Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21138 articles
Browse latest View live

Gee die duiwel sy eer

Ek is oud genoeg om die ou Suid-Afrika te onthou. As jy Afrikaans was dan was dit die dae van die NP versus die PFP. In daardie dae het ons 'n gesegde gehad oor die Engelse: I talk Prog, I vote Prog,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Posomskrywing van betrekking: Lektor, Departement Afrikaans, Universiteit van...

  In die nastrewing van die ideale van uitnemendheid en diversiteit, word aansoeke vir die bogenoemde pos ingewag. Laai die posbeskrywing af. The post Posomskrywing van betrekking: Lektor, Departement...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

kykNET-Rapport Boekpryse 2015 (Jan Rabie-Rapport): Commendatio vir Nagmusiek...

Nagmusiek is bekroon met die 2015 Jan Rabie-Rapport Boekprys. Thys Human het die commendatio gelewer: Stephanus Muller Nagmusiek – ’n uitdagende, grensoorskrydende teks van 916 bladsye in drie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

kykNET-Rapport Boekpryse 2015 (Niefiksie): Commendatio vir Nagmusiek deur...

Nagmusiek is bekroon met die 2015 kykNET-Rapport Boekprys vir Niefiksie. Herman Wasserman het die commendatio gelewer: Stephanus Muller "Alles van waarde is weerloos", lui die bekende reël deur die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

kykNET-Rapport Boekpryse 2015: Commendatio vir Ester deur Kerneels Breytenbach

Ester is bekroon met die 2015 kykNET-Rapport Boekprys vir Film. Herman Binge het die commendatio gelewer: Kerneels Breytenbach (foto deur Brenda Veldtman) Wat meer wil ‘n filmmaker hê as die stomende...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

kykNET-Rapport Boekpryse 2015: Commendatio vir Buys deur Willem Anker

Buys is bekroon met die 2015 kykNET-Rapport Boekprys vir Fiksie. Thys Human het die commendatio gelewer: Willem Anker Die besondere belofte wat Willem Anker met sy debuutroman Siegfried getoon het, en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wenners van die 2015 kykNET-Rapport Boekpryse

Die wenners van vanjaar se kykNET-Rapport Boekpryse sowel as die Jan Rabie-Rapportpys  is aangekondig tydens ’n middagete by die Atlantic Imbizo Studio in Kaapstad op Donderdag 19 November 2015.  Vir...

View Article

My Kersete

Ons (ek en my vriend) is genooi na 'n plasie tussen groen heuwels en dennebome buite Port Elizabeth, 'n groot ou huis wat glo deur die Britte gebruik is tydens die oorloë. Ek weet nie presies watter...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Krities Afrikaans

Klik hier om hierdie week se nuusbrief te lees. | Click here to view this week's newsletter.     The post LitNet: Krities Afrikaans appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regsalmanak: Diefstal van eie goed

  Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Universiteit van die Vrystaat volg selfs nog 'n erger roete as die...

Wat beteken Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, se vroeëre versekering dat Afrikaans veilig is solank hy aan die hoof staan van die instelling? Die UV-Taalkomitee se jongste...

View Article

Voorleggings ingewag vir die 2016 Jan Rabie-Rapportprys vir debuutromans

Voorleggings word ingewag vir die 2016 Jan Rabie-Rapport Boekprys. Die prys, wat deur Rapport en Media24 Boeke geborg word, word jaarliks toegeken vir ’n Afrikaanse debuutroman wat in die voorafgaande...

View Article

Die soeke na God in “Groot ode” van N.P. Van Wyk Louw

Die soeke na God in “Groot ode” van N.P. Van Wyk Louw Pieter Verster, Departement Sendingwetenskap, Universiteit van die Vrystaat. LitNet Akademies Jaargang 12(3) ISSN 1995-5928 Die artikel sal...

View Article


The search for God in N.P. Van Wyk Louw’s “Groot ode”

Abstract The existence of N.P. Van Wyk Louw’s struggle with God is well known. From his earliest volume of poetry, Alleenspraak, many poems dealt with his struggle with God. This struggle is exposed in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans eis meertaligheid

Hierdie verklaring is op 16 November per nuusbrief uitgestuur aan alle lede van PEN Afrikaans.   PEN Afrikaans eis meertaligheid en moedertaalonderrig as uitgangspunt vir onderwys in Suid-Afrika en ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

Leerders in graad 4: Hier is 'n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit nou af en oefen. • Wiskunde-eksamenvraestel (graad 4) in PDF • Wiskunde-memorandum (graad 4) in PDF   Klik hier vir nog...

View Article

Onbegryplik

'n Mens weet nie of iemand kan lees as jy hoor wat hy glo nie.   CM The post Onbegryplik appeared first on LitNet.

View Article


Daar was 'n tyd ...

hier in die RSA toe restaurante en bekende eetplekke aangeval en kroeë flenters geskiet was toe plaaspaaie met landmyne beplant en onskuldige vrou en kinder bloed gevloei en daar reddelose smart was...

View Article

Lekker saam

Varkspek het ons op 'n vermakerige manier volledig ingelig oor 'n kersete. Dis weer daardie tyd van die jaar waar mense bymekaar kom om gesellig te verkeer en mekaar frontspeed (voorspoed) toe te wens....

View Article

Soete inval

Dit is wyd bekend dat predikers en hul volgelinge nog nooit met die manier waarop die natuur dinge doen, tevrede was nie, maar dit is ons habitat.  Geniet dit of kerm.   CM The post Soete inval...

View Article
Browsing all 21138 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>