Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20660 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nederduits ...

Wel, verstaan sommige slimjanne nie grense in Rynland nie? Natuurlik het beide Duits en Vlaams invloed op Afrikaans!  The post Nederduits ... appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kleinboer en Lungi: ’n onderhoud oor die dokumentêre film

’n Dokumentêre film oor Kleinboer en sy boek Hierdie huis, is onlangs by die Vrystaatse Kunstefees vertoon. Naomi Meyer het vir Niël van Deventer, vervaardiger van die film, oor die film uitgevra, en...

View Article


Lyfstraf

Dit is eienaardig hoe die gawe van klank ’n mens se gedagtes kan vasvang, jou verbeelding op soek kan stuur en die brand aan jou sitvlak, van donkiejare gelede, so vars soos die smaak van nou-nou se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Schrijvers in het verzet

Adriaan van Dis (foto: Elize Zorgman) Bert Schierbeek en de niet te voleindigen strijd tegen apartheid en voor vrijheid De betrokkenheid van Bert Schierbeek (1918-1996) bij de Nederlandse strijd tegen...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Silwerskermfees 2017: Die wonderwerk van ons onvertelde stories

Dit was Hannah Arendt wat in die laaste helfte van die 20ste eeu die Westerse politieke filosofie se aandag opnuut gevestig het op die belang van stories vir die menslike toestand. In haar The Human...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: Nic de Jager by die WAT

Nic de Jager is op 8 September die gas by die volgende Woordpret van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Nic is tans die aanbieder van Nic se Goed op RSG, maar hy is ook ’n bekende akteur,...

View Article

Kwikintoksikasie: transendensie van gevolge

Kwikintoksikasie: transendensie van gevolge1 1. Inleiding Die moontlike implikasies (fisiologies en sielkundig) van amalgaamrestourasie vir tandheelkundige pasiënte vorm die basis van die problematiek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Gespreksgenoot: ’n brieweboek

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Heilna du Plooy Heilna du Plooy is gebore in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Krotoa: uit ’n historiese oogpunt

Regie: Roberta Durrant Draaiboek: Margaret Goldsmid en Kaye Ann Williams Met: Crystal-Donna Roberts, Armand Aucamp, Ernest St Clair, Jacques Bessenger, Deon Lotz, Brendon Daniels, Roeline Daneel,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

O my goeie volk by Die Boer

  Anna De Beer is die huismoeder van Aandblom tehuis vir bejaardes. Al staan sy nie terug vir uitdagings nie, voel sy maar by tye soos ’n man van 12 ambagte en 13 ongelukke. Veral nou met die afgelope...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tuin van digters 2017: program

Haal uit die digwoorde, gryp die digbundels en koop jou kaartjie. Dit is tyd vir die 6de Tuin van digters op 15 en 16 September 2017 by die Breytenbach Sentrum in Wellington. Vanjaar se program is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  Algemeen Departementele toetse: November 2011 Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho, Wiskunde Departementele toetse: 2016 Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho, Wiskunde   Wiskunde Kwartaal 1 toets en...

View Article

Hare kloof

’n Hele klompie jare gelede, so in die middel van die 1990’s, het ek as jongman by die Departement van Doeane en Aksyns gewerk in Port Elizabeth. Ek was nie lank daar nie, minder as twee jaar, maar ek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Paaiboelie deur Chanette Paul: ’n resensie

Titel: Paaiboelie Outeur: Chanette Paul Uitgewer: Lapa ISBN: 9780799385397 Jojo Richter is terug! En soos gewoonlik is dié privaat ondersoeker gepantser met ’n bont kaftan en gewapen met ’n glasie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oop gesprek op Stellenbosch

Oop gesprek op Stellenbosch (vir Johan Degenaar) Ons soek na Rooikappie en wolwespel, die helfte word jou nooit vertel; druiswyn en varsgesnede brood, sing met die wolwe as die hekse dans. Hy sit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wen ’n prys met Kaaps!

LitNet is al ’n geruime tyd besig met ’n projek om dele van die Bybel in Kaaps te laat vertaal. Indien jou huistaal Kaaps is, nooi ons jou uit om die onderstaande bekende gedeelte uit die Bybel in jóú...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

HemelBesem by die Etienne van Heerden-veldsoirée

Lien Botha (foto: Naomi Bruwer), Coenie de Villiers (foto: Elmien de Wet) en Simon Witbooi aka HemelBesem (foto: Izak de Vries) Darryl David vertel vir Naomi Meyer van die Etienne van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tierneefkop

Tierneefkop Ons dans en ons sing by die tierneefkop, die bier en die grappe is tuisgebrou, wie sal die wind en die son kan stop; ons dans en ons sing by die tierneefkop: Laat die arms soos grasse om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Etienne van Heerden (1954–)

Sêgoed van Etienne van Heerden “Om ’n roman te skryf, is die alleenheid van ’n langafstandatleet. Ek het nie probleme met die dissipline nie, maar dis baie eensaam, en ek is lief vir mense, ek hou van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by LAPA in Augustus

Heiliger Dibi Breytenbach ISBN: 9780799385212 R230.00 Hendrik skiet uiteindelik ’n sluwe rondloperhond. Die eerste koeël mis rakelings, maar die tweede is sekuur. Nou is die oud-soldaat in ’n goeie...

View Article
Browsing all 20660 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>