Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: The Fugard Theatre's production of King Kong – The Musical

Over half a century since the original production, the Fugard Theatre’s forthcoming, brand new production of the legendary South African musical King Kong is fully cast and rehearsals commence on...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Paaie van hoop deur Nadia Beukes: ’n onderhoud

Paaie van hoop Nadia Beukes Uitgewer: Lux Verbi ISBN: 9780796320117 Skrywers oor hulle nuwe boeke: Nadia Beukes gesels met Liné Enslin oor Paaie van hoop. Hallo Nadia. Baie geluk met die verskyning...

View Article


PG du Plessis Gedenkdiens Dinsdag 13 Junie 2017

Marita Carnelley, dogter van die afgestorwe skrywer PG du Plessis, het bekendgemaak dat daar Dinsdag 13 Junie om 11h00 ’n gedenkdiens sal plaasvind by die NG Kerk Noord, Dwarsstraat 21, in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Junie 2017

Beste lid van PEN Afrikaans Ek was byna gereed om ons Junie-nuusbrief uit te stuur, toe ons voorsitter, Kerneels Breytenbach, my bel met die hartseer nuus van PG du Plessis se dood. Dié geliefde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gespierde Afrikaans

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Links is woorde wat dikwels in voorleggings voorkom. Regs...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Elders deur Erns Grundling

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Erns Grundling Erns Grundling is ’n TV-aanbieder...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oewerkonyn: ’n Onderhoud met Louisa Punt-Fouché

Skaarser-As-Skaarste. Oewerkonyn van die Karoo Louisa Punt-Fouché Uitgewer: Christel Foord ISBN: 9780620740784 Skrywers oor hul nuwe boeke: Louisa Punt-Fouché vertel vir Naomi Meyer van Oewerkonyn....

View Article

Die Woolly Mammoth

Angus, wat is jou opinie van mens as proxie-spesies?  Jan Rap glo so.   http://gizmodo.com/if-you-resurrect-the-woolly-mammoth-can-you-still-call-1795967006/amp   Hans Richardt The post Die Woolly...

View Article


Klinkklaar voldonge

Na baie eeue is dit nou bekend dat net onkundiges oor onbetwisbare feite kan twis.   CM The post Klinkklaar voldonge appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wes-Vlaams

Angus, Afrikaans en Wes-Vlaams! Ons praat eintlik Wes-Vlaams, met byvoegings uit Engels en plaaslike tale. https://af.m.wikipedia.org/wiki/Wes-Vlaams The post Wes-Vlaams appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Angus, Ewolusie in Kaapstad?

Slaapstad se bobbejane ewoleer op Twitter ...  Hans Richardt The post Angus, Ewolusie in Kaapstad? appeared first on LitNet.

View Article

Doodstraf

Die doodstraf was onder die eerste goed wat met die aankoms van demokrasie tot ’n einde gebring is. Selfs voordat die Grondwet die reg op lewe bevestig het, en voordat die grondwetlike hof dit as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Omgewingsdiskoers in wetenskapfiksie vir kinders met verwysing na die Anna...

Omgewingsdiskoers in wetenskapfiksie vir kinders met verwysing na die Anna Atoom-reeks deur Elizabeth Wasserman Henriëtte Loubser, Departement Kurrikulumstudie, Universiteit Stellenbosch LitNet...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Per ongeluk deur Lloyd Zandberg: ’n onderhoud

Per ongeluk Lloyd Zandberg Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624082552 Skrywers oor hul nuwe boeke. Lloyd Zandberg beantwoord Liné Enslin se vrae oor per ongeluk. Hallo Lloyd. Baie geluk met jou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Heuwels Fantasties: "Dis ’n uur waarin jou ore beloon word"

Die Heuwels Fantasties het pas ’n nuwe album, getitel Okay!, uitgereik. Pierre Greeff, voorsanger, beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag, Pierre. Hoe's dinge deesdae? Ag, dit gaan lekker besig met die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

The Fugard Theatre announces The road to Mecca to celebrate Athol Fugard’s...

This Sunday, June 11 2017, Athol Fugard celebrates his 85th birthday and the Fugard Theatre will mark this occasion with an all South African, star-studded production of his acclaimed play The road to...

View Article

Verkavelingsafrikaans? Kom Angus, ek wil tone trap

Kaaps en Anglokaans (Afrikaans vermeng met Engels) is Verkavelingsafrikaans.  Google Verkavelingsvlaams vs Standaardnederlands. http://www.encyclo.nl/begrip/Verkavelingsvlaams The post...

View Article


Streektaal en tipe Afrikaanse dialek

Kroondal was florerende Duitse gemeenskap in 1950 en 1960 buite Rustenburg. Baie Duitsers uit WO2 het hier gewoon en skool gegaan by Afrikaanse skole. Duits was dus 'n derde taal in skole in...

View Article

Alles het nie oorsprong in Kaap nie

Diets het tot 1912 as taal voortbestaan in die twee ou Boererepublieke, tot Uniewording. Akademici bly neuk na Nederlands as historiese oorsprong, maar sonder geen tipe Nederlands spesifiek uit as...

View Article

Nog steeds oor TYD vir F C Boot

Beste F C Boot, In jou reaksie op my kommentaar waar jy op 2017/06/02 vir Angus ’n definisie van tyd gevra het, het jy as  volg gereageer:  “Veronderstel niks beweeg nie, alles staan stil, wat het dan...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>