Helen Zille se groot fout
Sy’t verskoning gevra en dit is ’n groot fout – sy sal nooit vergewe word nie. Richard Nixon het dieselfde fout met die Watergatestorie gemaak – gesê hy’s jammer en gevra die volk moet vir hom bid. In...
View ArticleUys Krige (1910–1987)
Sêgoed van Uys Krige “Die Wonder van Afrikaans is vir my dat mense soos Leipoldt, Celliers, Totius dit reggekry het om sommer so uit die gesproke ritme van die volk te begin skryf, waar die Engelse...
View ArticleIn Russiese kultuur moet 'n vrou se van eindig met die letter "a"
En die gebruik van “o” word gekoppel aan manlik in Russiese taalgebruik. Interessant dat Afrikaans nooit manlike en vroulike vorm anders as in geslagverwysings gebruik bv mannetjie of wyfie, koei of...
View ArticleVan rolkonflik tot regverdigheid in die gesin
Amanda Gouws, SARChi Leerstoel in Geslagspolitiek (Universiteit Stellenbosch), reageer op Deon Vos en Philip van der Westhuizen se LitNet Akademies-artikel (Opvoedkunde): "Rolkonflik by getroude...
View ArticleEggo van ego
"The Scientific Revolution has not been a revolution of knowledge. It has been above all a revolution of ignorance." Y N Harari in Sapiens. Die erkenning van onkunde is steeds in stryd met 'n...
View ArticlePanda se skakel na Dave en Sakkie se gesprek
Ek soek nou die dag na iets op SêNet en kom op Panda se brief van 27 September 2016 af waar hy ’n skakel gee na die laaste program “Uit ’n Ander Hoek” en sterk aanbeveel dat daarna geluister moet word....
View ArticleTora
Tora is tier en tier is moed, vertel my man my. Ek skenk nie aandag nie. Ons is in Tokio. Dis al maande. Om ons: nywerhede en korporasies, dynserigheid op stil dae, die stadskap sodra ek iewers heen...
View Article’n Nuwe era van onderwysaktivisme is nodig
Gert van der Westhuizen Onderwys in Suid-Afrika is veronderstel om ’n wesenlike boublok te wees van ons jong demokrasie. Lank reeds is die verwagting daar dat die onderwys so sou verander dat dit...
View ArticleLitNet: Jou onvertelde stories
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou onvertelde stories appeared first on LitNet.
View ArticleVideo: Antjie Krog se toespraak by die ontvangs van die Hertzogprys 2017
Antjie Krog het op Woensdag 22 Junie die Hertzogprys vir poësie by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Stellenbosch-bekroningsgeleentheid in ontvangs geneem. Die prys is toegeken vir...
View ArticleWenners van Media24-boekpryse vir 2017 bekend
Die wenners van die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2017 is vanaand (Donderdag, 22 Junie 2017) in Kaapstad bekend gemaak. Nagenoeg 80 boeke wat in 2016 by uitgewerye in die Media24-stal verskyn het,...
View ArticleAkademiepryse 2017: Eugène Maraisprys vir prosa aan Lien Botha – commendatio
Wessel Pienaar, Lien Botha en Ronel Foster Foto: Naomi Bruwer Die Eugène Maraisprys vir prosa is aan Lien Botha toegeken vir haar debuutroman, Wonderboom. Huldigingswoord: Willie Burger (gelewer deur...
View ArticleAkademiepryse 2017: Eugène Maraisprys vir drama aan Amy Jephta – commendatio
Wessel Pienaar, Amy Jephta en Andries Visagie Foto: Naomi Bruwer Die Eugène Maraisprys vir drama is aan Amy Jephta toegeken vir haar drama Kristalvlakte. Huldigingswoord: Andries Visagie Kristalvlakte...
View ArticleAkademiepryse 2017: Eugène Maraisprys vir poësie aan Bibi Slippers – commendatio
Wessel Pienaar, Bibi Slippers en Andries Visagie Foto: Naomi Bruwer Die Eugène Maraisprys vir poësie is aan Bibi Slippers toegeken vir haar bundel Fotostaatmasjien. Huldigingswoord: Andries Visagie...
View ArticleAkademiepryse 2017: Huberte Rupertprys vir klassieke musiek aan Hanna van...
Wessel Pienaar, Hanna van Niekerk en Dionē Prinsloo Foto: Naomi Bruwer Die Huberte Rupertprys vir klassieke musiek is aan Hanna van Niekerk toegeken. Huldigingswoord: Izak Grové (gelewer deur Dionē...
View ArticleHunger eats a man: een recensie
Hunger eats a man Nkosinathi Sithole Penguin Random House ISBN: 9780143538967 Nkosinathi Sithole schildert met woorden, of hoe twee Zuid-Afrikaanse leefgemeenschappen kleurrijk en vol contrast tot...
View ArticleAkademiepryse 2017: Die Proteaprys vir beste Geskiedenisverhandeling in...
Die Proteaprys vir beste Geskiedenisverhandeling in Afrikaans en die Generaal Christiaan de Wet-beurs is aan Anneke van Heerden toegeken. Die prys word toegeken vir haar MA-verhandeling met die titel...
View ArticleAkademiepryse 2017: Erepenning vir 'n dokumentêre TV-program in Afrikaans aan...
Wessel Pienaar, Richard Finn Gregory en Petrus du Preez Foto: Naomi Bruwer Die Erepenning vir ’n dokumentêre televisieprogram in Afrikaans is toegeken aan Richard Finn Gregory vir Boere op die...
View ArticleAkademiepryse 2017: SA Akademieprys vir vertaalde werk aan Daniel Hugo –...
Wessel Pienaar, Daniel Hugo en Thys Human Foto: Naomi Bruwer Die SA Akademieprys vir vertaalde werk is toegeken aan Daniel Hugo vir Oorlog en terpentyn. Huldigingswoord: Thys Human Boekliefhebbers,...
View ArticleAkademiepryse 2017: Hugenote-vereniging-en-DF du Toit-Malherbeprys vir...
Die Hugenote-vereniging-en-DF du Toit-Malherbeprys vir Genealogiese navorsing is aan Gerhard Geldenhuys oorhandig. Huldigingswoord: PA Brink Professor Gerhard Geldenhuys word vereer vir die besondere...
View Article