US Woordfeesbundel in derde jaar
Die US Woordfeesbundel, wat baie goed deur lesers en skrywers ontvang en gesteun is, beleef in 2018 sy derde jaar. Du Toitskloof Wyne sal weer met die US Woordfees saamspan en die prysgeld van R30 000...
View ArticleFirepool by Hedley Twidle: book launch
The post Firepool by Hedley Twidle: book launch appeared first on LitNet.
View ArticleNarsiste, psigopate, stalkers en sadiste deur André le Roux: bekendstelling
The post Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste deur André le Roux: bekendstelling appeared first on LitNet.
View ArticleRadbraak deur Jolyn Phillips: voorlesing
The post Radbraak deur Jolyn Phillips: voorlesing appeared first on LitNet.
View ArticleDie onskuld van Suid-Afrika se jeug
Die Valsbaai-bisdom van die Anglikaanse kerk het hierdie afgelope jeugdag hul heel eerste Jeug-indaba in Kuilsrivier gehou. Jeugdiges van dwarsoor die bisdom, wat strek van Ceres en Bredasdorp tot by...
View ArticleGifted: ’n filmresensie
Gifted Regie: Marc Webb Draaiboek: Tom Flynn Spelers: Mckenna Grace, Chris Evans, Lindsay Duncan, Octavia Spencer, Glenn Plummer, Jenny Slate Ons kan die (Westerse) wetenskap bedank vir die vooruitgang...
View ArticleVonnisbespreking: Die nuwe onregmatigheidstoets: ’n Trojaanse perd wat...
Vonnisbespreking: Die nuwe onregmatigheidstoets: ’n Trojaanse perd wat delikteregbeginsels bedreig? Pro Tempo v Van der Merwe 2016-3-24 saaknr. 20853/2014 (HHA) ([2016] ZASCA 39) Johan Potgieter,...
View ArticleAfrican Library: Who will catch us as we fall by Iman Verjee
Who will catch us as we fall Iman Verjee Publisher: Oneworld ISBN: 9781780749365 The Indian community of Kenya comes into strong focus in this recent novel, part family saga, part social analysis and...
View ArticleNuut by LAPA in Junie
Moordhuis Madelein Rust R258.00 ISBN: 9780799385007 Die sewejarige Gainsford-tweeling word op grusame wyse in ’n skuur op Mooiplaats in die Bloemfontein-distrik vermoor. Binne die opstal is vier van...
View ArticleVlerke vir almal deur Marion Erskine: ’n onderhoud
Vlerke vir almal Marion Erskine Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798174510 Marion Erskine se jeugroman, Vlerke vir almal, handel oor ’n tienerseun, Dewald, se konfrontasie met ’n bullebak wat...
View ArticleLenteskool en skryfkompetisie vir skrywers van romantiese fiksie
Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer LAPA, bied van Donderdag 14 tot Saterdag 16 September 2017 ’n slypskool in die skryf van liefdesverhale...
View ArticleDu Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Moordhuis deur Madelein Rust
LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Madelein Rust Madelein Rust se skrywersloopbaan...
View Article76 ruikers: ’n soort storie vir Jeugmaand 2017
Julian Jansen (foto: Lizane Louw) Ek was in standerd 5 (1976) op Laerskool Dr GJ Joubert in die Strand toe ek bewus geword het van die landwye studenteprotes teen Afrikaans in skole. Ek was in my...
View ArticleVraNet: Noodhulp en medikasie
Het jy al ooit gewonder oor versekering, visums, begrotings, werksonderhoude en volwassenes se ander vreugdes, frustrasies en verantwoordelikhede? Het jy al gewens vir raad wat op Suid-Afrikaners gemik...
View ArticleThe new wrongfulness test: A Trojan horse endangering delictual principles?
Abstract In the case under discussion, a 13-year-old schoolboy, Jaco, was seriously injured in an extraordinary manner when he sat on a steel dropper on the school’s playground. The dropper was one of...
View ArticleDie Herero-opstand 1904–1907 deur Gerhardus Pool: 'n FMR-resensie
Die Herero-opstand 1904–1907 Gerhardus Pool Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485305941 Die eerste sendelinge het hulle in omstreeks 1840 in die destydse Suidwes-Afrika (Namibië) gevestig en...
View ArticleVrystaat Kunstefees 2017: Kleinboer tussen tradisie en moderniteit
Johann Rossouw bied by die Vrystaatse Kunstefees vanjaar ’n lesingreeks aan oor Kleinboer en sy oeuvre. Hier is nog besonderhede rondom die geleenthede. Hier onder gesels hy met Naomi Meyer oor dié...
View ArticleOm te skryf: Veral in Afrikaans! Veral in Afrikaans!
Om te skryf Uitgewer: Van Schaik ISBN: 9780627029875 Om te lees is ’n subjektiewe ervaring. So ook is dit om te skryf. LitNet het twee menings van die nuwe en bygewerkte Om te skryf gevra. Hier is...
View ArticleOm te skryf: Leer terwyl jy oor kenners se skouers loer
Om te skryf Uitgewer: Van Schaik ISBN: 9780627029875 Om te lees is ’n subjektiewe ervaring. So ook is dit om te skryf. LitNet het twee menings van die nuwe en bygewerkte Om te skryf gevra. Hier is...
View ArticleSirkus deur Irma Venter, ’n resensie
Sirkus Irma Venter Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798174411 Dames en here, staan nader! [Die] Sirkus is hier. Verwag ’n uitmuntende vertoning deur sirkusgrootbaas Irma Venter – sy het...
View Article