LitNet: Jou boekejol
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou boekejol appeared first on LitNet.
View ArticleUitnodiging: NP van Wyk Louw-gedenklesing
Klik hier om die uitnodiging in PDF-formaat af te laai. The post Uitnodiging: NP van Wyk Louw-gedenklesing appeared first on LitNet.
View ArticleAfrican Library: And crocodiles are hungry at night by Jack Mapanje
And crocodiles are hungry at night Jack Mapanje Publisher: Ayebia Clarke Publishing ISBN: 9780956240170 I have marvelled at the rock paintings / of Mphunzi Hills once but these grooves / and notches on...
View ArticleThe Fantastic Grifizzi Brothers: Word weer kind met dié sirkus
The Fantastic Grifizzi Brothers – Braaivleis, Kattekwaad & Miracles! Van kleins af is ek gefassineer deur die sirkus. Nie deur die diere in hul aaklige hokke en hartseer oë nie, maar deur die...
View ArticleBoekbekendstelling: Knapsekêrels deur Pieter Fourie
Jy word uitgenooi na die boekbekendstelling van Knapsekêrels deur Pieter Fourie op Saterdag 2 September in Stellenbosch. Fourie sal met Joan Hambidge in gesprek wees. The post Boekbekendstelling:...
View ArticlePU vir CHO was vir Hooghollandse studente gestig
Dit was gestig om Dopper-predikante op te lei en het later uitgebrei om onderwysers op te lei. In Orania het die Kampusprojek begin om eie ambagsmanne en ambagsvroue(?) op te lei, want die behoefte en...
View ArticleWenners van die kykNET Silwerskermfees 2017
Die wenners van die sewende kykNET Silwerskermfees is op Saterdag 26 Augustus 2017 by The Bay Hotel in Kampsbaai aangekondig, waar Elana Afrika-Bredenkamp en Ivan Botha die gashere vir die aand was....
View ArticleSilwerskermfees 2017: indrukke van die kortfilms
Vanjaar se Silwerskermfees was nogmaals ’n hoogtepunt op die fliekkalender. Wat die kortfilms betref, was dit selfs groter en beter, met die instelling van die kort-kortfilms (12 minute) teenoor die...
View ArticleGraad 5-wiskundevraestel: derde kwartaal
Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 5-leerders. Die vraestel toets leerders se kennis van heelgetalle, breuke, massa, faktore, temperatuur, 2D-vorms, transformasies en...
View ArticleNavorsingsassistentskappe: wie behoort aangestel te word?
Die ontwikkeling van nagraadse studente as navorsers is wêreldwyd ’n belangrike doelwit in die hoëronderwyskonteks. Die vraag ontstaan wie ontwikkel moet word as navorsers: diegene wat reeds kundig is,...
View ArticleFotoblad: Die herkoms van Afrikaans ‒ Taalmaandvieringe in die Paarl
Die Afrikaanse Taalraad (ATR) en Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) het op Saterdag 26 Augustus as deel van hul gesamentlike Taalmaandvieringe in Paarl ’n paneelbespreking en kultuurprogram...
View ArticleZuid-Afrikahuis: Programma, Oktober 2017
Programma Oktober 2017 Van vrijdag 29 september t/m zondag 8 oktober vindt de Week van de Afrikaanse roman – Zuid-Afrikaanse romans in Nederlandse vertaling plaats in Nederland en Vlaanderen. Speciale...
View ArticleDie vrou met die piering
Ek hou my piering in my linkerhand en my teekoppie in my regterhand; presies soos Ma my geleer het. Al is ek in die Wimpy. My vyftigjarige hande is skurf. My naels is kort en gesplinter. Sunlight...
View ArticleVergifnisonderwys: Is dit (voor)teoreties toereikend begrond?
Vergifnisonderwys: Is dit (voor)teoreties toereikend begrond? Hannes van der Walt, Edu-HRight Navorsingseenheid, Fakulteit Opvoedingswetenskappe, Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) LitNet...
View ArticleForgiveness education: Has it been (pre-)theoretically adequately grounded?
Abstract Individuals, groups, communities and even total populations and nations have through the ages suffered from injustice and evil to such an extent that they might feel a need to forgive their...
View Article67 woorde vir Mandela-dag: ’n onderhoud met die kompetisiewenner
Johan van der Merwe is onlangs aangewys as die wenner van LitNet se skryfkompetisie "67 woorde vir Mandela-dag". Liné Enslin vra hom oor die storie agter die storie, die mens agter die naam. Johan, wie...
View ArticleAardklop 2017: ’n onderhoud met Henque Heymans oor DEURnis
DEURnis is ’n een-tot-een-, plekspesifieke teaterproduksie met ’n intieme en eksperimentele benadering. Hierdie teaterervaring is besonders en grensverskuiwend, omdat dit met slegs een akteur en een...
View ArticlePolitiek in Suid-Afrika is die nuutste TV-reeks
Ek is ’n 23-jarige Suid-Afrikaner, tans besig met my honneurs in politieke studie op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit. My passie vir politiek het al op ’n jong ouderdom begin as ’n...
View ArticleOemmie’s Merang
Op Sondag 20 Augustus 2017 het die ATKV met Mizan Events & Cultural Promotions saamgespan om die kultuur en geloof van die Kaapse Moslemgemeenskap te vier. On Sunday, 20 August 2017 the ATKV...
View ArticleGraad 4-wiskundevraestel: derde kwartaal
Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 4-leerders. Die vraestel toets leerders se kennis van volume en kapasiteit, breuke, heelgetalle, 2D-vorms, aansigte en patrone. Klik op die...
View Article