Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Die voordeel van kennis

Iemand wat nie weet wat 'n gat is nie, val maklik daarin. CM The post Die voordeel van kennis appeared first on LitNet.

View Article


Sinskonstruksies kenmerkend van Afrikaanse regstaal

Sinskonstruksies kenmerkend van Afrikaanse regstaal Eleanor Cornelius, Departement Linguistiek, Universiteit van Johannesburg. LitNet Akademies Jaargang 12(3) ISSN 1995-5928 Die artikel sal binnekort...

View Article


Sentence constructions characteristic of Afrikaans legal language

Abstract Lay readers often experience problems with the peculiarities of legal language, as manifested in legal texts, such as acts of parliament or contracts. The aim of this article is to identify...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karina Magdalena Szczurek se woord van die jaar 2015

Karina Magdalena Szczurek sê: "This year, it's simple: 'vlammetjie' is my word of 2015." Wat is jou #litnetwoord2015? Neem hier aan die kompetisie deel en lees hier nog inskrywings deur:  Lees ook: •...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaans vir almal –'n onderhoud

Afrikaans vir almal Isabel Uys Pharos ISBN: 9781868901951 ʼn Nuwe taalgids met nuttige taalreëls in maklik verstaanbare taal en ʼn lekker dosis algemene kennis oor hoofsaaklik Suid-Afrika het pas op die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stephanus Muller se woord van die jaar 2015

Stephanus Muller se woord van die jaar is #RhodesMustFall. Hy verduidelik sy keuse:  As ek nou moet sê wat die sterkste woord van die jaar vir my was, dan is dit nie ’n Afrikaanse woord nie, maar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kirby van der Merwe se woord van die jaar 2015

Kirby van der Merwe se woord van die jaar is "ja-nee" – "hardop gesê in geselskap, gebrom in die mou in reaksie op studenteoproer, parlementêre manewales, polisie- en weermag-slapgatgeit, Heyneke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: The Good Story deur JM Coetzee en Arabella Kurtz

The Good Story. Exchanges on Truth, Fiction and Psychotherapy. Arabella Kurtz, JM Coetzee Harvill Secker, Londen Is die psigoterapeut nie maar net ‘n medeskrywer van stories vir die self en sy verlede...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Max du Preez se woord van die jaar 2015

Max du Preez se Afrikaanse woord van die jaar is "bekgeveg".  Wat is jou #litnetwoord2015? Neem hier aan die kompetisie deel en lees hier nog inskrywings deur:  SP Benjamin Kirby van der Merwe Karina...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SP Benjamin se woord van die jaar 2015

SP Benjamin se Afrikaanse woord van die jaar is "blits". Hy verduidelik sy keuse:  Dis die woord wat vanjaar oral rondgegooi was. Hierdie sportmal nasie bly honger. En vanjaar het hulle hul oorvreet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lesersindruk: Recce deur Koos Stadler

Recce - kleinspanoperasies agter vyandelike linies Koos Stadler NB Uitgewers ISBN: 9780624069447 Mites word deur feite vernietig, lament fiksieskrywers dikwels, maar soms is die feit wat die mite...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Monolingualism, not Afrikaans, must fall

In this season of protest, when vestiges of apartheid are being challenged on campuses across the country, Afrikaans has come to assume the symbolic status at Stellenbosch University that was held by...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Priorities for research in the field of education

In search of the elusive educational subject: Priorities for research in the field of education in South Africa today Resisting the popular media projection that education is in crisis, I ask instead...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regsalmanak: Die "kousale ketting" in strafsake

Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik.  Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jeugresensie: Jasper op hoërskool deur CF Beyers-Boshoff

Jasper op hoërskool CF Beyers-Boshoff Protea Boekhuis ISBN: 9781485303664 Jasper op hoërskool is die eerste titel in dié gewilde jeugreeks. Dit is die eerste keer in 1959 uitgegee en daar was verskeie...

View Article


Dol denke

Groot leiers, hoogleraars en meewarige studente, dink al sittende dat hulle op reis is na bestemmings wat nie bestaan nie.   CM The post Dol denke appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oor Afrikaans en die toekoms daarvan

Paul Kruger het gesê ’n mens moet dit wat goed en edel uit die verlede is, neem en die toekoms daarop bou. Wat Afrikaans betref, is daar heelwat uit die verlede wat as inspirasie en voorbeeld vir die...

View Article


Doksa en verwerkliking van leeridentiteitspraktyke van hoërskoolleerders in...

Doksa en verwerkliking van leeridentiteitspraktyke van hoërskoolleerders in ’n landelike werkersklasdorp Henry Fillies, post-doktorale student by Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit Stellenbosch en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Donker stroom: Eugène Marais veelsydig, dubbelsinnig

Teks Donker stroom: Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog Skrywer Carel van der Merwe Uitgewer Tafelberg, 2015 Genre Outobiografie: Histories, polities en militêr ISBN 9780624073420 • LitNet...

View Article

Aanspreeklikheid weens ’n late: Versoening tussen die tradisionele en nuwe...

Vonnisbespreking Aanspreeklikheid weens ’n late: Versoening tussen die tradisionele en nuwe toets vir deliktuele onregmatigheid, of nie? South African Hang and Paragliding Association v Bewick 2015 3...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>