Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. |
Soos ek in my vorige brief verduidelik het, ontmoet ek en Alice mekaar een keer per maand vir 'n oggend van passie.
Wel, hier is ek weer op pad na ons gunsteling "wegkruipplekkie" toe. Dit is 2-uur die middag en midde-in 'n hittegolf wat nou al meer as 'n week aanhou. Die temperatuur raak-raak aan die 40 grade, en ek kan nie wag om in te boek, en net in die swembad te spring om af te koel nie.
By die ontvangstoonbank lui my foon, en Alice vra met 'n vriendelike stemmetjie: "Waar is jy?" "Hier by ons plekkie se ontvangs," sê ek ... onseker wat om te verwag.
Sien, ek kom altyd die dag voor ons ontmoeting deur, slaap die aand oor in die oord, en dan kom kuier Alice die volgende oggend vroeg tot so 10-uur se kant. Dis wanneer ons die chalet moet ontruim.
"Wel, ek is net om die draai. Kan ek gou kom hallo sê?" vra Alice, en ek vergeet skoon van die hitte, en my planne om te swem. Ek ken vir Alice goed. Haar "hallo sê" bly nie net by 'n soentjie nie. Nee … Die girl het planne.
By die chalet aangekom pak ek gou my bagasie af, en soek 'n kortbroek en T-hemp om aan te trek. Intussen het ek al die waaiers in elke vertrek aangeskakel net om die plek af te koel. Met die instap terug in die sitkamer sien ek Alice se karretjie stilhou voor die chalet. Ek het nog nie eers gestort (of geswem) nie, en voel 'n bietjie taai van die hitte.
Soos 'n koel briesie warrel sy in die vertrek in met 'n groot glimlag …. reguit in my arms in. "So, hoe like jy my surprise?" vra sy laggend, en soen my hard op my mond. "Ek het die res van die middag af en moet eers 5-uur by die huis wees." Fantasties, dink ek, en maak verskoning om net gou onder die stort in te spring.
Die water is heelik koel, en ek voel hoe ek ontspan. Water het 'n ongelooflike uitwerking op my. Kikker my altyd op as ek moeg is, of te warm kry. Met hernude lewe stap ek kaalgat en papnat terug in die sitkamer, want ek het met al my haas om te stort die handdoek in die kamer vergeet.
"Moenie afdroog nie," sê Alice ondeund. "Ek soek jou lyf so nat."
"Maak solank die gordyne toe terwyl ek ook gou gaan stort," was haar laaste woorde toe sy omdraai en wegstap. Die oop vensters het my nie gepla nie, maar ek trek gou die sitkamer en ons slaapkamer se gordyne toe en stap kombuis toe vir yskaswater.
Terselfdertyd hoor ek die badkamerdeur oopgaan en Alice kom ook papnat en doelgerig op my afgestap. Sy lyk verruklik. Haar hare is net effens nat wat dit so wilde effek gee. Haar ferm 36C borsies wieg rustig soos sy nader stap, en die ronde klein tepeltjies staan stokstyf soos pienk Jellytots. My oë dwaal af na haar slanke bene en natuurlik haar perfekte versorgde koekie. Daar is net is smal strokie haartjies bokant haar poesie wat glinster in die half-donker vertrek van die waterdruppeltjies. Sy stap sensueel tot teen my en gooi haar arms om my nek. Ek voel haar sagte warm lippe oopgaan teen my mond, en haar tong speel verleidelik teen myne.
Skielik kom ek agter dat ek 'n enorme pielstyf ontwikkel toe Alice haar nat lyf teen my druk. Sy voel dit ook en begin my agteruit stoot na die kamer toe. Woordeloos stap ek agteruit met haar hande op my skouers. Toe ons by die bed kom stamp sy my liggies en ek val op my rug. Soos 'n luiperd wat haar prooi nie wil los nie spring sy wydsbeen bo op my en soen my weer vuriglik. Ek voel haar koue nat lyf druk teen my en toe gly sy stadig af ondertoe. Eers soen en byt sy my tepels. Sjoe …. Dit was amper seer en ek kom agter daar is 'n dringendheid in haar. Alice se tong lek 'n strepie al op my maag tot onder by my harder-wordende piel. Met dieselfde beweging maak sy haar mond oop en sluk omtrent my hele voël in. Wow, die ding is styf … en sy suig hom met gemak. Dit was net 'n paar sekondes toe voel ek hoe my paal begin klop van al die bloed wat daarin stroom. Alice het agtergekom dat ek is reg, want sy skuif weer stadig op boontoe, en gly met haar nat lyf al oor my. Sy kyk my diep in die oë terwyl sy haar heupe lig en my klipharde paal tussen haar gladde nat lippe inwerk. Meteens vind my voëlkop die opening van haar poesie, en glip gemaklik in. Die kontras tussen haar koue nat lyf en die hitte van haar gladde dosie laat dit amper koorsig warm voel.
Alice maak haar oë toe en begin my ry. Eers rustig, ritmies gly sy vorentoe en agtertoe. Ek hou haar aan haar heupe vas en geniet die uitsig terdeë. Haar borsies wieg ook op en af en haar klit skuur hard teen my lyf. Die wrywing doen haar goed, want sy begin al harder asemhaal en haar tempo het geleidelik toegeneem. Ons oë ontmoet en sy glimlag stout. Sy wil iets sê maar daar kom net kreune uit haar keel. Ek weet nou dat 'n orgasme besig is om op te bou in haar. Die kreune verander in onderdrukte gille en haar hele lyf ry my nou wild. Sy wip op en af net genoeg dat my voël nie uitgly nie. Dit maak my mal om te sien hoe sy dit geniet, en ek voel 'n krieweling van my boude af teen my rug opkruip.
Ooo, shit, ek gaan nou kom ...!! Ek probeer uithou en terughou solank ek kan. Ek verander my asemhaling, dink aan die voordeur wat nog oopstaan, kyk vir die dakwaaier ... enigiets om nie nou te kom nie!!! Toe ontplof Alice bo-op my. Met een laaste gil begin haar liggaam onbeheersd ruk. Ek voel hoe haar poesie my voël vasknyp en haar vingers grou in my skouers in.
Die oomblik was net te veel en ek gee myself oor aan 'n duiselingwekkende klimaks. My bolyf ruk op na haar toe. Sy gryp my om die nek en druk haar hele lyf stywer teen my vas toe sy voel hoe ek my sappe diep binne-in haar dosie inspuit. Onophoudelik gaan dit so aan soos wat voel vir 'n paar minute totdat ons altwee geleidelik begin ontspan.
Uitasem val ek terug teen die kussings en sy kom lê teen my, met my paal nog diep binne-in haar gebêre. Doodse stilte daal in die slaapkamer neer vir n rukkie, totdat sy die stilte breek. "Fok, ek het dit nodig gehad," sê sy kalm, terwyl sy my diep in die oë kyk en saggies soen. Die girl was honger, daarom kon sy nie tot more-oggend wag vir ons gereelde "kuiertjie" nie.
Maar wag, more-oggend kom sy weer kuier. Die goeie nuus is dat sy my nou goed gemelk het, en ek weet mêre gaan ek langer kan uithou. Die tweede ronde is mos altyd beter.
Word vervolg ...
The post Bieg: Alice op haar beste appeared first on LitNet.