Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 21138

Foto's: Die ATKV vier Wêreldvigsdag in Atlantis

$
0
0

 

vigsdag15.1

Op Dinsdag 1 Desember het die Atlantis-tak van die ATKV Wêreldvigsdag gevier. Die inisiatief is ‘n aantal jaar gelede deur Tannie Francis Brown, wat ook een van die finaliste in die 2015 ATKV-Liedjieslypskool was, begin. Tannie Francis was een van die dryfvere agter die stigting van die Atlantis-tak.

vigsdag15.2

Annie Peterson (regs) is die voorsitter van die ATKV-tak in Atlantis. Hier steek sy en Whaden Johannes die Vigskers aan. Whaden was die seremoniemeester. Hy was ook finalis in die 2015 ATKV-Liedjieslypskool.

vigsdag15.3

Oud en jonk het saam gekuier.

vigsdag15.4

Raadslid Cynthia Robertson, ‘n stadsraadslid, het die verrigtinge toegespreek. LAPA Uitgewers wil opleiding verskaf aan die ATKV-tak om ‘n gemeenskapstuin te begin wat kos kan genereer vir die mense van Atlantis en Raadslid Robertson het steun vanaf die stadsraad toegesê aan die projek.

vigsdag15.5

Die kinders het ysies gekry, want dit was warm.

vigsdag15.6

Pastoor Alfred Wagenaar het gemaan dat ons te alle tye liefde moet betoon aan mense wat met MIV en Vigs leef.

vigsdag15.7

Morne van Staden, die organiseerder van die ATKV-Liedjieslypskool, neem foto’s van die kinders.

vigsdag15.8

Tannie Francis Brown het natuurlik ook die skare vermaak.

vigsdag15.9

Die gehoor was in hulle noppies.

vigsdag15.10

Daphne Arends, ook ‘n finalis in die ATKV-Liedjieslypskool, is van Atlantis en sy het ook gesing.

vigsdag15.11

Oral het mense geluister.

vigsdag15.12

Chandre van den Heever, van Mamre Kindersorg, het aan ma’s verduidelik hoe om hulle kinders te help met higiëne.

vigsdag15.13

Erin Thompson het viool gespeel en het daarna ‘n gesang gesing.

vigsdag15.14

Orals was stalletjies.

vigsdag15.15

Sashalee Brown het toe opgetree. Sy volg in haar ma, tannie Francis, se spore en gaan volgende jaar aan Idols deelneem.

vigsdag15.16

Foto asseblief, oom!

vigsdag15.17

Jean Baartman, van die West Coast College, het die skare vertel hoe om hulleself verder te kwalifiseer.

vigsdag15.18

Uitkykplek

vigsdag15.19

Lindiwe Mkhwanazi, van City Parks, het gesels.

vigsdag15.20

Die verrigtinge het in een van die stad se parke plaasgevind. Daar is grootskaalse armoede in Atlantis, maar Tannie Francis en ‘n aantal helpers onderhou hierdie pragtige park vir die inwoners van die woonstelle.

vigsdag15.21

Beverley Dietrichs het ‘n toneelstuk oor Vroueregte geskryf en opgevoer.

vigsdag15.22

Hieso!

vigsdag15.23

Rosaline Muller Victor leef met Vigs en inspireer mense om nie op te gee as hulle MIV-positief is nie.

vigsdag15.24

Tannie Francis het toe vir elke kind ‘n hotdog gegee.

vigsdag15.25

Is myne!

vigsdag15.26

Die Spiritual Dancers


vigsdag15.27

Afkyk

vigsdag15.28

Die plaaslike divas doen hulle ding.

vigsdag15.29

Die skare geniet die kleingoed.

vigsdag15.30

Whaden Johannes sing.


vigsdag15.31

Inderdaad

vigsdag15.32

Austin van die Xtreme Rappers

vigsdag15.33

Simon van die EXtreme Rappers

vigsdag15.34

Annie werf lede vir die ATKV.

vigsdag15.35

Micheal van der Watt op klank

vigsdag15.36

Hemelbesem glip by die agterdeur in om te keer dat die skare storm. Hy is so gewild, ons moes die skare beskerm teen hulleself, want almal was bang dat mense kon seerkry in ‘n stormloop. Daar was toe ‘n deeglike polisieteenwoordigheid en ‘n groot aantal lede van die burgerwag. Hemelbesem salueer eers al die range.

vigsdag15.37

Is warm tussen soveel uniforms!

vigsdag15.38

Die hip-hopdansers, Boys of Atlantis

vigsdag15.39

Nicole en Tamica

vigsdag15.40

Elize Fortuin van die ATKV

 

vigsdag15.41

Daphne en Tannie Francis laat mense solank naderstaan.

vigsdag15.43

En toe doef-doef die aarde.

vigsdag15.44

Ja!

vigsdag15.45

Hemelbesem nooi vir Jo Lynne Adams om saam met hom te sing. Sy het ook ‘n cd gekry. Haar glimlag het selfs langer as die musiek gehou.

vigsdag15.46

Hemelbesem het nie sy komvandaan vergeet nie. Toe die skare nie meer ‘n gevaar vir hulleself was nie, het Simon vryelik tussen die mense beweeg.

vigsdag15.47

Vir almal is daar ‘n praatjie.

vigsdag15.48

Vir almal is daar tyd vir ‘n foto.

vigsdag15.49

Hemelbesem gee nie om vir oud of jonk nie.

vigsdag15.50

Selfs Superman het die geleentheid gekry om saam met Hemelbesem op ‘n foto te verskyn. Hierdie man werk hard ons land se toekoms.

vigsdag15.51

Dit was ‘n voorreg om ‘n dag lank in Atlantis deur te bring saam met die ATKV.

vigsdag15.52

Aweh!

 

The post Foto's: Die ATKV vier Wêreldvigsdag in Atlantis appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 21138

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!