Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Mampoer of moonshine of witblits?

Ek dink dat geelperskemampoer die sterkste bly... My pa het destyds gesmokkel, toe swartes nie kon sterk drank koop nie ...  Ons buurman het later gestook langsaan. Hy was valskermsoldaat op D-dag in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekbekendstelling: Deeg deur Theresa de Vries

The post Boekbekendstelling: Deeg deur Theresa de Vries appeared first on LitNet.

View Article


’n Oorsig van die problematiek rakende die modernisering van die SANW vir...

’n Oorsig van die problematiek rakende die modernisering van die SANW vir deelname aan multinasionale vredesteunoperasies in Afrika Theo Neethling, Departement Politieke Studie en Regeerkunde,...

View Article

An overview of the problems concerning the modernisation of the SANDF for...

Abstract An overview of the problems concerning the modernisation of the SANDF for participation in multinational peace support operations in Africa The South African Constitution, the 1996 White Paper...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die derde spoel deur SJ Naudé: 'n Onderhoud

Die derde spoel SJ Naudé Uitgewer: Umuzi ISBN: 9781415207475 Skrywers oor hul nuwe boeke: SJ Naudé gesels met Naomi Meyer oor Die derde spoel. Waar begin 'n storie? Prakties: die skryf van hierdie boek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wintermiddag met Eugène Marais

Die legendariese digter, skrywer, wetenskaplike en morfinis Eugène N Marais se lewe en werk is op 18 Junie luisterryk in Pretoria gevier tydens die tweede Eugène Marais-gedenklesing wat by die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘n Nuwe Bennie Griessel – in Nederlands

'n Nuwe Bennie Griessel is altyd aangename nuus vir lesers van speurromans, selfs al is dit effens aan die klein kant, én in Nederlands, soos die geval met Deon Meyer se De vrouw in de blauwe mantel,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitnodiging: Fritz Ponelis-gedenklesing

Foto van Fritz Ponelis: dbnl The post Uitnodiging: Fritz Ponelis-gedenklesing appeared first on LitNet.

View Article


Die openbare beskermer: een jaar later

’n Jaar gelede hierdie tyd was die onderhoude om ’n nuwe openbare beskermer aan te stel, in volle swang. Ek het toe in ’n artikel beklemtoon hoe belangrik dit is om die regte persoon aan te stel, want...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hierdie huis deur Kleinboer: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Hierdie huis Kleinboer Uitgewer: Umuzi ISBN: 9781415207321 Kleinboer debuteer in 2003 met Kontrei (Johannesburg: PRAAG). Dit bereik oornag kultusstatus en verower die Rapport-Jan Rabie-prys. Die aandag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Misverstand deur Marita van der Vyver: ’n resensie deur Dewald Koen

Misverstand Marita van der Vyver Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781485903505 Marita van der Vyver het geen bekendstelling nodig nie. Diegene wat hierdie resensie gaan lees, is heel waarskynlik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

An entirely different world: Russian visitors to the Cape, 1797–1870, edited...

An entirely different world’: Russian visitors to the Cape, 1797–1870. Edited by Boris Gorelik Van Riebeeck Society (VRS), Second Series No 46, Cape Town 2015 For the first time, we have the benefit of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Groen soos die hemel daarbo deur Eben...

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Eben Venter Eben Venter word op ’n skaapplaas in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die mense langsaan deur Elsa Hamersma: ’n resensie

 Die mense langsaan Elsa Hamersma Uitgewer: LAPA ISBN 9780799383508 Die boek volg die verhale van twee vroue, Christine en Zebith, albei onderwyseresse, en by dieselfde skool. Omstandighede maak dat...

View Article

Uitnodiging: Algemene simposium en bekroningsplegtigheid van die SA Akademie

’n Hartlike uitnodiging aan alle lede en belangstellendes na die jaarlikse algemene simposium en bekroningsplegtigheid van die SA Akademie Die jaarlikse simposium van die Suid-Afrikaanse Akademie vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Foto's: Inniebos 2017

Die Inniebos Kunstefees het vanjaar van  5 tot 8 Julie in Mbombela plaasgevind. Louise Pieterse het die feesatmosfeer in foto's vasgevang. Kuns in aksie. Feesgangers kon orals sien hoe kunstenaars en...

View Article

Verraad en liefde

Dit is ’n bitter, genadelose winter op die Hoëveld oos van Ermelo. Die koue sny soos glasskerwe deur die verflenterde klere van die Boerekommando wat op die plaas Leliefontein in en om die verwoeste...

View Article


Huid

Huid Op Sutherland het ek geleer van velle van Ma en grootouma Bettie en al die ander voorvroue voor hulle dat ’n boerbok se huid gestroop van sy agterlyf tot by die nek gebrei kan word tot teersag...

View Article

Bientang

Bientang ’n Sjamaan-pantoen sy kruip al dieper in haar seegrot in sy stook al hoër ’n bossievuur sy hoor die branders dreun en druis sy sien ’n dier wat  rooi-oog gluur sy stook al hoër die bossievuur...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans Vertaalfonds: ’n onderhoud met Marga Stoffer

Naomi Meyer gesels met Marga Stoffer, ondervoorsitter van PEN Afrikaans, oor die nuwe PEN Afrikaans Vertaalfonds. Marga, die PEN Afrikaans Vertaalfonds, wat opgerig is met finansiële ondersteuning van...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>