Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Akademiepryse 2017: LW Hiemastraprys vir niefiksie aan Carel van der Merwe

Carel van der Merwe, by ontvangs van die Protea Boekhuisprys vir beste gepubliseerde boek in Afrikaans oor geskiedenis of kultuurgeskiedenis, Akademiepryse 2016. Foto: Naomi Bruwer   Die LW...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Akademiepryse 2017: Die Elizabeth C Steijnmedalje aan Jannie van der Westhuizen

Jannie van der Westhuizen Foto: Naomi Bruwer Hierdie medalje is ingestel om ’n onderwyser of onderwyseres te bekroon wat sy of haar opvoedingswerk deur medium van Afrikaans doen en wat hom of haar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Akademiepryse 2017: Stalsprys vir maatskaplike werk aan Lambert K Engelbrecht

Die Stalprys vir maatskaplike werk word toegeken aan Lambert K Engelbrecht, hoof van die Departement Maatskaplike Werk, Universiteit Stellenbosch. Huldigingswoord: A Leysens Lambert Engelbrecht begin...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Akademiepryse 2017: Havengaprys vir fisiese wetenskappe aan Hendrik G Geyer

Huldigingswoord: Jan-Hendrik Hofmeyr Hendrik Belsazar Geyer is sedert 1984 verbonde aan die Universiteit Stellenbosch. In 1990 word hy professor in Fisika, en hy is sedert 2008 die Direkteur van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Akademiepryse 2017: Deleen Bekkerprys vir die beste draaiboek vir ’n...

Die Deleen Bekkerprys vir die beste draaiboek vir ’n dokumentêre TV-program in Afrikaans word toegeken aan Richard Finn Gregory vir Boere op die aardsdrempel. Huldigingswoord: Nico Luwes (gelewer deur...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Akademiepryse 2017: Hertzogprys vir poësie aan Antjie Krog – commendatio

Huldigingswoord: Hein Viljoen Antjie Krog se Mede-wete is ’n sterk en ontstellende bundel, oorspronklik en vindingryk. Die digter ondersoek ’n wye reeks aktuele kwessies, veral politiek en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Van Dakar tot Stellenbosch 30 jaar later

Dertig jaar later, nadat 61 Suid-Afrikaners van wie die meeste Afrikaners was, in 1987 Dakar toe is om met die ANC in gesprek te tree, het die spook van onafgehandelde sake van drie dekades weer sy kop...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gespierde Afrikaans

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Links is woorde wat dikwels in voorleggings voorkom. Regs...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jou troudag: Kompetisiewenner aangekondig

Hier verskyn die inskrywings wat ontvang is vir LitNet se skryfkompetisie. Vir meer inligting oor die kompetisie, besoek Skryfkompetisie: Jou troudag. Die wenner van die kompetisie is Clari Niemand....

View Article


Goeie versies

Dit verg jare se studie vir iemand om te leer om voor te gee dat hy nie weet wat hy lees nie.   CM The post Goeie versies appeared first on LitNet.

View Article

Turkey to stop teaching evolution

Kontroversiële onderwerp? Turkye terug in Ottoman-era ... https://sputniknews.com/world/201706241054934599-turkey-drops-evolution-school-curriculum/ The post Turkey to stop teaching evolution appeared...

View Article

Klug

Die ophef wat van woorde en lees gemaak word, is eintlik maar 'n liegstorie. Die boeke op die rakke is hoofsaaklik fiksie en versinsels. Onsin is vir die meeste mense belangrik en mooi.   CM The post...

View Article

Behandel Zuma regverdig

Jacob Zuma het in Zoeloeland grootgeword, met die groen gras en golwende heuwels. Hy was daar 'n beeswagter en het nooit skool bygewoon nie, en natuurlik ook nie enige universiteit nie. Hy ken net die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: Winners of the 2017 Sunday Times Literary Awards announced

Johannesburg, 25 June 2017:  The 2017 winners of the Sunday Times Literary Awards, in association with Porcupine Ridge, were announced last night at The Empire venue at Tiso Blackstar Group’s (formerly...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Akademiepryse 2017: Stellenbosch-bekroningsgeleentheid

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het Woensdag 22 Junie op Stellenbosch hul suidelike bekroningsgeleentheid aangebied. Vyftien pryse is by dié geleentheid oorhandig. Die noordelike...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Breyten Breytenbach: oorhandiging van die 2017 Zbigniew Herbert-letterkundeprys

Die 2017 Zbigniew Herbert-letterkundeprys is aan Breyten Breytenbach toegeken en die oorhandiging het op 25 Mei 2017 in Warskou plaasgevind. Jerzy Koch en Karen Kuhn deel hul indrukke. Breyten...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Die weg van eer en die weg van grootheid”

De recuperatie van Celliers voor de Groot-Nederlandse gedachte Pleitbezorgers in de Lage Landen van Groot-Nederland (Holland, Vlaanderen en Zuid-Afrika) hebben ook tijdens de Grote Oorlog in strijdbare...

View Article


Aftrede

Raed-na-gael, so gaan ek aftree. Met boeremusiek en beste boerewors, vars aan boer ... The post Aftrede appeared first on LitNet.

View Article

Nou watse Springbok is hulle?

Die senior Nasionale rugbyspan heet die (Spring)bokke, ama boko-boko. Die kleintjies (o-20) die junior (Spring)bokke. Nou wat van SA “A”?  Of is hulle rugby se Proteas? “A” was mos vir jare die junior...

View Article

Leerders se behoeftes versus die druk op onderwysers om self te presteer

Wat is die kerntaak van ’n onderwyser? Is dit om die kinders toe te rus met die nodige kennis, vaardighede en houdings om hulle voor te berei vir die uitdagings waarmee hulle in latere jare...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>