Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

UJ-pryse 2017: Commendatio oor Bibi Slippers se Fotostaatmasjien

Karen de Wet (Foto: UJ) Die UJ-pryse 2017 is onlangs toegeken. Hier is Karen de Wet se commendatio oor Bibi Slippers se Fotostaatmasjien, ontvanger van die 2017 UJ-debuutprys. ’n Beiteltjie, ’n...

View Article


Seksskandale in die Rooms-Katolieke Kerk

Ietwat meer as ’n week gelede het die Melbourne-polisie aangekondig dat hulle kardinaal George Pell aankla van seksmisdade teen minderjariges. Geen besonderhede is gegee oor die klaers, of die tydperk...

View Article


Reglement vir die PEN Afrikaans Vertaalfonds

Die PEN Afrikaans Vertaalfonds is in Junie 2017 opgerig met finansiële ondersteuning van die Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO). Dié fonds se sentrale doelstelling is om die Afrikaanse letterkunde...

View Article

Die PEN Afrikaans Vertaalfonds wil Afrikaanse skrywers help om ’n...

Die nuwe PEN Afrikaans Vertaalfonds het een sentrale doelstelling: om die Afrikaanse letterkunde internasionaal te bevorder deur meer vertalings en publikasies van verdienstelike Afrikaanse werke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou outeursreg

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou outeursreg appeared first on LitNet.

View Article


Power, the state and the church in South Africa

Abstract In this article questions concerning power, the church and the state in post-apartheid South Africa are considered. This consideration takes place against a specific background, that is, an...

View Article

The influence of self-directed learning reading level on the acquisition of...

Abstract The QWERTY keyboard is used worldwide to key in data on computers. People who possess the technique of touch-typing with regard to keyboard skills are able to key in data much faster. It is...

View Article

Selfbeduiweling

Die dinge wat 'n mens glo ontneem hom van alles wat hy is.   CM The post Selfbeduiweling appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Africa Open presents: The Daniel-Ben Pienaar lectures

Africa Open presents: The Daniel-Ben Pienaar lectures Dates: 17, 18, 19 & 20 July 2017 Time: 18h00-20h00 Venue: Gallery University of Stellenbosch (GUS), c/o Dorp and Bird Street Monday 17 July...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

De Boerenopstand tegen Willem Adriaan van der Stel (1705–1707): De rol van...

Inleiding In de zomer van 1962 emigreerde mijn broer Gerrit naar Zuid-Afrika. Nog maar net 19 jaar oud stapte hij aan boord van het imposante emigrantenschip SS Zuiderkruis. Hij wilde niet in militaire...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lees lekker en wen boeke dié vakansie!

Dit is skoolvakansie en LAPA Uitgewers wil almal aanmoedig om ’n boek te lees. Daarom gee ons in samewerking met LitNet agt lekkerleesboeke weg. Jy hoef net twee vrae te beantwoord om in aanmerking te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2017

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Julie 2017

Beste lid van PEN Afrikaans Dis baie lekker om hierdie brief af te skop met uitstekende nuus: Die nuwe PEN Afrikaans Vertaalfonds Die PEN Afrikaans Vertaalfonds is in Junie opgerig met ruim finansiële...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Inskrywingsvorm: Lenteskool en skryfkompetisie vir skrywers van romantiese...

Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer LAPA, bied van Donderdag 14 tot Saterdag 16 September 2017 ’n slypskool in die skryf van liefdesverhale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekendstelling in Pretoria: Die wêreld van Charlie Oeng

Klik hier vir 'n groter weergawe van die uitnodiging. The post Bekendstelling in Pretoria: Die wêreld van Charlie Oeng appeared first on LitNet.

View Article


Lacuna

Die meeste mense leer nooit dat daar bewyse is dat dit wat hulle glo nie waar is nie.   CM The post Lacuna appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Bergengel: 'n Onderhoud met Carina Stander

Die Bergengel Carina Stander Protea Boekhuis ISBN: 9781485307501 Skrywers oor hul nuwe boeke. Carina Stander gesels met Naomi Meyer oor Carina se Die Bergengel. Carina, Die Bergengel is in my hand en...

View Article


Donkiestroper

Kry ek vandag 'n man wat skuldig bevind is aan donkievelsmokkel. Smalend vertel hy na hy sy boete betaal het, dat hy miljoene rande maak uit onwettige slag van donkies en smokkel van donkievelle. Hy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Video's: Reis en vleis – Gerrit Rautenbach gesels met Johan Bakkes

Die eerste Reis en vleis-geleentheid het op 4 Julie by Twaalf in Stellenbosch plaasgevind. Gerrit Rautenbach het met Johan Bakkes gesels oor reis en skryf, en Riku Lätti het ook ’n paar van sy liedjies...

View Article

'n Vlieg

'n Vlieg is natuurlik 'n baie lastige ding, veral as jy op 'n Sondagmiddag bietjie op die bed wil gaan lê en indut. Gou is daar 'n vlieg by wat op jou kaal been gaan sit. Dit irriteer jou en jy jaag...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>