Adriaan skryf ’n haikoe in vir ’n kompetisie en wen ’n reis na Japan, waar kinders van oor die hele wêreld ’n fees bywoon. Hy kan amper nie glo hy wen nie, maar Willem se nuutgevonde kennis van Japannese kultuur laat Adriaan onraad vermoed ... Sommer gou besef hulle van die deelnemers is robotte, maar almal neem deel in kostuums uit die Menagerie-strokiesprent. Wie is wie? Adriaan en Willem se missie is om te sorg dat die robotte nie wen nie!
Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.
The post Nuut by Tafelberg: Speurhond Willem in Japan deur Elizabeth Wasserman en Chris Venter first appeared on LitNet.
The post Nuut by Tafelberg: <em>Speurhond Willem in Japan</em> deur Elizabeth Wasserman en Chris Venter appeared first on LitNet.