Die gebruik van fiksie vir die ontwikkeling en optekening van navorsing in...
Die gebruik van fiksie vir die ontwikkeling en optekening van navorsing in die sosiale wetenskappe Julian Müller, Fakulteit Teologie, Universiteit van die Vrystaat Marguerite Müller, Fakulteit...
View ArticleCaveat magister! Die uitsetting van kosgangers uit koshuise van openbare...
Caveat magister! Die uitsetting van kosgangers uit koshuise van openbare skole weens onbetaalde koshuisgeld Danie (D.F.) Kloppers, konsultant, EduKat Educational Consulting Henk (H.J.) Kloppers,...
View ArticleThe use of fiction in the development and presentation of research in the...
Abstract The expository essay is the most widely accepted way to report on research findings. In such an essay the researcher usually discusses the research problem, research question, background...
View ArticleCaveat magister! The expulsion of boarders from public school hostels due to...
Abstract A number of public schools in South Africa indicate on their websites, on application forms and in letters to parents that a learner will be expelled from the school’s hostel if the hostel...
View Article’n Kortetjie (met erkenning) aan PG du Plessis
Dis die sewentigerjare, in NALN. Die twee groot manne, PJ Nienaber en PG du Plessis, gesels. Oor baie dinge praat hulle, want hulle kom ’n lang pad, dié twee: Nadat PJ Nienaber op 1 Januarie 1970 na...
View ArticleTyd vir ’n openlike gesprek oor vreemdheid en die ander
Bernard Lategan reageer op Johan Lemmer se kommentaar by Lategan se LitNet Akademies-artikel: "Vreemdheid as geleentheid. Enkele gedagtes oor die hermeneutiese potensiaal van ’n ongemaklike begrip"....
View ArticleOp die spoor van, saamgestel deur Rudie van Rensburg: ’n resensie
Op die spoor van Saamgestel deur Rudie van Rensburg Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624082583 Een van die belangrikste ontwikkelings in die Afrikaanse boekwêreld die afgelope dekade of wat is die...
View ArticlePos beskikbaar: Kommunikasiebeampte
Pos beskikbaar: Kommunikasiebeampte (9 maande kontrakaanstelling) Die Afrikaanse Taalmuseum en-monument (ATM) nooi hiermee geskikte kandidate uit om aansoek te doen om die pos as Kommunikasiebeampte....
View ArticleGespierde Afrikaans
Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Links is woorde wat dikwels in voorleggings voorkom. Regs...
View ArticleSuddenly the storm: ’n teaterresensie
Paul Slabolepszy se Suddenly the storm Met Paul Slabolepszy, Charmaine Weir-Smith en Renate Stuurman Regie: Bobby Heaney Beligting: Wesley France Stelontwerp: Greg King Tot 8 Julie in die Baxter: The...
View ArticleWord ’n boekfluisteraar
Bennie Boekwurm en Louise Smith Mense verklap hulle ouderdom wanneer hulle spontaan die kenwysie van Wieliewalie begin sing, tog is dit presies wat gebeur het toe Bennie Boekwurm hom kom tuismaak by...
View ArticlePG du Plessis – die hoekwoord in Afrikaans se mooiste sin
Hans du Plessis het tydens Pieter Georg du Plessis se gedenkdiens op 13 Junie 2017 die huldigingswoord gelewer. Dit verskyn met sy toestemming hier onder. Marie-hulle het gevra dat ek iets oor Pieter...
View ArticleAfrikaanse mense se links en regs
Die uitgerekte Spur-moles is een van daardie Swart Swaan- (Grys Swaan-?) geleenthede wat allerhande dinge hulself laat ontbloot of laat uitspeel. Aan die regterkant van die politieke spektrum het dit...
View ArticleTitus Matiyane, kartograaf en transnasionale flâneur
Titus Matiyane, kartograaf en transnasionale flâneur Elfriede Dreyer, Departement Kunsgeskiedenis, Visuele Kunste en Musiekwetenskap, Universiteit van Suid-Afrika LitNet Akademies Jaargang 14(2) ISSN...
View ArticleOnvertelde stories: Noord-Kaapse mondelinge-oorlewering-projek
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl het van 8 tot 11 Mei 2017 die Noord-Kaap besoek om inwoners se stories op te teken. Janine Brown en Isabeau Botha vertel meer vir Menán van...
View ArticleTitus Matiyane, cartographer and transnational flâneur
Abstract The urban panoramas of South African artist Titus Matiyane (b. 1964) – a contemporary outsider artist − is a valuable source in the study of the concepts of geomapping and flânerie in...
View ArticleDis mos tante Eva se skuld innie Bybel, maa wat van oem Adam?
Het djy al ooit ’n meisie of vrou voogeskryf wat sy kan of moet doen? “Djy moettie daa allien loepie.” “Djy moetie soe allien staanie.” “Djy moet vesigtig wies.” En soe an en soe an. Ôs moet sieke amal...
View ArticleBeurtkrag
Beurtkrag Wanneer jou lig te helder raak moet ek myne dowwer maak en wanneer my lig hemels skyn moet joune stil verdwyn want wanneer die ligte voor die donker wyk vra jy het jy in die spieël gekyk? The...
View ArticleDie WAT dokumenteer Afrikaans in sy wydste omvang
Navorser en mederedakteur by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT), Gerda Odendaal, het in haar LitNet Akademies-artikel (Geesteswetenskappe): "Die rol van die Universiteit Stellenbosch se...
View ArticleWaterskaarste: Dibi Breytenbach se wenke
Dibi Breytenbach (foto: Izak de Vries) Verlede week het Alta Cloete met Naomi Meyer oor waterskaarste en droogte gesels. Hierdie week deel Dibi Breytenbach haar gedagtes oor hierdie onderwerpe. Die...
View Article