Die oorlog teen vroue
2017 is sover die jaar van kontraste. Dis die jaar waarin derduisende vroue in Women’s Marches opgeruk en hul politieke spiere begin bult het. Dis die jaar waarin Frankryk, vir die eerste keer, ewe...
View ArticleKris Kristofferson - Under the gun
Leef ons onder geweld van geweer in demokrasie? Hans Richardt The post Kris Kristofferson - Under the gun appeared first on LitNet.
View ArticleAntwoord op Jan Rap se brief van 30 Mei
Beste Jan, Dit is net ʼn kwessie van fyn lees. Jy sê die Linguistiek KAN grammatika insluit, wat beteken dat grammatika nie noodwendig ʼn studieveld is binne die Linguistiek nie. En dis onwaar; die...
View ArticleABO feitlike geskiedenis
Daar is boeke uit persoonlike ervaring geskryf, wat nie in Afrikaans beskikbaar is nie. Hans Richardt The post ABO feitlike geskiedenis appeared first on LitNet.
View ArticleKleptokrate-sindroom
As jy in die platteland ry en skilpad op ’n paal sien, moet jy wonder watter poephol die skilpad op die paal gesit het. Die skilpad is uit sy diepte, het geen vaardighede om van paal te kom nie en...
View ArticleNo longer whispering to power – The story of Thuli Madonsela: ’n onderhoud...
No longer whispering to power – The story of Thuli Madonsela Thandeka Gqubule Uitgewer: Jonathan Ball Publishers ISBN: 9781868427314 Die joernalis Thandeka Gqubule se boek No longer whispering to power...
View ArticleA comparative study of the standardisation of the development of school...
Abstract During the mid-1990s the Interstate School Leadership Licensure Consortium (ISLLC) was established in the United States of America with the purpose of creating a set of professional standards...
View ArticlePersvrystelling: Bekroonde rolprent Krotoa se amptelike lokprent pas vrygestel
Hierdie merkwaardige drama vertel die storie van ’n vurige elfjarige Khoi-prinses (Charis Williams), wat van haar stam weggeskeur word om vir Jan van Riebeeck (die eerste goewerneur van die Kaapse...
View ArticleOm al die balle in die lug te hou: 'n Gesprek oor rolkonflik by manlike...
Om mens te wees, beteken om akteur te wees: ons vertolk verskillende rolle in verskillende situasies. Elke aspek van menswees bied unieke, en soms botsende, uitdagings. Kinders wat in sekere...
View ArticleCullen deur Tod Collins: ’n resensie
Cullen Tod Collins Uitgewer: Reach Publishers ISBN: 9780620646109 Dis nogal interessant om ’n kortverhaalskrywer met so ’n lang asem in ’n vollengteboek in aksie te sien. Dis ’n goeie storie, maar hier...
View ArticleDu Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die mense langsaan deur Elsa Hamersma
LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Elsa Hamersma Elsa Hamersma het al 15 boeke...
View ArticleUnpresidented by Paige Nick: book review
Unpresidented: A Comedy of Errors Paige Nick Publisher: Bookstorm ISBN: 9780620749220 Stars: four out of five The expression “zeitgeist” can be defined as the contemporary cultural, moral and...
View ArticleQueen of the Free State deur Jennifer Friedman: ’n resensie
Queen of the Free State Jennifer Friedman Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624081616 Hier is een antwoord op wat ’n skrywer laat begin skryf. Dit boei gewis: die kinderjare van ’n Joodse dogtertjie op die...
View Article’n Berlynse dagboek
Verhale, musiek en rolprente kan jou help jou om jou by ’n stad in te verbeel. Ek wou al vir jare meer weet van die Berlyn van Wim Wenders se stad in Der Himmel über Berlin, ook hoe die groep...
View ArticleEtnosentrisme in antropologie en argeologie
Hoeveel invloed het etnosentrisme in antropologie en argeologie? Maw, hoeveel van die teorieë is etnies gesentreerd van oorsprong? http://ethnocentrism.net/the-ethnocentrism-and-the-anthropology/ The...
View ArticleKreonisme
Kreoniste se ewolusie is binne perke van geloofsdogma. Angus beweer dat geloofsdogma nie 'n wetenskap is nie. Daar is tog geen manier om bv Adam, Moses of Jesus te dagvaar om in 'n hof viva voce te...
View ArticleDie belang van outeursreg in die boekebedryf
Op Sondag, 23 April 2017, is Wêreld-boeke- en kopieregdag gevier. Hierdie UNESCO-inisiatief is gemik op die viering en bevordering van lees en die outeursregstelsel wat die uitgewersbedryf onderlê. Dit...
View ArticleA vision for Afrikaans
Introductory remarks I approach this vision for Afrikaans necessarily from my position as an Afrikaans literary scholar, and not primarily as a linguist who keeps a close eye on developments in the...
View ArticleMartin Luther herdenk na 500 jaar: deel 1
Die hervormer Martin Luther van Wittenberg Martin Luther was die absolute stigter en grondlegger van die Duitse Christelike kerkhervorming en ook die seminale figuur wat die dwalende Rooms-Katolieke...
View Article13 Reasons Why: enkele argumente
Enigiemand wat sedert 31 Maart ’n draai op sosiale netwerke gemaak het, sou iewers ’n post, twiet, pin of hutsmerk oor die Netflix-reeks 13 Reasons Why (of Th1rteen R3asons Why, soos dit ook geskryf...
View Article