In Memoriam: Mark Behr
Lees ook: • Spoke om die lyf en die teks: Mark Behr praat prontuit • Ricardo: die sanger, en die tyd waarin hy geleef het Om iets oor my en Mark Behr se samewerking aan sy eerste boek te skryf, is nie...
View Article#litnetwoord2015: Eerste golf inskrywings
'n Woord kan 'n tydsgees vasvang. In 2013, toe LitNet die eerste keer LitNet se Suid-Afrikaanse woord van die jaar-kompetisie aangebied het, was die woord op almal se lippe "e-tol". Een van 2014 se...
View Articledie reggemaakte huisman
Lees ook: • Bydraes deur Koos Kombuis • Gedigte hy is ‘n reggemaakte huisman. hy lê op opgemaakte beddens rond en knip sy toonnaels in die spervuur van kersfees en nuwejaar. hy kuier luidkeels in sy...
View ArticleStellenbosch: Laat daar gestém word!
Gedurende die 1970’s staan ek eendag op ‘n sypaadjie in een van Port Elizabeth se minder gegoede buurte en wag op ‘n “backyard mechanic” (soos by my aanbeveel is) om geringe verfskade na ‘n mislukte...
View ArticleLitNet: Jou medalje
Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou medalje appeared first on LitNet.
View Article#litnetwoord2015: Tweede golf inskrywings
Lees ook die eerste golf inskrywings hier. Hieronder verskyn slegs een woord-inskrywing per persoon. Wonder jy oor sekere woorde of waarom mense hierdie woorde gekies het? Verduidelikings en...
View ArticleLiability for an omission: Reconciliation between the traditional and new...
Abstract In contradistinction to previous judgments of Brand JA, in this case he was willing to reconcile the traditional boni mores test for wrongfulness with the new test for wrongfulness as the...
View ArticleDoxa and learning identity practice realisation of high school learners in a...
Abstract This article concentrates on the adaptations that working-class learners make in order to develop and establish their learning practices. The key focus is on aspects of how these learners...
View ArticleMieta
Dis al tien-oor-agt. Mieta sal seker nou-nou hier wees. Die taxi’s kom die een na die ander om die draai geskuur en mens kan die saamryers se koppe sien kantel en wieg wanneer die doodsbussie voor die...
View ArticleOnaangenaam toe
Die natuur kon darem die wesens wat hulself mense noem, vriendeliker en slimmer gemaak het. CM The post Onaangenaam toe appeared first on LitNet.
View ArticleAnna M Louw (1913–2003)
[Foto: Philip de Vos] Sêgoed van Anna M Louw Haar soort geluk: “Om alleen in die Karooveld te wees, vry om selfs op my ouderdom te huppel en te lag. Dis vir my ’n oomblik van ekstatiese geluk. Maar...
View ArticleStigtingstoespraak van die Afrikaanse Alumni-vereniging: Afrikaans en...
Hierdie toespraak deur Johann Rossouw is op 27 November 2015 by die stigting van die Afrikaanse Alumni-vereniging in Stellenbosch gelewer. Dames en here Eerstens my dank aan die organiseerders van...
View ArticleEwige botsing
Die ewiglewendes is vasbeslote om mekaar se ewighede in te kort. CM The post Ewige botsing appeared first on LitNet.
View ArticleUit die argief: Twee jaar ná die afsterwe van Nelson Mandela
Nelson Mandela is op 5 Desember 2013 oorlede. Lees hier hoe LitNet aan hom hulde gebring het. The post Uit die argief: Twee jaar ná die afsterwe van Nelson Mandela appeared first on LitNet.
View Article“Akkedisdis eet die visvis”: Orale narratief en persoonlike transformasie in...
“Akkedisdis eet die visvis”: Orale narratief en persoonlike transformasie in die Karoo – ’n gevallestudie Jaco Kruger, Skool vir Musiek, Noordwes-Universiteit (Potchefstroom) LitNet Akademies Jaargang...
View Article16 dae van aktivisme: Geen geweld teen vroue en kinders
Sophia Kapp Ek is nou sommer knorrig. Ek wil nie hierdie artikel skryf nie. Ek wil nie aan hierdie veldtog deelneem nie. Ek wil nie my steun daaraan toesê nie en ek wil nie my naam daaraan gekoppel hê...
View ArticleIn Parys: ’n paar dae later
Parys was vaag en grys, sy mure en strate uit fokus. Die kar se voorruit het spatsels reën rondgevee, spatsels lug en geboue en verkeersligte heen en weer. Fragmente, vraagmente. Die ondergrondse...
View ArticleNie-akademiese notas by die lees van Vry- deur Gilbert Gibson
vry- Gilbert Gibson Human & Rousseau ISBN: 9780798170536 *** bloed is vir vir my soos gras vir waltwhitman "gras" - GG uit oogensiklopidie die gras hier neem my gevange en maak die tong skepties...
View Article#litnetwoord2015: Derde golf inskrywings
Lees ook die eerste golf hier. Lees ook die tweede golf hier. Hieronder verskyn slegs een woord-inskrywing per persoon. Wonder jy oor sekere woorde of waarom mense hierdie woorde gekies het?...
View ArticleOopmaker
'n Kort kursus in die bewysreg kan dalk menige versbedekte insig verhelder. CM The post Oopmaker appeared first on LitNet.
View Article