Argiefmateriaal: Idasa / Van Zyl Slabbert
Die Universiteit Stellenbosch het aangedui dat hulle ’n uitgebreide argief van Idasa- en Van Zyl Slabbert-verwante materiaal sal huisves. Dit sluit in foto’s, artikels, korrespondensie, nuusberigte en ander dokumente wat verband hou met Idasa en/of Van Zyl Slabbert se bydrae tot Suid-Afrika se oorgang van apartheid na demokrasie. Die konsolidasie van die argief word behartig deur vriende van Idasa. As jy relevante materiaal het wat tot die argief gevoeg kan word, kontak Marietjie Oelofsen: oelofsenm@gmail.com.
Idasa / Van Zyl Slabbert Archive
Stellenbosch University has expressed interest in housing a comprehensive archive of books, photographs, articles, news reports, correspondence and other documents of interest related to Idasa and/or Van Zyl Slabbert’s contribution to South Africa’s transition from apartheid to democracy. Friends of Idasa are consolidating this archive. If you have any material related to Idasa, or Slabbert, and you are willing to donate it to this archive, please contact Marietjie Oelofsen: oelofsenm@gmail.com.
The post Argiefmateriaal: Idasa / Van Zyl Slabbert appeared first on LitNet.