Marita van der Vyver se Afrikaanse woord van die jaar is "sekulêr". Sy verduidelik haar keuse:
My woord van die jaar is “sekulêr”. Ongetwyfeld. Nog nooit voorheen het ek dit so gereeld gebruik nie. Van die Charlie Hebdo-slagting in Januarie tot die nood van Siriese vlugtelinge wat Europa binnestroom tot die onlangse terreuraanvalle in Parys – ek en baie ander mense moes “sekulêr” soos 'n vlag begin rondswaai om demokrasie te verdedig.
Wat is jou #litnetwoord2015? Neem hier aan die kompetisie deel en lees hier nog inskrywings deur:
Lees ook: |
---|
• Marita van der Vyver: Soms is woorde nie genoeg nie |
• Bettina Wyngaard: Parys-aanvalle, Daesh en die compassion gap in rapportering |
LitNet is ook op Facebook en Twitter.
The post Marita van der Vyver se woord van die jaar 2015 appeared first on LitNet.