skrywer Heindrich Wyngaard onthou die “I love you Daddy”-sanger Ricardo (1972–2015) wat hierdie week gesterf het. Oor sy dood gons dit op sosiale media met honderde huldeblyke van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pieter‑Dirk Uys se woord van die jaar 2015

Pieter‑Dirk Uys se woord van die jaar is "Afrikaans". Wat is jou #litnetwoord2015? Neem hier aan die kompetisie deel.     Wat is Koos Kombuis se #litnetwoord2015? Wat is Joan Hambidge se...

View Article


Pynlike onsin

Dit is nie die oortuigings van die prediker wat die pyn veroorsaak nie, maar wel die ondeurdagte aanwending daarvan.   CM The post Pynlike onsin appeared first on LitNet.

View Article

Brandewynkroegpraatjies: My skoonma, die olifant ...

"Hulle sê ’n mens moet nooit ’n goeie storie opfoeter met te veel feite nie, nè Oom?" Ek gooi opsetlik op díe manier ’n klip in die bos om hom uit te lok, want ek weet hy kan lekker stories vertel,...

View Article


Trotse veragting

Die mens word al so lank en so gereeld deur sy leiers belieg oor hoe wonderlik dit is om dood te wees, dat hy geen begeerte het om waardig en ordentlik te lewe nie.   CM The post Trotse veragting...

View Article

Hubris

Die verpiepte kruipertjies word vriendelik versoek om terug te staan as ek met die gode praat.   CM The post Hubris appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jason Lloyd se woord van die jaar 2015

Jason Lloyd se Afrikaanse woord van die jaar is "#lekkatjies". Wat is jou #litnetwoord2015? Neem hier aan die kompetisie deel.     Wat is Koos Kombuis se #litnetwoord2015? Wat is Joan Hambidge se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Darryl David se woord van die jaar 2015

Darryl David se Afrikaanse woord van die jaar is "ekkie" (in plaas van selfie). Wat is jou #litnetwoord2015? Neem hier aan die kompetisie deel.     Wat is Koos Kombuis se #litnetwoord2015? Wat is Joan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stef Bos se woord van die jaar 2015

Stef Bos se Afrikaanse woord van die jaar is "streelpaneel" (in plaas van touch screen). Wat is jou #litnetwoord2015? Neem hier aan die kompetisie deel. Lees nog inskrywings deur:   Koos Kombuis Joan...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>