Video en foto's: Bekendstelling van Op die spoor van
Die kortverhaalbundel Op die spoor van is Saterdag in Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Hierdie bundel, saamgestel deur Rudie van Rensburg, is 'n versameling speurverhale en van...
View ArticleHonde van Hades
Honde van Hades (Vir Anene en Andere) Die honde van Hades is hier hulle snuif aan ons ingewande kwyl op ons lewer en nier hulle breek ons borste oop soos kalbasse en suip ons melk bitter van die bloed...
View ArticleDie jeugboek Anna Atoom, wetenskapfiksie en omgewingsgesprekke
Jeugboeke moenie vlak gekyk word nie. Boeke kan jongmense laat nadink oor hul eie identiteit en die planeet wat ons almal bewoon. 'n Jeugboek hoef ook nie net in een kategorie geprop te word nie, maar...
View ArticleThe civil service in the South African Republic under Paul Kruger, 1890 to 1895
Abstract The civil service in the South African Republic was often the target of scathing criticism during the early 1890s. Both the Dutch and English language press exposed the shortcomings...
View ArticleEnvironmental discourse in science fiction for children with reference to the...
Abstract It is evident that humankind has caused almost irreversible damage to the natural environment of our planet. Nevertheless, rather than being overcome by feelings of hopelessness about the...
View ArticleLitNet: Jou jeug
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou jeug appeared first on LitNet.
View ArticleProtes teen die voorgestelde wysigings aan die Suid-Afrikaanse kopieregwet
Lede van PEN Afrikaans se bestuur het op 16 Junie 2017 te Stellenbosch vergader om die protes rondom die voorgestelde kopieregwysigingswet, wat op 5 Junie vir kommentaar gepubliseer is, te bespreek. ’n...
View ArticleRondom die braaivuur
’n Mens hoor en lees gereeld dat daar na (aktuele) gesprekke om die braaivleisvuur verwys word en kry toe die idee om meer aandag te skenk aan dit wat bespreek word sonder om self ’n gespreksonderwerp...
View ArticleDie Zundapp-piskrieke
Daar was permanent 'n kompetisie by fietsloodse, wie vinnigste "50" gehad het. Ons almal in 1970's het gedroom van mooiste vinnigste "50", wat die "hart" van die skool se meisie "victrix ludorum" sou...
View ArticleVerkeerde erfenis
Almal wat nie onbevange die wondere van die werklikheid kan beleef nie, kan weet dat daar iets met die opvoeding skort. CM The post Verkeerde erfenis appeared first on LitNet.
View ArticleHave you ever seen the rain?
Daar is plekke in Namakwaland waar daar kleuters is wat nie reën ken nie ... The post Have you ever seen the rain? appeared first on LitNet.
View ArticleTeleurstellende menswees
Die probleem met kennis is die ontdekking dat diegene wat jy graag glo nie weet wat waar is nie. CM The post Teleurstellende menswees appeared first on LitNet.
View ArticleZille-gate: Die EFF sê dankie
Helen Zille het enige taktiese voordeel wat die DA gehad het in die aanloop tot die 2019-verkiesings met 140 karakters op ’n slag uitgewis. Nie net dit nie, sy het haar eie nalatenskap as die eerste...
View ArticleProgramma: Week van de Afrikaanse roman 2017
Van vrijdag 29 september t/m zondag 8 oktober 2017 wordt in Nederland en Vlaanderen de derde Week van de Afrikaanse roman gehouden, een leesbevorderingscampagne die brede aandacht wil vragen voor...
View ArticleDu Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Rooi haring deur Schalk Schoombie
LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Schalk Schoombie Schalk Schoombie is gebore in...
View ArticleWillim Welsyn: "Ek kon weer staatmaak op my geoefende Afrikaanse chops"
Willim Welsyn het pas ’n nuwe album uitgereik. Hy beantwoord ’n paar vrae. Willim, ou perd. Hoe's dinge? OK. Besig om Blitzkriek-CD's te pos vir mense. Foto: Vetman Design & Photography Geluk met...
View ArticleWat sal eendag van ons word?
Was ek maar ’n siener, sou ek dalk kon voorspel, wat sou wees en wat sou nie; wie moes bieg en wie moes buig; wie praat die waarheid en wie net kan lieg! Was ek maar ’n siener, sou ek dalk kon...
View ArticlePolitieke aspoestertjies
Die politiek is uiters deurmekaar en vloeibaar, omdat politieke aspoestertjies soos Jacob Zuma, Mmusi Maimane en Helen Zille onder toenemende politieke beleg verkeer. Maimane, die onervare DA-leier,...
View ArticleHerinneringe aan doktor PG
Ek het “dr Du Plessis” vir die eerste keer ontmoet toe ek in 1971 as verwilderde vlugteling uit die onderwys, met my nuutverowerde Kovsies BA Honneursgraad onder my arm, vir ’n werksonderhoud opgedaag...
View Article"Gedeeld verleden, gemengd cultuur"– lezing 31 mei 2017, Tong Tong Fair, Den...
Onder de titel “gemengde cultuur, gedeeld verleden” heeft Dan Sleigh een gehoor van ongeveer 100 belangstellenden duidelijk gemaakt hoe het land Indonesië duidelijke sporen heeft nagelaten in taal en...
View Article