Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Bloesems van de Zuid-Afrikaanse neerlandistiek

Hoewel het er hartje winter is, laat de studie van de Nederlandse taal en literatuur in Zuid-Afrika dezer dagen veelkleurige bloesems zien. De Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek (SAVN),...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: Beginners’ Playwriting Workshop

Roy Sargeant co-produced the movie of his play The Road to Mecca  and during the filming, master playwright Athol Fugard, chatted about playwriting. There was the cutest prop being used. An old 1950s...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Johnny Clegg: The Final Journey-toer

Op veertienjarige ouderdom gaan koop Johnny Clegg brood en melk vir sy ma. Op pad winkel toe, neurie hy die wysie wat hy besig is om vir hom op ’n goedkoop kitaar aan te leer. Skielik ruk die klanke...

View Article

Spesiale nuusbrief: Ondersteun ons protes teen die dreigende kopiereghervorming

Beste lid van PEN Afrikaans Die bestuur van PEN Afrikaans het reeds in 'n vorige spesiale nuusbrief op 9 Junie 2017 daarop gewys dat die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg, 13 van 2017, groot gevare...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die nag van Legio deur PG du Plessis

Gerben Kamper, Hein Poole en Francois Jacobs Die nag van Legio deur PG du Plessis Innibosfees en Vryfees André Roothman, Gerben Kamper, Duncan Johnson, Deon Lotz, Francois Jacobs en ander Innibos 4 – 8...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kleure van die liefde, saamgestel deur Corlia Fourie: ’n resensie

Kleure van die liefde Saamgestel deur Corlia Fourie Uitgewer: Human & Rousseau  ISBN: 9780798175159 Liefdesverhale is tydloos gewild. In ’n mate is dit ons eie hoop en verwagting in die lewe,...

View Article

Sosialisme en die ANC

Die ANC se siel blyk ideologies en organisatories uitgehol te wees wat die funksionaliteit van dié organisasie oorhoofs lamlê en sy voortbestaan bedreig. Met die skryf van dié rubriek was die ANC se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Offerlam deur Chanette Paul: ’n lesersindruk

Offerlam Chanette Paul Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799377118 In Offerlam wiggel Paul ’n klomp balle in die lug soos ’n bedrewe jongleerder. Dit sit nie in elke skrywer se pen om ’n ingewikkelde verhaal...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die wêreld van Charlie Oeng deur...

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Etienne van Heerden Etienne van Heerden is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Superma (en ander mites), ’n onderhoud

Superma (en ander mites) Chantelle de Wet  Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799367454 Skrywers oor hul nuwe boeke: Chantelle de Wet gesels met Naomi Meyer oor Chantelle se boek Superma (en ander mites)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Op die spoor van Vincent van Gogh se verlore oor, 23 Desember 1888

Die vraag waarom Vincent van Gogh sy oor afgesny het, het talle navorsers geboei. Soveel hoofde, soveel sinne. Toe verskyn Bernadette Murphy op die toneel. In haar boek weerlê sy gewilde teorieë soos...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wit, witter, wittes

Wit mense is weer in die beskuldigdebank, het een van Suid-Afrika se voorste filosowe, Achille Mbembe, ’n paar jaar gelede geskryf. Hulle bevind hulle nog steeds daar. Die teiken is spesifiek...

View Article

Leerstoel Zuid-Afrika aan de Universiteit Gent

Gents centrum voor het Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika Het Bestuurscollege van de Universiteit Gent heeft vrijdag 30 junie het voorstel goedgekeurd om vanaf het nieuwe academiejaar 2017-2018 een...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

The Fantastic Grifizzi Brothers at the Athletics Club in Fish Hoek

The Fantastic Grifizzi Brothers has rolled into town with a circus of wonderment and winter garden of delights  The Fantastic Grifizzi Brothers and their carnival of friends has opened their magical...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

20th Century Women: ’n filmresensie

20th Century Women Regie en draaiboek: Mike Mills Spelers: Annette Bening, Lucas Jade Zumann, Greta Gerwig, Elle Fanning, Billy Crudup Die groot misterie van vanjaar se Oscars is waarom hierdie film...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

UJ-pryse 2017: Commendatio oor John Miles se Op ’n dag, ’n hond

Johan Myburg (foto: LitNet se ATKV-skrywersalbum) Die UJ-pryse 2017 is onlangs toegeken. Hier is Johan Myburg se commendatio oor John Miles se Op ’n dag, ’n hond. Een van die grootste vreugdes wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Argiefmateriaal: Idasa / Van Zyl Slabbert

Argiefmateriaal: Idasa / Van Zyl Slabbert Die Universiteit Stellenbosch het aangedui dat hulle ’n uitgebreide argief van Idasa- en Van Zyl Slabbert-verwante materiaal sal huisves. Dit sluit in foto’s,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

UJ-pryse 2017: Bedankingswoord deur John Miles

John Miles (foto: Karen de Wet) Die UJ-pryse 2017 is onlangs toegeken. Hier is John Miles se bedankingswoord op Johan Myburg se commendatio. Van skrywerskant enkele gedagtes rondom die roman. Soos baie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

UJ-pryse 2017: Bedankingswoord deur Bibi Slippers

Bibi Slippers (foto: Karen de Wet) Die UJ-pryse 2017 is onlangs toegeken. Hier is Bibi Slippers se bedankingswoord op Karen de Wet se commendatio. Ek wil my dankwoord begin waar my boek begin, met ’n...

View Article

Die invloed van selfgerigteleergereedheid op die aanleer van die blindtiktegniek

Die invloed van selfgerigteleergereedheid op die aanleer van die blindtiktegniek Elsie Lubbe, Fakulteit Opvoedingswetenskappe, Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) LitNet Akademies Jaargang...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>