Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20660

Wenners van die kykNET Silwerskermfees 2017

$
0
0

Die wenners van die sewende kykNET Silwerskermfees is op Saterdag 26 Augustus 2017 by The Bay Hotel in Kampsbaai aangekondig, waar Elana Afrika-Bredenkamp en Ivan Botha die gashere vir die aand was.

Hier is ’n lys van die wenners:

Kort- en kort-kortfilms:

Beste regisseur: Kortfilm – 12 min
Harold Holscher – Langsaan

Beste draaiboek: Kortfilm – 12 min
Versnel – Dian Weys

Beste redigering: Kortfilm
Skoon – Johan Prinsloo

Beste regisseur: Kortfilm – 24 min
Nico Scheepers – Die Maan val Bewusteloos

Beste draaiboek: Kortfilm – 24 min
Soldaat – Amy Jephta

Beste Akteur: Kortfilm
Carel Nel – Slaaf

Beste Aktrise: Kortfilm
June van Merch – Vossie vergas homself 

Beste kortfilm – 12 minute
Versnel

Beste kortfilm – 24 Minute
Soldaat

Lea Vivier: Beste Aktrise (Wonderlus) (Foto: Retha Ferguson)

 

Speelfilms:

Beste akteur:
Bennie Fourie – Vuil Wasgoed

Beste manlike byspeler:
Beer Adriaanse – Wonderlus

Beste aktrise:
Lea Vivier – Wonderlus

Beste vroulike byspeler:
June van Merch – Raaiselkind

Beste klankontwerp en oorspronklike musiek:
Vuil Wasgoed – Janno Muller en Benjamin Willem

Beste draaiboek:
Wonderlus – Johan Cronje

Beste produksieontwerp:
Vuil Wasgoed – Merishen Wessels

Beste kinematograaf:
Willie Nel – Meerkat Maantuig

Beste redigering:
Vuil Wasgoed – Quinn Lubbe

Beste regisseur:
Morné du Toit – Vuil Wasgoed

Beste speelfilm:
Vaselinetjie

Bennie Fourie en Morne du Toit: Beste akteur en beste regisseur (Vuil Wasgoed) (Foto: Retha Ferguson)

Het jy die toekennings misgeloop? Hier is ’n video van die geleentheid:

Lees ook:

Silwerskermfees 2017: kortfilms 

Reney Warrington 
Film 

"Die 2017 Silwerskermfees het weer eens ’n opwindende versameling films opgelewer. Die gehalte is deurlopend indrukwekkend, en boonop is daar met verskillende genres gewoeker, gespeel en kanse gevat."


 

Silwerskermfees 2017: indrukke van die kortfilms

Suzette Kotzé-Myburgh 
Film 

"Vanjaar se oes bevestig net weer dat ons bedryf oor uitstaande talent beskik, veral wat betref akteurs, regisseurs, musiek, tegniese versorging en kinematografie."

The post Wenners van die kykNET Silwerskermfees 2017 appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20660

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>