Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20660

PU vir CHO was vir Hooghollandse studente gestig

$
0
0

Dit was gestig om Dopper-predikante op te lei en het later uitgebrei om onderwysers op te lei. 

In Orania het die Kampusprojek begin om eie ambagsmanne en ambagsvroue(?) op te lei, want die behoefte en prioriteit is om nou Orania te ontwikkel. Alle fasiliteite bestaan vir uitbreiding van hierdie kampusprojek tot volwaardige universiteit. Die probleem is, as hierdie kampusprojek enkel-akkommodasie kan vestig, kan die projek na universiteit uitgebrei word. Tans is daar kleinsake, wat min werkgeleenthede skep. Wat nodig is om versnelde volhoubare groei te kry, is meer fabrieke.

Dus, Akademia kampus en beleggers! Burgersdorp in Ooskaap was die ontstaan van PU vir CHO. Tyd om weer te desentraliseer uit metropole na Groot Karoo. Vir my maak Orania sin. Dis naby N12 en Kimberley, waar bus, trein en lugrederye beskikbaar is. Dis ver genoeg om rustigheid van enige universiteitdorp te ewenaar! Ek dink dat selfs 'n leivoor met laning eikebome haalbaar is by kampus ... 

Noem dit Koos de la Rey, wat doodgeskiet was deur politieke korrektes omdat hy kolonialisme tot sy dood teengestaan het.

The post PU vir CHO was vir Hooghollandse studente gestig appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20660

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>