Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die ontelbare 48 by die Vrystaat Kunstefees: ’n teaterresensie

Die ontelbare 48 by die Vrystaat Kunstefees 2017 Met Wessel Pretorius Regie, teks en vervaardiger: Wessel Pretorius Ontwerp: Nico Scheepers Die ontelbare 48 vertel ontelbare kleinverhale. Wessel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Makhosi Khoza vir president?

Makhosi Khoza (Foto: Youbute) Makhosi Khoza is op hierdie stadium waarskynlik die enigste ANC-lid wie se toewyding aan waarheid ek nie as polities opportunisties beskou nie. Cyril, Lindiwe en al die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rooi haring deur Schalk Schoombie: ’n resensie

Rooi haring Schalk Schoombie Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798175654 Twee onderwerpe waarvan die mensdom nie genoeg kan kry nie, is kos en moord. (In geen spesifieke volgorde nie.)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stichting Eer en Herstel: Abolishment of slavery commemoration

Every year on 1 July, the commemoration of the abolition of slavery in the Netherlands is celebrated. Menán van Heerden chats to Bernice Nieuwendam from Stichting Eer en Herstel about the history of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The Odyssey: ’n filmresensie

The Odyssey (Frans met Engelse onderskrifte) Regie en draaiboek: Jérôme Salle Spelers: Lambert Wilson, Pierre Niney, Audrey Tautou, Benjamin Lavernhe, Vincent Heneine Met planeet Aarde se voortbestaan...

View Article


dit snoer my stem

dit snoer my stem: die opeenstamelende woorde van die wyses  die slimmes  die bereisdes en die beleesdes as ek my hande in verslaentheid saamslaan oor hulle vlug van woorde  die ander tale ongeërg deel...

View Article

Quarantine

Quarantine Something is birthing a nameless malady outside they lock the doors draw the curtains a teapot strains under unnecessary weight two teabags for one a semi-silent radio hums disinfected...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Isabella deur Mariël le Roux: ’n FMR-resensie

Isabella Mariël le Roux Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624081371 Ek gesels graag oor Mariël le Roux se Isabella, uitgegee deur Tafelberg. Van haar het reeds verskyn: Wilhelmina: kampkind op Java wat in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die aarde ...

Ja, nè ... The post Die aarde ... appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Baby driver: a film review

Baby driver Written and directed by Edgar Wright With Ansel Elgort, Kevin Spacey, Lily James, Elza González, Jon Hamm and Jamie Foxx Yes, I know it is pitched as a movie about cars. It is called Baby...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

67 woorde vir Mandela-dag 2017: inskrywings 2

Hier verskyn die inskrywings wat vir die Mandela-dag skryfkompetisie ontvang is. Klik hier vir die kompetisie-inligting. Hier is nog inskrywings: 67 woorde vir Mandela-dag 2017: inskrywings 1 Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VraNet: Wat jy moet weet voor jy ’n huurkontrak teken

Het jy al ooit gewonder oor versekering, visums, begrotings, werksonderhoude en volwassenes se ander vreugdes, frustrasies en verantwoordelikhede? Het jy al gewens vir raad wat op Suid-Afrikaners gemik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

Is daar ’n graad 9-leerder in jou huis? Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda - beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho, Skeppende Kunste, Lewensoriëntering, Ekonomiese- en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Antjie Krog (1952–)

Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Antjie Krog: In 1975: “Ek voel dat my gedigte tematies skraal is. Dit op sigself beteken natuurlik nie altyd armoede nie. Ek beskryf gewoonlik eie ervaring; mettertyd kan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kook & Geniet: ’n onderhoud met Eunice van der Berg

’n Nuwe program op kykNET vestig Suid-Afrikaners se aandag op ’n kookboek wat almal ken. Eunice van der Berg, een van die dogters van Kook & geniet-skrywer SJA de Villiers, is ook in hierdie...

View Article


Putatiewe noodweer as verweer in die Suid-Afrikaanse strafreg: ’n Kritiese...

Putatiewe noodweer as verweer in die Suid-Afrikaanse strafreg: ’n Kritiese oorsig van die onseker pad tot by Pistorius en daarná Rinda Botha, Departement Publiekreg, Universiteit van die Vrystaat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 10, 2016: Vraestelle en memoranda

Is daar ’n graad 10-leerder in jou huis? Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda - beskikbaar vir die vakke Wiskunde en Fisiese Wetenskappe. Die volgende vakke se vraestelle is ter sprake:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV se nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie vir die eerste keer...

ATKV-Muziq is die ATKV se jaarlikse bydrae tot instrumentale klassieke musiek in Suid-Afrika. Dit vind plaas in die vorm van ’n klassiekemusiekkompetisie vir jong volwasse musici en het ’n totale...

View Article

ATKV en Afrikaans

Die ATKV wil nou ander tale ook inbring by die organisasie om dit glo meer inklusief te maak. Hul gaan blykbaar nog steeds omsien na Afrikaans en glo Afrikaans sal nie benadeel word deur hierdie...

View Article

Putative self-defence as a defence in South African criminal law: A critical...

Abstract In crime-ridden societies such as South Africa it often happens that people genuinely though mistakenly believe that their lives are in danger and that, should they act, they would be acting...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>