Die Angus-sindroom in politieke korrekte SA
Die sg kenners is volop in SA deesdae. Hul kry voortdurende verbale diarrhea in media, veral op 'n Afrikaanse radiostasie. Waarom gooi hul vloermoere as daar vrae gevra word? Ek dink hul is onseker van...
View ArticleVingers in die lug: Ego en onkunde
Wie ook al oortuig is dat die waarheid hom vry maak, behoort darem seker te maak dat hy weet wat dit is. CM The post Vingers in die lug: Ego en onkunde appeared first on LitNet.
View ArticleDoxa in SA media?
Ons noem Doxa sommer politieke korrektheid in SA. Hoe kan mense trots wees oor die Wieg-van-die-mensdom, maar ook mense vervolg as hul ander ape noem? Dit is so bietjie van 'n oksimoroon. The post...
View ArticleVir Hans Richter oor fossiele en evolusie
Beste Hans Toe Darwin sy evolusieteorie in sy boek Origin of Species uiteengesit het, was daar nog nie fossiele ontdek wat die mens en die aap met mekaar kon verbind nie. Hy het maar net lewendige ape...
View ArticleIngrid Jonker-prys 2017: Nou oop vir inskrywings
Die Ingrid Jonker-prys word vanjaar vir Afrikaanse poësie toegeken. Stuur asseblief drie eksemplare van enige Afrikaanse debuut-digbundel wat in die jare 2015 en 2016 verskyn het en volgens die...
View ArticleAfrikaweek 2017: Investeer in die jeug deur taal
“Die tema vir Afrikaweek 2017, Ontsluiting van die demografiese dividend deur investering in die jeug, vereis nuwe denke oor die verhouding tussen taal en opvoeding in Suid-Afrika,” sê Sinki Mlambo,...
View Article“My P-woord is Pa”: HemelBesem en YOMA by die WAT
Op Vrydag 26 Mei het die Woordeboek van die Afrikaanse Taal weer ’n Woordpret-geleentheid in Stellenbosch aangebied. Die rymkletser HemelBesem was die gas, en het as ’n verrassing ook sy vrou, die...
View ArticleKoos Kombuis - Onder in my Whiskeyglas
Deesdae lê my valstande, wat ek na motorbotsing moes kry, elke aand in my whiskeyglas in badkamerkassie ... Hans Richardt , wat ek na motorbotsing moes kry, elke aand in my whiskeyglas in...
View ArticleVir Panda
Jou vraag in die kommentaargedeelte onder aan Hans se brief van 19 deser verwys. Daar is vir my ’n teenstrydigheid wat evolusie van die organisme aan die een kant en taal aan die kant betref. Ons is...
View ArticleUitsprake van vreemde vanne op SABC
Jan Rap, sou jy Marconi uitspreek as Macouni/Makouni? Ek wonder dikwels deesdae wie die President Makou van Frankryk is ... Marcon se R en N word uit Doxa weggelaat ... BELAGLIK! Moet net nie vir hul...
View ArticleAntwoord op Angus se brief van 16 deser
Beste Angus Jy haal my aan waar ek sê “. . . linguistiek is die studie van taal, alle aspekte van taal wat natuurlik grammatika kan insluit . . .” en jy sê dit “is eenvoudig nie waar nie.” Jy...
View ArticleDaar's 'n rokie ...
... op die krieketveld. Die Proteas word in die eerste twee wedstryde verneder maar vernietig die Engelse in die derde en laaste, nadat ses vangskote in die tweede wedstryd “grond toe” is. Ek het...
View ArticleKamikaze: ’n onderhoud met Rudie van Rensburg
Kamikaze Rudie van Rensburg Uitgewer: NB ISBN: 9780795801303 ’n Telefoonoproep het Kassie Kasselman nuut laat dink oor sy loopbaan. Maar jou lesers is bly hy’s terug – as speurder in Kamikaze, jou...
View ArticleGraad 9-wiskundevraestel: Junie-eksamen
Hier is ’n gratis oefenvraestel ter voorbereiding van die Junie-eksamen. Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai. Klik hier om die memorandum in PDF-formaat af te laai. The post Graad...
View ArticleBart Luirink: ’n onderhoud oor ZAM
Bart Luirink is ’n veteraan van die anti-Apartheidstryd en redakteur van ZAM. Hy vertel vir Menán van Heerden oor sy betrokkenheid by Suid-Afrika, die geskiedenis van die Nederlandse verset teen...
View ArticleThe role of Stellenbosch University’s Department of Afrikaans and Dutch in...
Abstract This aim of this article, which forms part of a bigger project on the role of Stellenbosch University’s Department of Afrikaans and Dutch in the development of Afrikaans lexicography, is to...
View ArticleOfferlam word Sacrificed: ’n onderhoud oor die vertaling
Om ’n internasionale deurbraak te maak is waarskynlik elke Afrikaanse skrywer se droom. Chanette Paul het reeds in 2015 haar internasionale staal gewys toe haar spanningsroman Offerlam in Nederlands...
View Article’n Vergelykende studie van die standaardisering van die ontwikkeling van...
’n Vergelykende studie van die standaardisering van die ontwikkeling van skoolleierskap in die VSA en Suid-Afrika Clarence G. Williams, Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit van Wes-Kaapland LitNet...
View ArticleTaxi Violence: "Mens kan ’n kenmerkende klank hê, maar steeds nuwe dinge...
Die hardebaard-rockers Taxi Violence het vroeër vanjaar ’n nuwe EP uitgereik. Rian Zietsman, kitaarslaner, beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag, Rian. Hoe's dinge? Man, glad nie sleg nie. Goed, dus. Foto:...
View ArticleDis jou koesister en my koeksister
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), die ATKV en LAPA Uitgewers het op Saterdag 20 Mei 2017 gesamentlik Internasionale Museumdag gevier met ’n spesiale byeenkoms in die Paarl. Michael Jonas,...
View Article