Die wêreld van Charlie Oeng: ’n resensie
Die wêreld van Charlie Oeng Skrywer: Etienne van Heerden Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624080527 Prys: R350 Op Guy Fawkes-dag November 1964 verander Tian Kilian se lewe ingrypend toe hy sy vermoorde...
View ArticleMartie Preller (1948–)
Sêgoed van Martie Preller "Ek glo ’n curriculum vitae plaas die klem op 'loop', ’n reis deur lewe en boeke. Verder glo ek dat my kinders vir my soos klippe is: hulle hou my op die grond en anker my in...
View ArticleInstitute for Justice and Reconciliation: an interview with Eleanor du Plooy
In light of Mandela Day, Menán van Heerden chats to Eleanor du Plooy, project leader for the Ashley Kriel Youth Desk at the Institute for Justice and Reconciliation (IJR), about the work of the IJR....
View ArticleMany stories to tell: an interview with Kanna award-winning playwright
Chenal Kock received a Kanna award in the category for best children’s theatre production at the 2017 Klein Karoo Nasionale Kunstefees in Oudtshoorn for her children’s theatre play In die woud. Her...
View ArticleLakenwit
Wit lakens lê eensaam, gekreukel in nagmerries aan die regterkant van die dubbelbed. Voor die bekende geluid van die wekker, hoor ek my selfoon se luitoon tot vervelens toe sing. "Hallo? Wat? O ... Nee...
View ArticleDemokrasie en Suid-Afrika in 2017
Daar word tans in Suid-Afrika baie gedebatteer oor die stand van demokrasie. Menán van Heerden het vir navorser Chris Nelson oor die huidige toedrag van sake gepols. Hierdie onderhoud is gebaseer op...
View ArticleD.J. Opperman se verbond met die skeppende God: ’n Interpretasie van Heilige...
D.J. Opperman se verbond met die skeppende God: ’n Interpretasie van Heilige beeste en Negester oor Ninevé Lina Spies, Universiteit van die Vrystaat LitNet Akademies Jaargang 14(2) ISSN 1995-5928 Die...
View ArticleOfferande deur Chanette Paul: ’n lesersindruk
Offerande Chanette Paul Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799381320 Offerande is die tweede boek in die Offer-tweeluik en die opvolg op Offerlam. Die tweeluik is ook in Engels en Nederlands beskikbaar. In...
View ArticleDie veranderende betekenis van die Voortrekkermonument: erfeniswins of...
Die veranderende betekenis van die Voortrekkermonument: erfeniswins of erfenisverlies? Anton C. van Vollenhoven, buitengewone professor in Geskiedenis, Noordwes-Universiteit (Mafikeng-kampus) LitNet...
View ArticleA Time Traveller's Guide to South Africa in 2030 deur Frans Cronje: ’n onderhoud
A Time Traveller's Guide to South Africa in 2030 Frans Cronje Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624080589 Skrywers oor hul nuwe boeke: Frans Cronje gesels met Naomi Meyer oor sy boek A Time Traveller's...
View ArticleMik-en-tik teenoor selfgerigte leer en toetsbordvaardigheid
Onderwysstudente moet nie net bemagtig word met vakkennis nie, maar ook toegerus word met vaardighede wat hulle in staat sal stel om verantwoordelikheid te kan neem vir hulle eie leer, en ook om eendag...
View ArticleMaking Africa Work: a book review
Making Africa Work Greg Mills, Olusegun Obasanjo, Jeffrey Herbst and Dickie Davis (editors) Publisher: Tafelberg ISBN: 9780624080275 The following fast facts have been revealed in this book: the...
View ArticleSoen by ’n begrafnis
Soen by ’n begrafnis Jou mond het tuitgemaak toe jy my soen, soos ’n tulp s’n soos ’n varkoor maar jou lippe was nie blank en ook rooier wat my laat dink ek verbeel my dinge ek...
View ArticleSoen in kroeg
Soen in kroeg Ek het ’n man gesien wat ’n vrou wou soen en toe hy haar vind het hulle gehurk op die ente van hul stoele hy met sy hand liggies op haar gebrassierde bors in haar hemp sy met ’n duim...
View ArticleNat soen op wang
Nat soen op wang Jou nat soen op my wang voor jy weg is het my laat wens ek kon proe of daar nog iets oorbly van gisteraand, die smake op jou tong, wasem van jou sugte, jou woorde wat nou net spore is....
View ArticleSoen langs die pad
Soen langs die pad Ek vertel jou ek het iets nodig vir ’n gedig oor ’n soen langs die pad. Jy lag vir my, sê kom kom en haal my uit die kar en vat my aan die hand na die stroom en trek my belt los en...
View ArticleLitNet: Jou 67 woorde
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou 67 woorde appeared first on LitNet.
View ArticleDu Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Heiliger deur Dibi Breytenbach
LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Dibi Breytenbach Dibi Breytenbach is ’n...
View ArticleKuns maak ons vry: Oor die Sol Plaatje-lesing deur Antjie Krog
Wees obsessief met vertaling. Dit was die kern van Antjie Krog se Sol Plaatje-lesing by die Vrystaat Kunstefees op Woensdagaand 19 Julie 2017. In hierdie lesing word hulde gebring aan die veelsydige...
View Article67 woorde vir Mandela-dag 2017: inskrywings
Hier verskyn die inskrywings wat vir die Mandela-dag skryfkompetisie ontvang is. Klik hier vir die kompetisie-inligting. Die kompetisie sluit op 31 Julie 2017. Inhoud Christelle van Rooyen-Wessels Toni...
View Article