Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Waarom sielkundiges sélf ook emosionele versorging benodig

Soms het skoenmaker se kind self nie skoene nie. Partykeer word dokters sélf siek. Hoe gemaak as dit jou werk is om na ander mense om te sien, maar jy benodig ook emosionele versorging? Naomi Meyer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die “gees” van Dakar leef voort (ook met verskille)

Dakar is ’n stad in Senegal. In Suid-Afrika is “Dakar” ’n vreemdsoortige mite. Dertig jaar gelede het 61 Suid-Afrikaners, waarvan die meeste Afrikaners, sonder die sanksie van die Nasionale...

View Article


Die rooi leunstoel

Hier by ons in Huis Najaar praat mense in die alledaagse wandel nie juis oor die hiernamaals nie. Die verwisseling van die tydelike met die ewige is in enige ouetehuis redelik algemeen. Omdat sommige...

View Article

Klara Majola – ’n palinode

Klara Majola – ’n palinode Vir DJ Opperman Klara Majola, hiermee ’n herbesoek in hierdie ondraaglike skemertyd waar vele beelde moes verstryk, met ’n lykdig vanuit ’n ánder hoek. In daardie wit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plekspesifieke digitale literatuur: samespel en wisselwerking in nuwe kontekste

Plekspesifieke digitale literatuur: samespel en wisselwerking in nuwe kontekste Franci Greyling, Skryfkuns, Noordwes-Universiteit (Potchefstroom-kampus) LitNet Akademies Jaargang 14(2) ISSN 1995-5928...

View Article


Site-specific digital literature: ensemble and interaction in new contexts

Abstract The fast-changing technological environment characteristic of the digital era offers new creative and publishing opportunities for writers and artists. This study looks at one of the...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou prys

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou prys appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The Copyright Amendment Bill: an interview with Sadulla Karjiker

The revised version of the Copyright Amendment Bill (“the Bill”) was released on 16 May 2017. It has caused great concern for authors and publishers, who fear that the weakening of copyright protection...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

My pad met die doodsengel deur Belinda Bras-Nel: ’n FMR-resensie

My pad met die doodsengel Belinda Bras-Nel Uitgewer: Naledi ISBN: 9780928316650 Belinda Bras-Nel tree al jare lank in verbinding met geliefdes wat hulle reeds in die hemelse dimensie bevind. Om dié...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tiens se duplikaat

Hy moet ernstig daaroor wees om vir Nr 1 orals in die bresse te tree, al is dit met galgehumor. Vergelyk hierdie brief van hom in my geliefkoosde Sondagkoerant: met sy brief (06/26) hier op die Sê....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die diepblou see deur François Loots: ’n resensie

Die diepblou see François Loots Uitgewer: Umuzi ISBN: 978-1-4152-0953-0 Ek het my ’n paar jaar gelede tydens middagete in ’n tweedehandse boekwinkel bevind en op die geskiedenisrak ’n biografie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 3, 2016: Vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels,...

Is daar ’n graad 3-leerder in jou huis? Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda (huistaal, addisionele taal en wiskunde) - beskikbaar in die tale Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho. Die volgende...

View Article

Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)

Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter) Op bladsy een sit jy: oorbelle groot en oop soos jou deernis en jou omgee ... vir die ontheemde kinders van oorloë. Tóé was jy nog lewend, maar nou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Grahamstown National Arts Festival 2017 presents Bridges by Guy Thesen

The fifty black and white woodcuts and their corresponding vividly painted woodblocks make up a large body of work that will be exhibited for the first time at the Grahamstown National Arts Festival in...

View Article

Nog altyd lewe

Ons onontwikkelde voorgangers het die mensdom verstandelik in 'n gat van sonde gevestig, 'n gat wat nooit bestaan het nie. Lewe was eintlik nog altyd buite gat. CM The post Nog altyd lewe appeared...

View Article


Hokke van die verstand

Daar kan uitgeklim word uit die geskrifte van die verlede. Almal is verouderd. Kyk van buite.   CM The post Hokke van die verstand appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huldeblyk aan Suna Venter

Liewe Suna, Jy is so skielik weg. Al het van ons besef of gehoor dat dit nie meer lank so kon aangaan nie, het dit tog ’n mens tot stilstand geruk. Ongeag vele bewyse van die teendeel, klou ons ou...

View Article


Kommentaar deur PEN Afrikaans op die Wysigingswetsontwerp op outeursreg, 13...

Kommentaar deur PEN Afrikaans op die WYSIGINGSWETSONTWERP OP OUTEURSREG, 13 VAN 2017 Ingedien vir aandag: Me. J Fubbs (Voorsitter: Portefeuljekomitee op Handel en Nywerheid) Per e-pos:...

View Article

Comments by PEN Afrikaans on the Copyright Amendment Bill, No 13 of 2017

Comments by PEN Afrikaans on the Copyright Amendment Bill, No 13 of 2017 Submitted for the attention of Ms J Fubbs (Chairperson: Portfolio Committee on Trade and Industry) Per e-mail:...

View Article

Die storie kies jou: 'n Gesprek oor Kunste Onbeperk se volgende Teksmark

Sommige mense meen teater is in ’n krisis en vir dié mense is daar nie genoeg vernuwing in die teater-industrie nie. Te veel herhalings van oeroue stukke sien die lig, terwyl daar min debuutwerke op...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>