Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Remembering and forgetting: Reflections on Francois Smith’s novel Kamphoer

On the Launch of the Research Project, “Wounds of History: Transgenerational Transmission of Trauma in South Africa.” The following transcript is from a symposium organised by Pumla Gobodo-Madikizela...

View Article


16 Dae van Aktivisme

Ek hou nie van bamboes nie die uitgespoelde Ingridlyke, verworpe vroue van Hans-die-Skipper party nog gladnat op die skuimsoom en ander stinkverrot soos sonverbrande bokkoms tussen die rotse in ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vroue in die oorlog: 16 eeue van onderdrukking?

Izak de Vries vra vir Vita du Preez ’n paar vrae. Vita du Preez se roman Skuiling van die hart is in 1999 geskryf en is pas heruitgegee. Martienne word deur haar pa weggedobbel, dan verkoop en word...

View Article

Menseregte, die omgewing en omgewingskonstitusionalisme

Menseregte, die omgewing en omgewingskonstitusionalisme* Louis Kotzé, Fakulteit Regte, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom LitNet Akademies Jaargang 12(3) ISSN 1995-5928 Die artikel sal binnekort in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plakboek: #litnetwoord2015

  'n Woord kan 'n tydsgees vasvang. In 2013, toe LitNet die eerste keer LitNet se Suid-Afrikaanse woord van die jaar-kompetisie aangebied het, was die woord op almal se lippe "e-tol". Een van 2014 se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans Nuusbrief – Wat was jou woord van 2015?

Beste lid van PEN Afrikaans Dit was ’n onstuimige jaar met die woede van ’n nuwe jong Suid-Afrika wat die aarde van Kaapland tot bo in die Noorde laat dreun het. Die woelinge van 2015 met al sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Die dag na die rowers opgedaag het deur Johan Pienaar

Die dag na die rowers opgedaag het – leef hier en nou Johan Pienaar Lux Verbi ISBN 9780796319272 Selfhelpboeke se ware toets is of dit jou gaan motiveer om jou lewe so in te rig en te verander dat dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

WAT: Borg 'n woord voor Kersfees

Lees ook: • Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal Indien jy nog vanjaar aan Borg 'n Woord wil deelneem, is 18 Desember die laaste geleentheid as jy jou sertifikaat voor Kersfees wil ontvang of...

View Article


’n Kritiese vergelyking tussen Basilius van Sesarea, Johannes Chrysostomus en...

’n Kritiese vergelyking tussen Basilius van Sesarea, Johannes Chrysostomus en Ambrosiaster se sienswyses aangaande die behandeling van slawe Chris L. de Wet, Departement Bybelse en Antieke Studie,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuusberig 1: Studentesimposium 2015, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein

Foto verskaf Lees ook: • Nuusberig 2: Studentesimposium in die Natuurwetenskappe by die Universiteit van die Vrystaat Op 29 en 30 Oktober 2015 het die departemente chemie en fisika van die Universiteit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tel jou woorde voor jy skryf

Mense wat  dink hulle kan lasterlike sms-boodskappe of haatspraak op sosiale media onder vals profiele die wêreld instuur en daarmee wegkom, kan hulle lelik misgis en hulle rieme in die hof styfloop....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuusberig 2: Studentesimposium in die Natuurwetenskappe by die Universiteit...

Lees ook: • Nuusberig 1: Studentesimposium 2015, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein Ons verkeer in 'n tydvak waar al Afrikaans se gebruiksdomeine, ook in wetenskapsbeoefening, onder geweldige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Video en foto's: ATKV-Rieldansfinaal 2015

Die tiende ATKV-Rieldansfinaal is op 5 Desember by die Liqui-fruit Amfiteater in die Paarl aangebied. Amper 90 rieldansgroepe het aan vanjaar se kompetisie deelgeneem en by dié geleentheid het die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Foto's: Die ATKV vier Wêreldvigsdag in Atlantis

  Op Dinsdag 1 Desember het die Atlantis-tak van die ATKV Wêreldvigsdag gevier. Die inisiatief is ‘n aantal jaar gelede deur Tannie Francis Brown, wat ook een van die finaliste in die 2015...

View Article

LêNet: Seks

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit...

View Article


Begrafnis op Stilbaai

Buite sy hotel in Colombo is daar die geel "M"-boë van ’n McDonalds. Tuk-tuks met skril toeters maak vir mekaar plek in die vinnige verkeer. Mense op die straat verkoop aartappels, garagedeure, stoele....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou aktivis

Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter.     The post LitNet: Jou aktivis appeared first on LitNet.

View Article


Mark Behr: Die Judas, sy dertig silwerstukke en die Goldies-verraad

Ek moet erken: Hierdie stuk het ek begin, neergesit, weggeskuif en na veel gewik en geweeg weer nadergetrek. Ek wou nie skryf oor Mark Behr nie. Hy behoort aan ’n gedeelte van my lewe wat ek liefs wil...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nagligte: "Dalk is ons maar net late bloomers"

Die pop-rock-groep Nagligte het pas hul debuutalbum bekendgestel en musiekaanhangers is aan die gons oor dié hoëgehalte-vrystelling. Jacobus “Roof” Brink, voorman van die groep, beantwoord ’n paar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kersfees 2015 saam met Leserskring: Wenner aangekondig

Die wenner van die boekpakkie is Marietjie Jordaan van Oudtshoorn. Baie geluk, Marietjie, en mooi wense vir die Kerstyd! Jou boekpakkie is op pad na jou adres. Leserskring-weggee Leserskring gee graag...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>