Tafelberg en NB-Uitgewers bring hulde aan PG du Plessis
Tafelberg en NB-Uitgewers verneem met leedwese van die afsterwe van een van ons grootste Afrikaanse skrywers. Eloise Wessels, uitvoerende hoof van NB-Uitgewers, sê: “PG het homself in ons harte...
View ArticleAnarcho-kapitalisme en VOC
Vir die politieke korrektes, Nederland het Kaap nooit gekolonialiseer nie. Om te verstaan wat VOC was, gebruik die ultimate van kapitalisme, Anarcho-kapitalisme. Die VOC het self regulasie toegepas,...
View ArticlePG du Plessis: sy nalatenskap sal nog jare lank eggo
Dit is met leedwese dat die ATKV verneem dat die formidabele woordsmid PG du Plessis op Woensdag 7 Junie 2017 oorlede is. Woorde ontbreek om sy bydrae tot die wêreld van Afrikaans te beskryf en sy...
View ArticleWiskundenavraag deur ’n ma – en raad oor die maak van 'n plakkaat
Op LitNet Akademies se skoleafdeling is daar gratis vraestelle en memoranda om af te laai, en daar heers ook lewendige gesprek onder ons lesers. Ene Izelda het onderaan hierdie artikel van Marise...
View ArticlePress release: Update on Durban's bid for Unesco City of Literature
We’re in the home stretch, says Darryl Earl David, former Head of Afrikaans at UKZN, founder of South Africa’s national Booktown in the Karoo, and the man heading Durban’s bid for Unesco City of...
View ArticleDie naamlose deur Mariël le Roux: ’n resensie
Die naamlose (herdruk) Mariël le Roux Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624082491 Die naamlose spog in 2017 met ’n splinternuwe baadjie. In 2010 het dié roman as naaswenner in Sanlam se Groot...
View ArticleInskrywings ingewag vir kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar 2017
Inskrywings ingewag vir Afrikaanse resensiepryse Prysgeld van R50 000 op die spel Boekresensente word genooi om in te skryf vir die kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse waarmee uitnemende...
View ArticleMartin Luther herdenk na 500 jaar: deel 2
Luther word van Wartburg ontvoer Luther se verdwyning op sy terugrit na Wittenberg was beplan. Frederick III het gereël dat hy in ’n woud digby Wittenberg kamma onderskep is deur ’n groep gewapende...
View ArticleCTMA, SU & Berklee: Learning to Live Music outreach and showcase concert 2017
"Music and education transcend borders, languages, and cultures, so this is an extraordinary opportunity for our organizations to work together to forge new paths create opportunities for young people...
View ArticleUittogboek deur Johan Myburg: bekendstelling
The post Uittogboek deur Johan Myburg: bekendstelling appeared first on LitNet.
View ArticleKrotoa movie: an interview with Kaye Ann Williams
Menán van Heerden chats to Kaye Ann Williams, one of the writers of the Krotoa movie. The film is inspired by true historical facts and events. How do you as writers/director of the film balance...
View ArticlePG du Plessis: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bring hulde
Met die oorlye van PG du Plessis het Afrikaans een van sy belangrikste skrywers verloor, het Dionē Prinsloo, uitvoerende hoof van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns gesê. PG, soos hy alom by sy...
View Article“Ons is ’n waterskaars land”
Foto: Suid-Afrikaanse Weerdiens Die Burger beweer dat sowat 16 storms oor ’n paar dae wat elk tot sowat 150 mm reën lei, nodig is om die Theewaterskloofdam weer vol te maak. Daar was vir hierdie week...
View ArticleLitNet: Jou PG
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou PG appeared first on LitNet.
View Article’n Nuwe kommerwekkende poging om Suid-Afrikaanse kopiereg te hervorm
Die hersiene weergawe van die wetsontwerp wat veranderinge aan die Wet op Outeursreg voorstel, is op 16 Mei 2017 by die parlement ingedien. Indien hierdie wet aanvaar word, kan dit verreikende...
View ArticleAs die klokke buier ...
Dis een iets wat ek mis in Gauteng. Geen kerkklokke op Sondag meer nie. In die Karoo lui sommige kerke nog klokke. Wel, SA het goeie musiek, dalk nie altyd in Afrikaans nie....
View ArticleEkonomieë se ongelykheid en geldwaarde
As alle geldeenhede en ekonomieë gelyk was, sou ons weer ruilhandel gebruik het? Baie in moderne wêreld is kunsmatig. Hans Richardt The post Ekonomieë se ongelykheid en geldwaarde appeared first on...
View ArticlePersvrystelling: Brei-athon ter viering van Nelson Mandela-dag
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in samewerking met Paarl Museum en die Dorkas en Busy Beez Vroueklubs bied op Saterdag 24 Junie 2017 hul jaarlikse brei-athon aan ter viering van Nelson...
View ArticlePersvrystelling: Unieke vertolking van Vivaldi meesterstuk by Klein Karoo...
“’n Unieke vertolking van ’n baie bekende werk.” Só word Vivaldi se Vier Seisoene herbesoek, wat by Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn uitgevoer word, beskryf. Dié fees van klassieke musiek, kuns, kos...
View ArticleDie staatsdiens van die Zuid-Afrikaansche Republiek, 1890 tot voor die...
Die staatsdiens van die Zuid-Afrikaansche Republiek, 1890 tot voor die Jameson-inval van 1895 Heinie Heydenrych, onafhanklike navorser LitNet Akademies Jaargang 14(2) ISSN 1995-5928 Die artikel sal...
View Article