Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Martin Luther herdenk na 500 jaar: deel 3

Luther as himnodis Martin Luther was ’n prolifieke en veelsydige skrywer van geestelike liedere om by die erediens in die kerk gesing te word. Vir sy stofgewe het hy Bybelse materiaal geneem, asook...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Waterskaarste: Praktiese wenke

Daar heers debatte oor of Suid-Afrika as ’n waterskaars land beskou kan word. Lees hierdie onlangse artikel op LitNet. In die algemeen is dit egter duidelik: water moet spaarsamig gebruik word. Alta...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fatima Meer: Albie Sachs's impressions and Winnie Mandela's foreword

Fatima Meer: Memories of Love and Struggle Publisher: Kwela ISBN: 9780795707889 Impressions by Albie Sachs This is a fascinating book about a fascinating person, written in a fascinating way. The...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The Eulogists: ’n teaterresensie

Die Fugard-teater bied die wêreldpremière van die dubbele Fleur du Cap-wenner Louis Viljoen se toneelstuk The Eulogists aan. Viljoen is die teater se inhuis-skrywer (writer-in-residence) en dis sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Apartheid: Britain's bastard child Hélène Opperman Lewis Publisher: Kraal ISBN: 9780620702232 In her 512-page book, Apartheid: Britain’s bastard child, psychologist Hélène Opperman Lewis looks at the...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Cathy and The Trolley Dollies: ’n teaterresensie

Cathy and The Trolley Dollies ... Dames en here, maak u sitplekgordels vas vir ’n vlug soos nog nooit tevore nie. In die negentigerjare het ek van Gauteng afgetrek Kaap toe, en een van ons vriendekring...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Keuses en gevolge: ontleding van ’n gebeurtenis

Inleiding ’n Mens wonder onwillekeurig oor watter soort keuses ’n rol sou gespeel het by die tragiese ongeluk waarin Philip Volschenk¹ oorlede is. In die koerantberig daaroor (Die Burger, 7 April...

View Article

Die Rooikop Afrikaans

Russiese Federasie Afrikaans gedoseer aan Moskou-universiteit.  Mal oor die geluidstroom ...    The post Die Rooikop Afrikaans appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rymklets saam met Jitsvinger op Jeugdag: ’n onderhoud

Jitsvinger gaan Klein Nederburg Sekondêre Skool in die Paarl besoek as deel van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se Jeugdagviering op 16 Junie 2017. Menán van Heerden het met hom gesels om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Learning to Live Music: ’n onderhoud met Luna Paige

Op inisiatief van die Cape Town Music Academy (CTMA) word daar hierdie week ’n gratis werkswinkel aangebied wat gemik is op naskoolse studente, professionele musikante en professionele musiekopleiers....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Learning to Live Music: ’n onderhoud met Vicky Davis

Op inisiatief van die Cape Town Music Academy (CTMA) word daar hierdie week ’n gratis werkswinkel aangebied wat gemik is op naskoolse studente, professionele musikante en professionele musiekopleiers....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jeugdag 2017: Jonkheid in die kunste

Die grootste uitdaging vir jeugdiges in Suid-Afrika is om “soms oorsensitief te voel in ’n onsensitiewe land”. Christiaan J de Swardt gesels met ’n aantal jong kunstenaars oor die rol van die jeug in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die derde spoel deur SJ Naudé: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Die derde spoel SJ Naudé Uitgewer: Umuzi ISBN: 9781415207475 1. Inleiding In ’n artikel oor die konsep van moderne-wêreld-vervreemding in die werk van Hannah Arendt en Hans Blumenberg skryf Elizabeth...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

VraNet: Rekenaars en foutspeuring

Het jy al ooit gewonder oor versekering, visums, begrotings, werksonderhoude en volwassenes se ander vreugdes, frustrasies en verantwoordelikhede? Het jy al gewens vir raad wat op Suid-Afrikaners gemik...

View Article

Kruip gerus uit

Die voorsate van sogenaamde verstandige mense het dit bedink dat hulle sondige wesens is. Die voortsetting van die bedenksels is ongetwyfeld onnodig. Geen ander soogdier is so bevange nie.   CM The...

View Article


Helen Zille-konsert

Ek het nie die saga van Me Zille wat nou die Helen is baie goed gevolg nie. Ek het gelees wat sy na haar besoek aan Singapoer/Maleisië gesê het. My opinie van die saak is dat indien enige iemand...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jeugdag 2017: Laat die kinders speel

“If you can sing it, you can play it.” Is musiek nie dalk die wêreld se redding nie? As ’n groep mense – kinders én volwassenes – ’n dag lank oor kultuur- en taalgrense heen vreugde kan vind, is musiek...

View Article


Karel Schoeman (1939–2017): Huldigingsgeleentheid

Op 11 Mei 2017 was daar ’n huldigingsgeleentheid vir Karel Schoeman (1939–2017) in Bloemfontein. Hier is ’n klankopname van Johann Rossouw van die Departement van Filosofie by die Universiteit van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

My leeu van ’n vriend, Johann Botha

Johann Botha (Foto: Youtube) Deur Johann Rossouw* Ek het Johann Botha in 1998 ontmoet. Die aanleiding van ons ontmoeting was ’n idee van my vriend en later ook kollega, Pieter Duvenage, dat ons Johann...

View Article

Die papegaai

Hy stap teen donker met die voëlhok voor hom die huis binne.  Haar oë hou syne gevange voordat sy afkyk na die hok.  Buite het die tromme reeds met hulle vreemde, dreigende ritmes begin.  “Dis ’n...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live