Agterstories – Ideesmouse
Agterstories is Johan Fourie se maandelikse rubriek oor die ekonomie van die alledaagse. ......... Dit bring ons by ’n ongemaklike laaste vraag: Wie is vandag se voorste Afrikaanse publieke...
View ArticleAfrikaans, my anker tussen koffiewasems en verkeersligte
Ek sit in ’n plaaslike koffiewinkel, maar my gedagtes dwaal ver verby die grense van hierdie dorp. Voor my lê Die Burger, ons getroue plaaslike koerant. Deur die helder venster sien ek die wêreld daar...
View ArticleDie skep-jou-toekoms-werkswinkel as ’n aanlyn datagenereringstrategie in ’n...
Die skep-jou-toekoms-werkswinkel as ’n aanlyn datagenereringstrategie in ’n aksienavorsingsbenadering Suné Erasmus, Fakulteit Opvoedkunde, COMBER Navorsingseenheid, Noordwes-Universiteit...
View ArticleA future creating workshop as an online data generation strategy in an action...
Abstract Academic researchers tend to be creatures of habit, often relying on tried and tested methods to approach and conduct research studies. However, like many sectors globally, academia was not...
View ArticleDie veelrassige storie van Afrikaans
Die storie van Afrikaans het begin kort na 1500 toe Westerse skepe om die Kaap begin vaar het na die speserye in die Ooste. Die Khoi het só mense ontmoet wat Nederlands, Engels, Frans en Portugees...
View ArticleElza Rademeyer (1944–2024)
Haar tydverdrywe: “Ek het twee tydverdrywe wanneer ek nie skryf nie. Die een is om op die strand te gaan stap, en die ander is om buite in die veld onder die oop hemelruim te slaap. Daar is niks wat...
View ArticleWinds of change and the growth of national consciousness
The title of this article is taken from the well-known "Winds of change" speech by former British prime minister Harold Macmillan in South Africa on February 3, 1960. After spending a month in Africa...
View ArticleNuut by Naledi: Spanje: Reise in ’n palmpses deur André Pretorius
In 1992 loop ’n 17-jarige André Pretorius op sy eentjie in Barcelona rond. Onder die Olimpiese Vlam ontbrand ’n hartstog wat hom vir die volgende drie dekades keer op keer terugneem na Spanje. In...
View ArticleNuut by Tafelberg: Speurhond Willem in Japan deur Elizabeth Wasserman en...
Adriaan skryf ’n haikoe in vir ’n kompetisie en wen ’n reis na Japan, waar kinders van oor die hele wêreld ’n fees bywoon. Hy kan amper nie glo hy wen nie, maar Willem se nuutgevonde kennis van...
View ArticleGewone Afrikaanse mense
Mercy Kannemeyer het op 8 Mei 2025 ter viering van die eeufees van Afrikaans as ’n amptelike taal van Suid-Afrika ’n praatjie by die Universiteit van Johannesburg aangebied as deel van die geleentheid...
View ArticleToorkombuis: Afrikaans is my kombuistaal
Foto: Tamanna Rumee via Pexels Ek droom en dink en skryf Afrikaans. Ek leef Afrikaans. Ek kook Afrikaans ... die taal sing in my kombuis. Ystervarkies en repelsteeltjies, murgpampoentjies en...
View ArticleLitNet: Ideesmouse
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to read this newsletter online.The post LitNet: Ideesmouse first appeared on LitNet.The post LitNet: Ideesmouse appeared first on LitNet.
View ArticlePareltjes uit Amsterdam: Koningsdag 2025
Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in...
View ArticlePersverklaring: Vlooi en die speelgoedkis by die Kunstekaap
Vlooi is terug op die planke. Hierdie keer groter en beter as die afgelope 24 jaar. Vlooi gaan vir die eerste keer in die Operahuis kuier! Vlooi en die speelgoedkis beloof om ’n kleurvolle avontuur...
View ArticleWat sê Bettina? Maak dit saak waar pous Leo XIV gebore is?
Foto: Pixabay Bettina Wyngaard skryf ’n gereelde rubriek vir LitNet. Bitter min dinge het die hele wêreld se aandag so gevange gehou soos die verkiesing van die nuwe pous hierdie week. Die nederige...
View ArticleLewenswetenskappe: Sure en basisse, miere en termiete – het hulle iets gemeen?
Foto: Pixabay Eina! Die rooimier het my gebyt! Of het hy? Rooimiere kan ook steek en die gif waarmee hulle jou spuit kan nogal lekker brand. Ek het een van die kenmerkende eienskappe van sure beleef:...
View ArticleOp dees aarde: Griepinentings
Elsabé Brits skryf ’n gereelde rubriek vir LitNet. Daar is jaarliks tussen 7 000 en 12 000 seisoenale griepsterftes in Suid-Afrika, en meer as 40 000 mense moet in die hospitaal behandel word. Jy kan...
View ArticleAfrikaans se amptelike status in Oudtshoorn gevier
Afrikaans het op 8 Mei 1925 ’n amptelike taal geword. ’n Eeu later is in Oudtshoorn fees gevier om dit te gedenk. Op Donderdag 8 Mei 2025 is “Nkosi sikelel’ iAfrika” gespeel terwyl ons landsvlag voor...
View ArticleKanselleerkultuur as strafbeskaming in Etienne van Heerden se roman Die...
Kanselleerkultuur as strafbeskaming in Etienne van Heerden se roman Die biblioteek aan die einde van die wêreld Madelaine Page, onafhanklike navorser LitNet Akademies Jaargang 22(2) ISSN 1995-5928...
View ArticleCancel culture as a form of punitive shaming in Etienne van Heerden’s novel...
Abstract This study provides an in-depth examination of Etienne van Heerden’s Die biblioteek aan die einde van die wêreld (2019), translated into English as A library to flee (2022), through the lenses...
View Article