Red die SASNEV-gebou in Pinelands
Beste vriende en kollegas Hiermee ’n vriendelike versoek om asb die onderstaande petisie op die internet te teken – dit is maklik om te doen en neem baie min tyd in beslag. Stuur die skakel asb ook na...
View ArticleDie Tallinn Black Nights Filmfees en Suid-Afrikaanse rolprentfeeste
November – die nagte in Tallinn, Estland (Estonia) is lank. Gedurende hierdie tyd van die jaar is die eerste tekens van ’n sonsopkoms (as dit nie bewolk is nie) ongeveer ses of tien minute na nege....
View Article#litnetwoord2015: Die HAT se kortlys
'n Woord kan 'n tydsgees vasvang. In 2013, toe LitNet die eerste keer LitNet se Suid-Afrikaanse woord van die jaar-kompetisie aangebied het, was die woord op almal se lippe "e-tol". Een van 2014 se...
View ArticleO red ons liewe God van die taalklousulekomplot
Na afloop van die 12 November-uitspraak van die rektor van die Universiteit Stellenbosch, Wim de Villiers, waarin hy sy voorneme aankondig om Engels die universiteit se administratiewe en akademiese...
View Article#litnetwoord2015: Die Taalkommissie se kortlys
'n Woord kan 'n tydsgees vasvang. In 2013, toe LitNet die eerste keer LitNet se Suid-Afrikaanse woord van die jaar-kompetisie aangebied het, was die woord op almal se lippe "e-tol". Een van 2014 se...
View ArticleStadige klim na Groot Hoogtes
Kyk, op 64 moet mens jou by jou portuur hou. Pille sluk en gesprekke voer oor skete, aftree-oorde en begrafnispolisse. Maar soms gebeur dit selfs vir afgetredenes dat jy uit jou gemaksone geruk word....
View ArticleOntslag van ’n beskuldigde na die sluiting van die vervolgingsaak: openbare...
Ontslag van ’n beskuldigde na die sluiting van die vervolgingsaak: openbare mening en die reg op ’n billike verhoor ingevolge die akkusatoriese strafprosesregstelsel Deon Erasmus, Departement Straf-...
View ArticleDischarge of the accused at the close of the case for the prosecution: Public...
Abstract According to section 174 of the Criminal Procedure Act 51 of 1977 a court may, at the close of the case for the prosecution, if it is of the opinion that there is no evidence that the accused...
View Article#litnetwoord2015: die kortlys
Wat is die LitNet se Afrikaanse woord van die jaar-kompetisie? Lees hier. LitNet se 15 finaliste uit alle inskrywings - dus inskrywings aan LitNet direk gestuur maar ook die inskrywings ontvang via die...
View ArticleDirekteur: Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), Paarl
Die ATM verlang die dienste van ’n geskikte kandidaat as uitvoerende hoof vanaf 1 Julie 2016. Die suksesvolle kandidaat sal oor die kwaliteite, leierskapsvaardighede en kennis beskik om die ATM verder...
View ArticleFlieks 2015: Suzette Kotzé-Myburgh se toptienlys
Ná ’n paar ligpunte vroeg in die jaar was hierdie fliekjaar so droog soos ons wye en droewe land in die greep van El Nino. Tog is dit nooit net slegte nuus nie: vanjaar was daar twee Afrikaanse films...
View ArticleAfrican Library: Luuanda – Short Stories of Angola by Josè Luandino Vieira
Luuanda: Short Stories of Angola Josè Luandino Vieira First published in 1964, in Portuguese, and later in 1980 (the Heinemann English translation by Tamara L Bender with Donna S Hill appearing in the...
View Article'n Groot ontbloting
By die ontwikkeling van 'n verstand raak dit bekend dat woorde hoofsaaklik liegmiddels is. CM The post 'n Groot ontbloting appeared first on LitNet.
View Article“Moenie my ‘jy’ en ‘jou’ nie” – die gebruik van u in die 21ste eeu. Resultate...
“Moenie my ‘jy’ en ‘jou’ nie” – die gebruik van u in die 21ste eeu. Resultate van ’n loodsondersoek Nerina Bosman, Departement Afrikaans, Universiteit van Pretoria en Annél Otto, Departement Tale en...
View ArticleSingin’ in the rain: Dis ’n bruisende gebeurtenis!
SINGIN’ IN THE RAIN Gebaseer op die Metro-Goldwyn-Mayer-film (1952) in ooreenkoms met Warner Bros. Theatre Ventures. Inc. Draaiboek: Betty Comden en Adolph Green; Lirieke: Nacio Herb Brown en Arthur...
View ArticleWat is LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015?
LitNet het pas sy Afrikaanse woord van die jaar 2015 aangekondig. Dis 'n ongewone en verrassende keuse, maar volgens LitNet se redakteur, Etienne van Heerden, is dit 'n woord wat die tydsgees stip...
View ArticleLitNet: Jou #
Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou # appeared first on LitNet.
View ArticleMuismis en peper
Om aan die dood te wurg tydens die lewe, is 'n waansinnige primitiwiteit. CM The post Muismis en peper appeared first on LitNet.
View Article“Do not call me ‘jy’ and ‘jou’”. The use of u as an Afrikaans form of address...
Abstract In this article, the current usage of Afrikaans forms of address is discussed by focusing on the results of a quantitative study regarding the use of the formal pronoun u. Due to the fact that...
View Article'n Kersfeeswens
Hiermee my Kersfeeswens vir al die LitNetlesers. Somerkersfees (Woorde: Koos du Plessis en Jannie du Toit; Musiek: Koos du Plessis) Welkom o stille nag van vrede,Onder die suiderkruis,Wyl stemme uit...
View Article