Deon Meyer: die gas by die WAT se Woordpret
Lees ook: • WAT: Borg 'n woord voor Kersfees Deon Meyer was op Vrydag 20 November die gas by die WAT se Woordpret. Bergsig Landgoed het hul Icarus-wynreeks kom bekend stel by die skepper van Ikarus...
View ArticleBieg: Alice op haar beste
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit...
View ArticleGesprek: "Meneer, ek wil net iets word ..."
Een van die kernprobleme van Suid-Afrika is mense se sosio-ekonomiese omstandighede. Die situasie van minderbevoorregte jongmense as leerders speel 'n rol in hoe hulle presteer. Omstandighede kan nie...
View ArticleMy waarneming van Johannes Meintjes
Een van vele kunstenaars wat deel vorm van die Wonder van die Afrikaner. ’n Foto van Johannes Meintjes, derde van links, saam met vriende op die strand in die Kaapse skiereiland. Let op die “sports...
View ArticleHeersende bombasme
By die geringste teken van intelligensie raak die wesens wat glo intelligent ontwerp is, beledigend. CM The post Heersende bombasme appeared first on LitNet.
View ArticleOnderhoud met ’n uitgeweke skrywer: Paola Gomez (Colombia)
Die uitdrukking “the iron fist in the velvet glove” pas Paola Gomez soos ’n … wel, soos ’n handskoen. Hierdie Colombiaanse prokureur is klein en praat sag, maar beïndruk dadelik as die tipe persoon...
View Article#litnetwoord2015: Die WAT se kortlys
'n Woord kan 'n tydsgees vasvang. In 2013, toe LitNet die eerste keer LitNet se Suid-Afrikaanse woord van die jaar-kompetisie aangebied het, was die woord op almal se lippe "e-tol". Een van 2014 se...
View Article#litnetwoord2015: Die ATKV se kortlys
'n Woord kan 'n tydsgees vasvang. In 2013, toe LitNet die eerste keer LitNet se Suid-Afrikaanse woord van die jaar-kompetisie aangebied het, was die woord op almal se lippe "e-tol". Een van 2014 se...
View ArticleFoto's: Babalela-geskenkpakkies maak kinderharte bly
Lees ook: • 'n Babalela vir Kersfees • Hoe jou Babalela hierdie Kersfees 'n verskil kan maak Baie kinders in hierdie land word groot sonder boeke. Die Vriende van Afrikaans het kort voor Kersfees...
View ArticleOor die transkripsie van Vlam in die sneeu se liefdesbriewe
Erika Viljoen is 'n leser, skrywer, vriend en voormalige student van André P Brink. Sy het die liefdesbriewe tussen hom en Ingrid Jonker transkribeer en deel haar ervaringe met LitNet. Lees ook: •...
View ArticlePEN Afrikaans: ’n Feestyd-boekbonus met die komplimente van Taalgenoot
In die afgelope paar jaar het Afrikaanse skrywers en lesers gereeld met goeie reg gekla oor die krimpende ruimte vir boekbesprekings in koerante en tydskrifte. Weeklikse koerante se boekeblaaie het...
View ArticleLekker musiekonderhoude van 2015
Henry Cloete (foto: Naomi Bruwer) Henry Cloete - skrywer, joernalis en sanger - kies musiekonderhoude wat hom van 2015 sal bybly. Hier is sy lys. Spoegwolf: "Ons koppe is meestal in een mus" Henry...
View ArticleBoekresensie: Immer wes deur Irma Joubert
Immer wes Irma Joubert LAPA Uitgewers ISBN: 9780799376968 Immer wes, die jongste boek van Irma Joubert, bied nie net ’n blik op die lewe van Hildegard von Plötzke, ’n vrou uit die Oos-Pruisiese adel...
View ArticleProtreptiek en paranese: perspektiewe op die wending in boek 10 van...
Protreptiek en paranese: perspektiewe op die wending in boek 10 van Augustinus se Confessiones1 Annemaré Kotzé, Departement Antieke Studie, Universiteit Stellenbosch LitNet Akademies Jaargang 12(3)...
View ArticleWinnie the Pooh at the Artscape
Winnie the Pooh (Dean de Klerk) and Christopher Robin (Shani Sachs) Stagecraft Drama Studio brings Winnie the Pooh, everyone’s favourite bear, to Artscape Theatre during the holiday season, daily at...
View ArticleSin van plek, ingeplaastheid en bioregionaliteit in ’n...
Sin van plek, ingeplaastheid en bioregionaliteit in ’n kunstenaarsboek-installasie, Mooirivier: weerspieëling en weerklank Franci Greyling, Skool vir Tale, Noordwes-Universiteit (Potchefstroom) LitNet...
View ArticleBoekresensie: Icons - Imaging the Unseen deur Daniël Louw
Titel: Icons Subtitel: Imaging the Unseen - On Beauty and Healing of Life, Body and Soul Skrywer: Daniël Louw Uitgewer: African Sun Media ISBN: 1920689125 Daniël Louw se nuutste boek handel...
View ArticleBoekresensie: Die Verdwyning van Billy Katz deur Chris Karsten
Titel: Die verdwyning van Billy Katz Skrywer: Chris Karsten Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798171076 Chris Karsten het hom met sy Abel-trilogie gevestig as behorende tot 'n kleinerige...
View ArticleTwintig-sestien
Die plek waar ek my dagtaak volvoer se deure het Vrydag reeds vir die vakansie gesluit. Vandag is dit Maandag en ek sit alleen in die koel kalmte van ’n stil kantoor om ’n laaste paar goeters en geite...
View ArticleUitgedien
Daar word steeds met eindelose geduld geluister na die preke, maar daar kan gerus nou redes verstrek word vir die treurmares. CM The post Uitgedien appeared first on LitNet.
View Article