Kirby van der Merwe se woord van die jaar is "ja-nee" – "hardop gesê in geselskap, gebrom in die mou in reaksie op studenteoproer, parlementêre manewales, polisie- en weermag-slapgatgeit, Heyneke Meyer, ens. Soos in: 'ja-nee, wat verwag jy van ...'."
Wat is jou #litnetwoord2015? Neem hier aan die kompetisie deel en lees hier nog inskrywings deur:
- Max du Preez
- SP Benjamin
- Karina Magdalena Szczurek
- Stephanus Muller
- Dominique Botha
- Peter Snyders
- Antoinette Louw
- Bun Booyens
- Bettina Wyngaard
- Coenie de Villiers
- Marita van der Vyver
- Breyten Breytenbach
- Stef Bos
- Darryl David
- Jason Lloyd
- Pieter‑Dirk Uys
- Joan Hambidge
- Koos Kombuis
LitNet is ook op Facebook en Twitter.
The post Kirby van der Merwe se woord van die jaar 2015 appeared first on LitNet.