Die sg kenners is volop in SA deesdae. Hul kry voortdurende verbale diarrhea in media, veral op 'n Afrikaanse radiostasie. Waarom gooi hul vloermoere as daar vrae gevra word? Ek dink hul is onseker van hulself en hul wend hulself liewer na beledigings as verduidelikings. Nee wat Angus, jy het my nog geen antwoorde gegee oor onderwerp nie.
The post Die Angus-sindroom in politieke korrekte SA appeared first on LitNet.