Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die liturgie van die 1995-Wêreldrugbybeker-eindwedstryd: ’n...

Die liturgie van die 1995-Wêreldrugbybeker-eindwedstryd: ’n ruimtelik-liturgiese refleksie deur die lens van ’n sosiale-kohesie-model1 Daléne Flynn. Departement Praktiese Teologie, Universiteit van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skryfkompetisie: 67 woorde vir Mandela-dag 2017

In die lig van Mandela-dag op 18 Julie nooi LitNet jou om ’n kort-kortverhaal van 67 woorde te skryf. Jy mag oor enige onderwerp skryf, solank die woordtelling 67 is. Nelson Mandela het hom vir 67 jaar...

View Article


The liturgy of the 1995 Rugby World Cup: a spatial-liturgical reflection...

Abstract The liturgy of the 1995 Rugby World Cup: a spatial-liturgical reflection through the lens of a social cohesion model “Francois, fantastic support from 63 000 South Africans here today?”, TV...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou bergengel

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. Skets: "Katedraalboom 1" deur Carina Stander The post LitNet: Jou bergengel appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

"Artisjokhart" deur Karen de Wet: ’n bespreking

Ek het “Artisjokhart”1 vir die eerste keer raakgelees in nuwe stemme 3 (Tafelberg, 2005). Die skoonheid van hierdie gedig het my dadelik oorrompel. Onlangs soeklees ek deur die inhoudsopgawe van Groot...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nul is nie niks nie: ’n onderhoud met Antoinette Louw

Antoinette Louw (Foto: IMDB) Nul is nie niks nie is ’n nuwe Afrikaanse film wat op 7 Julie in filmteaters begin draai het. Die film is gebaseer op Oor ’n motorfiets, ’n zombiefliek en lang getalle wat...

View Article

Jason Lloyd se sosialistiese utopie

Onlangs skryf Jason Lloyd taamlik breedsprakig in twee van sy rubrieke oor die Suid-Afrikaanse politiek. (Sosialisme en die ANC, 5 Julie en Politieke aspoestertjies, 20 Junie....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die klein prinsie by die Vrystaat Kunstefees: ’n onderhoud

Naòmi Morgan Naòmi Morgan het die regie en vertaling behartig van die produksie Die klein prinsie wat eersdaags by die Vrystaat Kunstefees te sien is. Dié woordkunsproduksie is ’n verwerking van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wanneer wolke sing by die Vrystaat Kunstefees: ’n onderhoud

Wanneer wolke sing is ’n familiedrama wat handel oor verlange, geheue en vervreemding. Die toneelstuk word by die Vrystaat Kunstefees op die planke gebring en die geselskap bestaan uit Elzabé Zietsman,...

View Article


Informele apartheid

Ek was gister alleen Gold Reef City toe, nie om aan die pretpark se vermaaklikhede deel te neem nie, maar suiwer om tussen die gewoel van die pretgangers te wees, om die plesierige atmosfeer geestelik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Selfvernietiging

Groete Panda The post Selfvernietiging appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die wêreld van Charlie Oeng by die Vrystaat Kunstefees

Datum: Saterdag 22 Julie Tyd: 08:30 Prys: R240 (ete ingesluit) Tydsduur: 180 min Plek: The Ramblers Club Met: Etienne van Heerden, Hennie van Coller en Anthea van Jaarsveld Musiek: Herman van den...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Web deur Naomi Meyer by die Vrystaat Kunstefees

Datum: Saterdag 22 Julie Tyd: 15:00 Prys: R20 Tydsduur: 60 min Plek: ATKV-Boeke-Oase Met: Naomi Meyer Aanbieder: Francois Smith Stellenbosch se studente is opstandig. Die dorp brand en in Sophia se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Poetry in McGregor: gedigtekompetisie vir ongepubliseerde digters

Poetry in McGregor 25 tot 27 Augustus 2017 Vir liefhebbers van die woordkuns lei alle paaie binnekort weer na die mooi plattelandse dorpie McGregor. Die vyfde jaarlikse Poetry in McGregor vind vanjaar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

Is daar ’n graad 6-leerder in jou huis? Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda - beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho, Lewensvaardighede, Natuurlike Wetenskappe en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Raymond Chikapa Enock Phiri (23 Maart 1947 – 12 Julie 2017)

By Bobbyshabangu (Own work) [CC BY-SA 3.0 (http://creativecommons.org/licenses/by-sa/3.0)], via Wikimedia Commons Ek kan nie presies onthou waar dit was nie, maar dis al ’n hele paar jaar terug en ek...

View Article

Benodig: ’n gesaghebbende presidensiële woordvoerder

Jacob Zuma se oninspirerende spreekstyl en sy beperkte gebruik van sosiale media en nuwe tegnologie is van die menigte komponente wat daartoe bydra dat hy al hoe minder presidensieel lyk. Sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

67 woorde vir Mandela-dag 2017: inskrywings

Hier verskyn die inskrywings wat vir die Mandela-dag skryfkompetisie ontvang is. Klik hier vir die kompetisie-inligting. Die kompetisie sluit op 31 Julie 2017. Inhoud Christelle van Rooyen-Wessels Toni...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Met liefde wat saamgaan en ander stories deur Annalise Wiid: ’n resensie

Met liefde wat saamgaan en ander stories Annalise Wiid Uitgewer: Lux Verbi ISBN: 9780796320247 Lees jy op Lux Verbi se bladsy oor hul skrywers, staan Annalise Wiid se beskrywing uit tussen die ander....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Krotoa: ’n mening

Regie: Roberta Durrant Draaiboek: Margaret Goldsmid en Kaye Williams Met: Crystal-Donna Roberts, Armand Aucamp, Ernest St Clair, Jacques Bessenger, Deon Lotz, Brendon Daniels, Roeline Daneel, Marcel...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>