Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Moet-sien-foto's: kykNET-Rapport Boekpryse 2015

$
0
0

Die wenners van vanjaar se kykNET-Rapport Boekpryse sowel as die Jan Rabie-Rapportpys is aangekondig tydens ’n middagete by die Atlantic Imbizo Studio in Kaapstad op Donderdag 19 November 2015. Hierdie foto's deur fotograaf Bernard Voges sal jou laat voel of jy self die geleentheid bygewoon het.


Terwyl die uitgenooide gaste aankom, was dit reeds duidelik - die boeke hieronder was die belangrikste eregaste in die eetsaal:

 
 
 
 
 
 
 
 

Die uitsig van bo uit die V&A Waterfront se kloktoring

Etienne Bloemhof

Thys Human

Gerard Scholtz

Elmari Rautenbach

Kerneels Breytenbach gesels met Elmari Rautenbach

Lindie Koorts

 

Herman Wasserman

 

Herman Binge

Gerrit Schoonhoven

Darryl David

Bronwyn Law-Viljoen

Steward van Wyk

Francois Smith

Riana Barnard

Vonkelwyn vooraf

 
 

Eloise Wessels

Die gaste neem plaas

 
 
 

Karen Meiring van kykNET heet almal welkom (saam met Waldimar Pelser van Rapport - nie op hierdie foto nie)

Voorgereg

Bronwyn Law-Viljoen van Fourthwall Publishing neem 'n foto van haar skrywer Stephanus Muller voordat hy weet dat hy vandag twee maal met Nagmusiek sou wen.

 

Frederik de Jager

Karen Meiring, Willem Anker (wenner van die 2015 kykNET-Rapport Boekprys vir Fiksie met Buys) en Waldimar Pelser

 
 

Herman Wasserman lewer die commendatio by die oorhandiging van die 2015 kykNET-Rapport Boekprys vir Niefiksie aan Stephanus Muller.

Stephanus Muller, wenner van die 2015 kykNET-Rapport Boekprys vir Niefiksie (vir Nagmusiek)

 

Karen Meiring, Kerneels Breytenbach (wenner van die 2015 kykNET-Rapport Boekprys vir Film met Ester) en Waldimar Pelser

Jaco van Schalkwyk se boek was een van die benoemings vir die 2015 Jan Rabie-Rapportprys

Ilse Salzwedel se boek was een van die benoemings vir die 2015 kykNET-Rapport Boekprys vir Niefiksie

 

Donnay Torr

Karen Meiring, Stephanus Muller (op hierdie foto by die oorhandiging van die 2015 Jan Rabie-Rapportprys, ook vir Nagmusiek) en Waldimar Pelser

Elna van der Merwe lewer die commendatio vir die 2015 Jan Rabie-Rapportprys

Fourie Botha, Louise Viljoen en Stephanus Muller

Wenners: Willem Anker, Stephanus Muller en Kerneels Breytenbach

 
 

Willem Anker

Jaco van Schalkwyk

Karen Meiring

Ná die ete gesels al die wenners met kykNET se TV-spanne.

 

Marga Stoffer

Hettie Scholtz

Ilse Salzwedel

 

Fourie Botha

Etienne Bloemhof, Stephanus Muller, Marga Stoffer en Hester Carstens

 
 

Hester Carstens

Lees ook die persverklaring met die volledige uitslae van al die pryse.

The post Moet-sien-foto's: kykNET-Rapport Boekpryse 2015 appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>