Vaselinetjie, die film: ’n onderhoud
Vaselinetjie deur Anoeschka von Meck word vanjaar op 22 September op die silwerdoek vrygestel. Die verwerking is gedoen deur René en Corné van Rooyen, met regie deur Corné van Rooyen. René en Corné...
View ArticleLitNet: Jou vroueregte
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. Foto: Guido van Nispen, Nederland (Wikipedia) The post LitNet: Jou vroueregte appeared first on LitNet.
View ArticleHannah Cornelius (1996–2017)
Hannah Cornelius (1996–2017) Op ’n foto wagtend op die Halte na Ewigheid kyk jy na links, na die Stasies genaamd Angs, Vernedering, Onnoembare ... agtertoe daar waar die trein nooit weer vir jou sal...
View ArticleSkyn bedrieg
As die werklikheid net so verskriklik soos fiksie verheerlik word, sal meer mense dalk glo dat dit waar is. CM The post Skyn bedrieg appeared first on LitNet.
View ArticleMoet ons nuwe terme in Afrikaans skep?
My hele tirade gaan oor verskille in taksonomie, wat verlore gaan in Afrikaans. Bv 'ape vs monkey ' wat net ape genoem word in Afrikaans. Waarom nie "ape" vertaal na hominiede nie? Tog gaan daar dan...
View ArticleGraad 10-wiskundevraestel: vraestel 2
Hier is ’n gratis oefenvraestel ter voorbereiding van die Junie-eksamen. Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai. Klik hier om die memorandum in PDF-formaat af te laai. The post Graad...
View ArticleANC se skuimrubbertande ontbloot?
Die afgelope paar dae het die troebel water waarop die ANC se politieke bootjie dobber, duidelik sigbaar geword. Meer as dit, die eens trotse organisasie is ontbloot as heeltemal uit voeling met die...
View ArticlePress release: “Streetkids” to perform at Artscape’s Zip Zap Circus lunch...
Zip Zap Circus will be bringing a fun-filled performance to the Artscape Lunch Hour Concert on the 6th of June from 1pm–2pm. Amongst the artists taking part in the concert through juggling, Cyr Wheel...
View Article’n Oog vir ’n oog
Die nag is besig om te wyk. In die dounat sand kan sy die spore van die wit Toyota Corolla sien glim. Sy durf nie beweeg nie, maak nie saak hoe ongemaklik haar posisie is nie. Nie voordat sy doodseker...
View ArticleJou troudag: Inskrywings
Hier verskyn die inskrywings wat ontvang is vir LitNet se skryfkompetisie: Skryfkompetisie: Jou troudag "Vertel vir LitNet hoe jou ideale troudag sal lyk of deel spesiale herinneringe aan jou groot...
View ArticleKamikaze deur Rudie van Rensburg: ’n resensie
Kamikaze Rudie van Rensburg Uitgewer: Queillerie ISBN: 9780795801303 Kamikaze is Van Rensburg se vyfde roman, na Pirana, Slagyster, Kopskoot en Judas. Die speurder, kaptein Kassie Kasselman, en sy...
View ArticleTerme in Afrikaans
Met Afrikaans word finesse van ander tale vernietig. Bv Macaque sal dan volgens doxa-klankstroom makaka word. Ek dink Angus se "klankstroom" is pot stront. Ek kry geen Google-vertaling vir...
View ArticleMini-perde
Is manupilasie ewolusie of nie? Ek wonder darem oor ewolusie soms ... The post Mini-perde appeared first on LitNet.
View ArticleIsaac Newton en teïsme?
Angus, my swaer was by Angus Buchan se biddag. Ons het ligte onderonsie gehad. Ons voer argumente oor mens, geloof en plek van alles in skepping. My siening bly: "skepsel is nou geloofsdogmas-skepper"...
View ArticleHans Richardt se "Ewolusie-begripstoets"
Hans het vir my gevra om 'n "Ewolusie-begripstoets" op te stel oor sy van, en die uitspraak daarvan. Hier is dit: Jou van word /riçɑrt/ uitgespreek. Die ch word uitgespreek soos in die Duitse woord...
View ArticleWoordhel
In miljoene jare is daar nog nooit 'n hel ontdek nie, maar in die onintelligente slimmes se koppe is daar altyd een beskikbaar. CM The post Woordhel appeared first on LitNet.
View ArticleSixteen international authors confirmed for the 2017 Open Book Festival
The first authors have been announced for the seventh Open Book Festival and you can have the chance to play a part in it. Brought to you by the Book Lounge and The Fugard Theatre, Open Book Festival...
View ArticleVoortdurende onbekendheid en vreemdheid. Die implikasies van Michael Welker...
Voortdurende onbekendheid en vreemdheid.1 Die implikasies van Michael Welker se teologie van die Gees vir ’n teologiese hermeneutiek vir vreemdelinge Henco van der Westhuizen, Teologiese Fakulteit,...
View ArticlePerformatiwiteit as verskynsel in die onderwys
Performatiwiteit as verskynsel in die onderwys Milton van Wyk en Lesley le Grange, Departement Kurrikulumstudie, Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit Stellenbosch LitNet Akademies Jaargang 14(2) ISSN...
View ArticleDu Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Per ongeluk deur Lloyd Zandberg
LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Lloyd Zandberg Lloyd Zandberg is in 1991 in...
View Article