Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Breyten Breytenbach se woord van die jaar 2015

Breyten Breytenbach se Afrikaanse woord van die jaar is "kakiebosch". Wat is jou #litnetwoord2015? Neem hier aan die kompetisie deel. Lees nog inskrywings deur:   Lees ook: • "'n Skande wat onthou sal...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US-bestuur se taalvoorstelle: Departement Afrikaans en Nederlands praat

Verklaring deur die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch in reaksie op die taalvoorstelle van die US-bestuur As die departement wat betrokke is by die onderrig van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Marita van der Vyver se woord van die jaar 2015

Marita van der Vyver se Afrikaanse woord van die jaar is "sekulêr". Sy verduidelik haar keuse:  My woord van die jaar is “sekulêr”. Ongetwyfeld. Nog nooit voorheen het ek dit so gereeld gebruik nie....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Coenie de Villiers se woord van die jaar 2015

Coenie de Villiers se Afrikaanse woord van die jaar is "harlaboerla". Hy verduidelik sy keuse:  My woord is “harlaboerla”. Dis hoe die wêreld vir my voel telkens as ek die koerant oopslaan, en smaak...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bettina Wyngaard se woord van die jaar 2015

Bettina Wyngaard se Afrikaanse woord van die jaar is "hashtag-aktivisme".  Wat is jou #litnetwoord2015? Neem hier aan die kompetisie deel en lees hier nog inskrywings deur:  Coenie de Villiers Marita...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aan die Rektor en Visekanselier: die konfederasie van 40 Afrikaanse...

‘n Ope Brief aan die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch Geagte prof De Villiers Ons, die ondergetekendes as lede van die konfederasie van 40 Afrikaanse lidorganisasies soos...

View Article

Bieg: Wie Alice is

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bun Booyens se woord van die jaar 2015

Bun Booyens se Afrikaanse woord van die jaar is "wedstrydplan".  Wat is jou #litnetwoord2015? Neem hier aan die kompetisie deel en lees hier nog inskrywings deur:  Bettina Wyngaard Coenie de Villiers...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Antoinette Louw se woord van die jaar 2015

Antoinette Louw sê "'poenantjie' (beteken 'oulik')" is haar Afrikaanse woord van die jaar 2015, want dit "lê so lekker op die tong!"  Wat is jou #litnetwoord2015? Neem hier aan die kompetisie deel en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Akademies word bekroon met twee ATKV SA Akademie-pryse

Twee van die vier ATKV SA Akademie-pryse vir geesteswetenskaplike artikels is vanjaar aan LitNet Akademies-artikels toegeken. Oneindigheid as religie-relativerende en -insluitende horison Navorser:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US-Raadsbesluit: US verbind tot meertaligheid sonder uitsluiting

  Die Raad van die Universiteit Stellenbosch het op 30 November 2015 by die geskeduleerde raadsvergadering die volgende mosie met ʼn oorweldigende meerderheid aanvaar: Die Raad van die Universiteit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gangs of Ballet: "We had to reinvent ourselves"

Gangs of Ballet have released the first in a “triptych” of EPs, Form & Function. Brad Klynsmith, frontman of the group, answers a few questions. Good day, Brad. How are things these days? Really...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

De Wallen: "Ons is maar van nature bietjie links van die regering"

Die Stellenbosse rockgroep De Wallen het pas ’n nuwe EP, 2.0, uitgereik. Jeandré Swanepoel, voorman van die groep, beantwoord ’n paar vrae oor die EP en die uitdagings wat ’n jong band soos De Wallen...

View Article


Afrikaans?

Ek dink Jan Rap gaan vir my vies wees. Ek is 'n aanhanger van hom. Ek het iets bespeur die laaste tyd: Met Boer Soek ’n Vrou voel dit vir my of Afrikaners (jongeres) nou in totaliteit ’n spraakgebrek...

View Article

Kommentaar op Gert Rautenbach se brief van 19 November 2015

Dit is vir my te goed dat die standaard opmerking van die ontgogeldes, wanneer na die teenswoordige sirkus verwys word, is “ja ek weet alles is nie maanskyn en rose nie ...” soos Gert ook nou weer gesê...

View Article


Woordekramery

As die twisters erudiet was, sou hulle dit seker bekend gemaak het dat die woorde waarmee hulle mekaar karnuffel en belieg, sommer nou die dag versin is.   CM The post Woordekramery appeared first on...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Alfred Schaffer se woord van die jaar 2015

Alfred Schaffer se Afrikaanse woord van die jaar is "krisis". Wat is jou #litnetwoord2015? Neem hier aan die kompetisie deel en lees hier nog inskrywings deur:  Dominique Botha Peter Snyders...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Peter Snyders se woord van die jaar 2015

Peter Snyders se Afrikaanse woord van die jaar is "selfliefde". Wat is jou #litnetwoord2015? Neem hier aan die kompetisie deel en lees hier nog inskrywings deur:  Dominique Botha Alfred Schaffer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dominique Botha se woord van die jaar 2015

Dominique Botha se Afrikaanse woord van die jaar is "Zunami", soos genoem in 'n onlangse Beeld-spotprent.  Wat is jou #litnetwoord2015? Neem hier aan die kompetisie deel en lees hier nog inskrywings...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Silver for LitNet at Arts Journalism Awards

The National Arts Festival and Business and Arts South Africa have just announced the winners of the 2015 Arts Journalism Awards in Johannesburg. Among the websites and blogs awarded this year, were...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>