Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

“Enduring foreignness and unfamiliarity.” The implications of Michael...

Abstract For a long time the separation of South Africans from one another in every conceivable way brought about serious, disconcerting challenges. Due to numerous divisive measures over many years,...

View Article


Performativity as phenomenon in education

Abstract As in the case of other Western countries the South African government has put education policies in place to regulate the work of teachers. This development needs to be understood in the...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: Rymklets met Jitsvinger op Jeugdag

Die gewilde rymkletser Jitsvinger kom toor met woorde by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se Jeugdag-viering op 16 Junie 2017 by Klein Nederburg Sekondêre Skool in die Paarl. Jitsvinger is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: Book Time with Eastern Cape authors at SunKissed

Friends and residents of the Eastern Cape – and especially book lovers – have a terrific opportunity to learn more about the cultural richness of their region when two local authors bring their poetry...

View Article

Angus, ewolusie nie so eenvoudig nie

Darwin het nie spesies gekyk, nie geneties geanaliseer nie. Hy het sy Ewolusie-teorie gepostuleer op fisiese observasie.  Ek glo dat ewolusie meer omvattend is as Darwin se postulasies. So, elke teorie...

View Article


Persvrystelling: Noord-Kaapse SAPD se taalbeleid onder skoot

“Die nuwe taalbeleid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in ’n streek soos die Noord-Kaap is nie volhoubaar nie en sal dienslewering benadeel,” sê Conrad Steenkamp, uitvoerende hoof van die Afrikaanse...

View Article

Taurid-stroom

Na bewering teen 2030 kruis aarde weer paaie met die Taurid-stroom asteroïede. As een meteoriet die aarde tref, is dit die einde? Wel, ons het sowat 13 jaar oor om ons aftree geldjie te spandeer, Jan...

View Article

Soos padkos

Roelof Dis diep in die nanag. Iets het my wakker gemaak. Die harde snorkgeluide van Pa wat rukkerig uit die vertrekkie langsaan kom, is dit nie. Daaraan is ek al te gewoond. Daai geluide is soos die...

View Article


Luiste-’n-slag-dag

’n Paa oggende trug toe is ek op pad na my anne job toe. Dit was een van daai oggende en ek moesie trein klim. My en ‘ie trein se verhouding het mos al lankal suur getrek, maa ek moes maa klim. Soes...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1 en 2

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 6-leerders. Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor. Vraestel Memorandum The post Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2017

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van resensies van Afrikaanse boeke wat in Mei 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pirow Bekker (1935–)

Sêgoed van Pirow Bekker “Woorde vra my om op papier gesit te word. Naderhand begin dit amper by my spook.” “Skryf is ’n voortdurende onvrede met die tevredenheid. Daarom is dit half jammer ’n skrywer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die mense langsaan deur Elsa Hamersma: ’n onderhoud

Die mense langsaan Elsa Hamersma Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799383508 Skrywers oor hul nuwe boeke: Elsa Hamersma vertel vir Naomi Meyer van Die mense langsaan. ’n Lekker titel. En iets waaroor mens rede...

View Article


Redelose minderwaardigheid

In navolging van die leringe van onkundige voorsate, is 'n menigte oortuig dat hulle minder as onbekende ander is. Daar kan nou geweet word dat die mens 'n volwaardige maaksel van die natuur is, die...

View Article

Skoolleiers en sosiale geregtigheid: ’n onderhoud

Gesprek van Estelle Kruger met Clarence Williams oor sy artikel: ’n Vergelykende studie van die standaardisering van die ontwikkeling van skoolleierskap in die VSA en Suid-Afrika Hoe sou jy die konsep...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jan H Maraisprys 2017: Jaap Steyn se bedankingstoespraak

Die Jan H Maraisprys vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal is gesamentlik toegeken aan Jaap Steyn van Bloemfontein en Jan van der Watt van Nijmegen, Nederland. Die prysgeld van ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: Jannie du Toit se program in die Lae Lande

Tournee met twee Zuid-Afrikaanse kleinkunstprogrammas Jannie du Toit en ensemble – muziek van Du Plessis en Brel Doep is nie dood nie is een eenman-presentatie met tekst- en musiekgrepen over de...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

PG du Plessis (1934–2017)

Foto: Izak du Plessis Sêgoed van PG du Plessis "[A]s jy ’n betrokke roman skryf, is jou kanse op ’n goeie resensie beter as wanneer jy nie betrokke skryf nie." Afrikaanse Skrywersgildeberaad,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 11-wiskundevraestel: vraestel 1

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 11-leerders. Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor. Vraestel Memorandum The post Graad 11-wiskundevraestel: vraestel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huldeblyk aan PG du Plessis (1934–2017)

PG du Plessis (Foto: Izak du Plessis) ’n Seder sou Pieter Georg du Plessis homself nooit genoem het nie. Eerder ’n withaak in die Bosveld. Daardie reusagtige withaak het nou geval. Met die...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>