Uitnodiging: Bekendstelling van Antjie Krog: ’n Ondersoekte lewe
Die SA Akademie nooi u vriendelik na die bekendstelling in Pretoria van Louise Viljoen (red.) se boek Antjie Krog: ’n Ondersoekte lewe. Dit is die sestiende titel in die SA Akademie se huldigingsreeks...
View ArticleLaurika Rauch – haar nalatenskap vir Afrikaans en Afrikaanse musiek
Laurika Rauch (Creative Commons 4.0 via WikiMedia) Op Dinsdag 29 Januarie 1980 sê Stephan Bouwer die volgende by ’n simposium in Johannesburg oor “musiek en liriek": Daar word in die jongste tyd veel...
View ArticleHedda Gabler: ’n teaterresensie
Rolanda Marais en Albert Pretorius in Hedda Gabler (foto: Jeremeo Le Cordeur) ........ Die stuk is meer as 135 jaar gelede geskryf, maar ongeag die tydvak waarin jy dit sou sien of eerder beleef, die...
View ArticleSong of the slave girl by Ashraf Kagee: A reader’s impression
This reader’s impression was written and sent to LitNet on the writer's own initiative. Song of the slave girl Ashraf Kagee 288 pages Jacana Media, 2025 Available: South African bookshops and online...
View ArticleGoue lint my storie begint: Die unieke aard van kinder- en jeugboeke
Anke Theron skryf ’n gereelde kinderboekrubriek vir LitNet. Waarom ’n rubriek, ’n gereelde inligtingstuk of artikel oor kinderliteratuur? ’n Goeie vraag na ongeveer ’n jaar waarinn “Goue lint, my...
View ArticlePersverklaring: Geleentheid om in te skryf vir die ATKV-Woordveertjies 2025
Kom pluk ’n veertjie vir jou hoed! Die sluitingsdatum vir inskrywings vir die 2025-ATKV-Woordveertjies is Maandag 2 Junie 2025. Hier is nog inligting. The post Persverklaring: Geleentheid om in te...
View ArticleHeil die Leser! Sameer Rawjee: KI in perspektief
Titel: Taking the anxiety out of AI. Humans, economics and jobs in the age of artificial intelligence Skrywer: Sameer Rawjee Uitgewer: Penguin Random House, 2025 ISBN: 9781776392100 ........ Taking...
View ArticleRadio 786 se Barakat-program: ’n onderhoud met Fatima Allie
Die LitNet-insetsel is deel van Radio 786 se maandelikse Barakat-program. Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet. Tasneem Daniels gesels met...
View ArticleUniversitêre outonomie: Suid-Afrika, VSA en elders
Die sowat 31 000 universiteite in die wêreld is besonderse en kosbare instellings. By die ingangspilare van een van die oudste universiteite in die wêreld, die Universiteit van Granada in Spanje, staan...
View ArticleWinde van verandering: Suid-Afrika se nuwe politieke landskap in fokus
Suid-Afrika staan op ’n kruispad, en die keuses wat nou gemaak word, sal die land se trajek vir dekades bepaal. Terwyl die winde van verandering aanhou waai, is dit die kollektiewe verantwoordelikheid...
View ArticlePersverklaring: Illustrasiekursus by die Breytenbach Galery op Wellington...
Illustrasiekursus aangebied deur Mia Oosthuizen, Elizabeth Gunter en Die Breytenbach Galery Gemotiveer deur die feit dat daar ruimte is vir heelwat meer illustreerders, veral in SA, wat die boek,...
View ArticleChina’s dominance in African port development
Chinese state-owned companies are involved in 78 African ports as financiers, builders or operators, representing 33% of the continent’s port infrastructure. This is part of Beijing’s broader strategy...
View ArticleTaalgebaseerde spanning in Indië: ’n sosiohistoriese perspektief
1. Inleiding Vanaf 2025 is Indië die land met die grootste bevolking ter wêreld (1 463 865 525, teenoor China se 1 416 096 094). Dit is ook een van die mees diverse lande in die wêreld wat betref die...
View ArticleCliff-hanger: Geheim in die riete deur Constant van Graan: ’n resensie
Boekomslag: Geheim in die riete deur Constant van Graan (Tafelberg, 2024) Cliffordene Norton skryf ’n gereelde boekrubriek vir LitNet. Titel: Geheim in die riete Skrywer: Constant van Graan Uitgewer:...
View ArticleDinkskrum: Mbeki, Pahad en die filosoof se planeet van die das
Boekomslag: Eindstryd: Geheime gesprekke van die einde van apartheid deur Willie Esterhuyse (Tafelberg, 2012) Jason Lloyd skryf ’n gereelde rubriek vir LitNet. Wat is ’n man sonder ’n das? Dit is die...
View ArticleSpringmielies: Oor die ydelheidsindustrie en ander skoonheidsnarratiewe
........ Die narratief van beeldskone vroue is so oud soos die mensdom self. Mens kan nie kompeteer met die skoonheidskoninginne van Hollywood, die sosiale media, die geskiedenis en selfs verhaalkuns...
View ArticlePress release: Wake up with the Daily Maverick at Hermanus FynArts Festival,...
Hermanus FynArts is proud to announce a dynamic new addition to the FynArts Festival: Wake up with Daily Maverick, a compelling morning talk series taking place from 9–13 June 2025. This five-part...
View ArticlePress release: Kingsmead Book Fair in Johannesburg on 24 May 2025
Calling all birds of a feather to bookmark together at this year’s Kingsmead Book Fair Kingsmead College will host the 13th annual Book Fair on Saturday, 24 May 2025 in association with Standard Bank...
View ArticlePersverklaring: kortlyste van die 2025-UJ-pryse vir Afrikaans aangekondig
https://www.uj.ac.za/ Die UJ-pryse word toegeken aan uitnemende tekste in enige genre wat oorspronklik in Afrikaans geskryf is en in die vorige kalenderjaar verskyn het. Die pryse is in 2001 vir die...
View ArticleGraad 6: Afrikaans Huistaal-oefenvraestelle en memoranda, tweede kwartaal
Prent: Canva As jy vanjaar in graad 6 is, het jy seker nog nie so baie van hierdie voorwerp in jou lewe gesien nie. As jy egter voorberei vir jou Afrikaans Huistaal-eksamen, kan jy hierdie gratis...
View Article